Episodes 340
Avg. Duration 44m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since Feb 2013
Latest Episode Mar 2026

Publishing Details

Schedule
Every 2 Weeks
Format
Episodic
Consistency
63%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Explore Statistics

Recent Episodes

Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief:

Mar 22, 2026 56m

Verhoog jou ONDERSKEIDINGSVERMOË volgens Jesus se Perspektief: Ons staan op ’n wesenlike kantelpunt in die geskiedenis. Watter wêreldbeskouing gaan in die volgende eeu die sterkste staan? Ons leef…

Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans

Feb 22, 2026 54m

Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans. Leef jy net vir die volgende lekker oomblik… of net vir die volgende verantwoordelikheid? Te veel plesier maak ons leeg. Te veel plig…

JESUS ons ANKER in STORMTYE

Feb 10, 2026 25m

Jesus is ons vaste ANKER in (VUCA - Volitile, Uncertain, Complex and Ambigious) Onrustige, Onseker, Komplekse en Wisselvallige tye. NOU meer as ooit het die wêreld JESUS nodig!! SO baie uitdagings!…

Jesus se sagtheid as dié Waarheid

Jan 25, 2026 46m

20  ’n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ’n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. Mat 12;18-21Hierdie gedeelte verwoord die wonderlike paradoks…

Die oorlog in jou kop word nie in jou kop gewen nie

Jan 18, 2026 31m

Die oorlog in jou kop word nie in jou kop gewen nie — maar deur Gees-geïnspireerde aksieDaar is ’n oorlog wat nie op fisiese slagvelde plaasvind nie.Geen bloed.Geen geraas.Geen sirenes.En tog eis dit…

Leef en Droom God se Droom deur Profetiese Openbaring

Jan 18, 2026 1h 17m

Ons almal droom—van ’n beter lewe, meer sukses, groter invloed en erkenning—maar die meeste drome bly net drome, as jy nie die werk insit om 'n droom te verwesenlik nie.  Baie drome is egter net…

Sien Reg met 'n Hart vol van Sy Lig

Jan 04, 2026 49m

Sien Reg met 'n Hart vol van Sy Lig Reeks #2 Goddelike Visualisering Ek is partykeer opreg verbaas hoe verskillend mense dieselfde ding kan sien—Sommige mense sien onmiddellik moeilikheid en gevaar…

Verstandige perspektief op die Seën van die Here

Dec 14, 2025 36m

God verkoop nie ’n maklike pad met ’n geestelike “be blessed” plakker nie. Die Bybel maak nie mooi praatjies om jou toewyding te koop nie—dit vertel die waarheid.Moses het vooraf geweet daar gaan…

Moenie Mense Ghost oor Een Slegte Dag Nie

Nov 30, 2025 46m

(Een flop maak nie ’n villain nie – Cancel of genade?)Jy ken my nie, jy ken net daai een oomblikOns leef in ’n wêreld van screenshots, snippets en stories.Iemand sê één ding verkeerd in ’n…

Wanneer God nie SIN maak nie?

Nov 16, 2025 35m

Het jy al gevoel: “Here… waar is U? Hoekom lyk dit of U ander antwoord en ek hoor net stilte?”Jy is nie alleen nie. ✨Hierdie Sondag bestudeer ons een van die mees eerlike en bemoedigende stories in…

🌾 Laat jou siel gevoed word deur God se Woord 🌾

Nov 02, 2025 27m

Voel jy geestelik uitgehonger? Dis omdat jy nie net ’n liggaam het nie — jy ís ’n siel. En jou siel kan net versadig word deur die Woord wat lewe bring.“Die mens leef nie van brood alleen nie, maar…

#2 “Heilige Grense - As jy die lyn trek, begin die oorlog”

Oct 28, 2025 29m

Het jy al agtergekom — die oomblik as jy vir iemand “nee” sê, word jy die slegte ou? Maar selfs God het grense gestel. Grense hou lewe in, en chaos uit.Elke keer wat jy “nee” sê, herwin jy grond wat…

Heilige Grense - Hoe God die Wêreld Genees deur Tuine van Orde

Oct 28, 2025 43m

Die meeste mense in die Westerse wêreld hou nie van enige beperkinge nie. Ons wil ons eie lewens lei, op ons eie manier. Grense is nie tralies nie; dit is die randstene van wysheid. Soos sypaadjies…

Ontwikkel jou Geestelike Sintuie!

Oct 28, 2025 37m

Die wêreld hou jou oë, ore en hart besig. Dis likes, shares en eindelose scrolls. Maar diep binne jou, onder al die geraas, lê daar ’n honger — jou gees weet: daar is meer… Nuwe navorsing wys wat…

Herlewing-'n Godgesentreerde Raamwerk vir Ware Menslike Welsyn

Sep 28, 2025 35m

Herlewing—’n Godgesentreerde Raamwerk vir Ware Menslike WelsynHERLEWING, VERNUWING, TRANSFORMASIE, VERANDERING, NUWE LEWE! Ons hoor gerugte en getuienisse van HERLEWING regoor die aarde, soos mense…

DIE OORLOG TEEN VALSE PERSEPSIES

Sep 14, 2025 46m

Jesus het na 40 dae van vas en versoeking in die woestyn teruggekeer, in die krag van die Gees. Sy eerste stop? Sy eie tuisdorp, Nasaret. Daar het hulle Hom eers bewonder vir die “genadevolle woorde”…

Verslaan die draak deur HEILIGMAKING en NAASTELIEFDE

Aug 24, 2025 47m

'n verklarende skrifuitleg verduideliking van 1 Petrus 1:13-25Ons leef in ’n wêreld vol storms:Suid-Afrika staar 30% tariewe op sy uitvoere in die gesig, wat armoede en werkloosheid verdiep.Die…

Die oorwinning is 'n WEG

Aug 17, 2025 45m

Ons almal soek daardie geheime resep vir sukses – die kortpad wat al ons probleme oplos. Maar die waarheid is: daar is nie een “magiese sleutel” vir elke slot nie. Die lewe is te kompleks. Tog belowe…

Die Krag van die Evangelie-Sy vermoë om te kán.

Aug 10, 2025 41m

Voel jy leeg, moeg of vasgevang? Jou foon het battery nodig, jou motor brandstof—en jou siel het geestelike energie nodig. Depressie, angs, moedeloosheid en self-kritiek is energie-rowers.Maar die…

🌟 Herontdek die Geestelike Waarde van die Heilige Samekoms! 🌟

Jul 06, 2025 47m

Van die begin af was dit God se begeerte om saam met Sy mense te wees — om saam met hulle te wandel, sodat ons Sy stem sal hoor, en Sy heerlikheid beleef. Maar te dikwels het ons die heilige…

Frequently Asked Questions

How many episodes does JanOosthuizen have?

JanOosthuizen has published 340 episodes since February 2013, covering topics in Religion & Spirituality.

Is JanOosthuizen still active?

JanOosthuizen is currently highly active with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 44m.

How do I contact JanOosthuizen for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for JanOosthuizen, including email and social media links.

Similar Podcasts