Ek Jy Ons
Mienke Jacobs
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.
Maar my intensie is altyd om te probeer help.
Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Podcasting 2.0 Features
Social Media
Explore Statistics
Recent Episodes
Are we STILL doing New Year's resolutions?
Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.Ek sien al hoe minder en minder mense wat…
The Cost of Choosing Life — even when they said abort.
Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and …
Wanneer positiwiteit toksies raak
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe…
Moet jy Kaap toe trek of nie?
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die…
Hoe om jou single vriende te help, of nie...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek…
Hoe om single wees te handle
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?Dis is nie 'n…
It's not all BLACK and WHITE
It's somewhere inbetween...Junie is Jeugmaand.Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons…
Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons…
Breek jou procrastination gewoonte NOU
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet…
Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want…
Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die…
Moet jou passie jou loopbaan word?
Hoe identifiseer ek my passie?Wat moet 'n "passie" vir my bied?Wat moet 'n "werk" vir my bied?Kan die twee dieselfde ding wees?My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop…
Kan mense regtig verander?
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander?Kom vind uit! Message my as jy wil…
As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out.
Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....What you allow is what will…
Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you?Ons bespreek ook…
A new perspective on Daddy Issues
Think you don't have Daddy Issues, think again. This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age.…
How to communicate like a pro
"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar?In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate. Find yourself…
Let's address your stress and how to control your thoughts.
"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL…
Will more gratitude really result in more happiness?
Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me…
Start with this TRAILER.
"How are you?" when was the last time you could with all honesty answer; "I am very well and happy, thank you." ? How do we achieve happiness in a world where we are conditioned by instant…
Frequently Asked Questions
Ek Jy Ons has published 20 episodes since September 2024, covering topics in Education, Health & Fitness.
Ek Jy Ons is currently active with new episodes monthly. Average episode length is 29m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Ek Jy Ons, including email and social media links.