Episodes 150
Avg. Duration 17m
Activity Declining
Since Oct 2018
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets

May 17, 2026 20m

Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets oor haar nuutste enkelsnit, Sing Oor U

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Apr 28, 2026 32m

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en…

#GROOTBiddag2026 - Nina en Jennifer

Apr 24, 2026 42m

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Reinhadt Smit

Apr 24, 2026 24m

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Reinhadt Smit met Venita en Elrica oor die tema - Hoop

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Mauritrz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg

Apr 24, 2026 27m

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Mauritrz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg met Venita en Elrica oor die temas - Jeug / leiers wat opstaan vir die waarheid en die toekoms van ons land.

#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Johan Kruger & JD Mostert

Apr 24, 2026 31m

Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Johan Kruger & JD Mostert met Venita en Elrica oor die temas - Skole/ Onderwysers - prosesse binne skole en Optimale opvoeding

#GROOTBiddag2026 - Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn

Apr 24, 2026 34m

Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here? Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om…

#GROOTBiddag2026 - Melissa Botma gesels met Zander en Tanya oor God se Karakter.

Apr 24, 2026 36m

Hy is standvastig! ‘n Rots en Anker! Hy giet Sy liefde uit na ons toe in Jesus Christus! Die belangrikste ding van ‘n mens is wat in ons opkom as ons die woord, ‘God’, hoor. Godsbeeld vorm alles!…

#GROOTBiddag2026 - Heidemarie Kasselman en Jean-Louis du Toit oor Gebed vir ons land en leiers

Apr 24, 2026 33m

Jennifer, Maynie en Charonike gesels met Heidemarie Kasselman en Jean-Louis oor hoe belangrik dit is om vir ons leiers en ons land te bid. Luister gerus weer!

#GROOTBiddag2026 - Charonike en Maynie bid saam Lean Buys oor Roeping

Apr 24, 2026 43m

Charonike en Maynie gesels met Lean Buys oor God se roeping oor en vir jou lewe. Ons gesels en bid oor die menslike vraag; “Hoekom is ek hier?” Ons bid oor hoe om God se plan vir jou lewe te…

#GROOTBiddag2026 - Annelie bid saam Ds Tiaan van Niekerk oor die Wapenrusting van God

Apr 23, 2026 45m

Die Wapenrusting van God, beskryf in Efesiërs 6:10-18, is geestelike toerusting wat gelowiges in staat stel om standvastig te bly. Dit behels die gordel van waarheid, borswapen van geregtigheid,…

Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid - 22 Februarie

Feb 22, 2026 19m

Zander van ver Westhuizen gesels met Karen Zoid gesels oor haar produksie - Zoid Psalm. Sy vertel hoe dit ontstaan het, haar geestelike reis met die produksie en haar nuwe liefde vir kerk en…

Zander van der Westhuizen gesels met Brent Dawes -1 Februarie

Feb 01, 2026 15m

Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom…

Zander van der Westhuizen - 9 November

Nov 09, 2025 32m

Op Sondagaand se Gospelprogram het Zander van der Westhuizen met Dr Marinda van Niekerk en Mientjie & Wouter Prozesky oor die stryd vir Baba-reddingsbokse gesels. Marinda is van PEN en Mientjie…

Jennifer Myburgh gesels met Cisca Adamson oor Die Media Impact Konferensie

Jul 21, 2025 5m

Jennifer Myburgh het met die Kommunikasie bestuurder van TBN Africa, Cisca Adamson, gepraat oor die Die Media Impact Konferensie.

Zander van der Westhuizen gesels met Leon van der Merwe - 01 Junie

Jun 01, 2025 23m

Zander van der Westhuizen gesels oor die werk van die Gideons , Leon van der Merwe - Uitvoerende direkteur van Die Gideons Internasionaal in Suid-Afrika - hulle gesels oor die werk van die Gideons

#Saterdagmiddag-saam met Divan 17 Mei

May 17, 2025 20m

Cycling Buddies SA is n Pretoria gebaseerde organisasie wat siggestremde mense help om hul passie vir fietsry uit te leef. Die bestuurspan het in die ateljee by Divan kom kuier om te gesels oor die…

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria Deel 3

Apr 25, 2025 13m

Emile Raubenheimer van PopUp het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Francois Botha sluit ook ons Biddag 2025 met worship en gebed. Luister gerus…

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria Deel 2

Apr 25, 2025 15m

Herman Steynberg van U-Turn het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

#Grootbiddag - Jennifer Myburgh en Maynie Kasselman - Gebed vir Pretoria

Apr 25, 2025 10m

Susan van der Walt van PEN het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Jennifer en Maynie gesels oor gebed vir ons stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

Frequently Asked Questions

How many episodes does Ander programme have?

Ander programme has published 150 episodes since October 2018, covering topics in Technology.

Is Ander programme still active?

Ander programme is currently declining with new episodes weekly. Average episode length is 17m.

How do I contact Ander programme for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Ander programme, including email and social media links.

Similar Podcasts