Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
S1E120 [Slot-episode] Strandloper 2 – Episode 120
In die slotepisode van die reeks maak Tannie Ouvrou haar spesiale seewierjellie en Oom Fred koop vonkelwyn, want daar’s ʼn groot viering in die Son en See vanaand. Nicolien is ontsteld oor die jongste…
S1E119 Strandloper 2 – Episode 119
Willie besoek Tannie Ouvrou by die losieshuis en sy onskuldige vraag laat haar groot skrik. Hulle deel ʼn paar spesiale oomblikke. Nicolien probeer Mauritz beïndruk met ʼn ongelooflike, ware seestorie…
S1E118 Strandloper 2 – Episode 118
Engela en Dylan skiet bemarkingsmateriaal vir TikTok by die hawe, en hy wys weer hoekom hy ʼn topkunstenaar is. Oom Fred kry ʼn besoek van Engela: Sy soek ʼn antwoord by hom oor ʼn groot vraag wat sy hom…
S1E117 Strandloper 2 – Episode 117
Dis Dylan se groot dag van sy eerste televisie-uitsending – ’n groot gebeurtenis vir die dorp. Engela probeer Dylan oortuig dat hulle meer bemarking vir hom en sy vertonings moet doen, maar hy…
S1E116 Strandloper 2 – Episode 116
Willie en Engela woon Visstok se danssessie by, en dis byna asof die goeie ou dae tussen hulle terug is. Visstok steek egter sy kleim met selfvertroue af, maar Engela laat hom vir die eerste keer in…
S1E115 Strandloper 2 – Episode 115
Bloubaai is in rep en roer, en die skokkende nuus van Jack trek ver en wyd. Tannie Ouvrou is druk besig met die kerkbasaar se reëlings, en sy word tot trane geroer toe Dylan en Oom Fred hulle…
S1E114 Strandloper 2 – Episode 114
Engela verstel Visstok se klere, wat sigbaar baie gewig verloor, toe Willie daar aankom met nuus oor Jack, wat haar grootste vrese bewaarheid. Tant Betta snuffel by Willie oor Estelle se planne, en…
S1E113 Strandloper 2 – Episode 113
Oom Fred hou weer een van sy gesellige kabeljou-braaie en die aand lewer meer op as net lekker vis. Dylan vermaak almal met bokkomstories. Mauritz deel die nuus wat in Oom Eric se brief staan met…
S1E112 Strandloper 2 – Episode 112
Nicolien se wekker lui donkernag vir die groot verrassing wat Mauritz haar belowe het. Dit blyk ʼn goeie een te wees wat haar stoutste verwagtings oortref. Daar is egter ʼn ding wat Nicolien pla en…
S1E111 Strandloper 2 – Episode 111
Tannie Ouvrou en Oom Fred doen wat die Bloubaaiers graag doen: om laatmiddag langs die strand te gaan stap, waar jy die jongste nuus kry. Dylan se vertonings by die koffiekiosk kry momentum, en die…
S1E110 Strandloper 2 – Episode 110
Visstok probeer by Engela uitvind oor die jongste nuus oor Jack se verdwyning. Hy’s net betyds om haar uit ʼn moeilike situasie te red. Dan bring Willie skokkende nuus oor Jack vir Engela.
S1E109 Strandloper 2 – Episode 109
Oom Fred kry ʼn les in Afrikaaps by Dylan, en daar’s nog meer wat hom verras by die nuwe DYLANS. Willie bring ʼn geskenk wat Dylan se hart laat bokspring. Die nuus oor Jack se helikopter en die geheime…
S1E108 Strandloper 2 – Episode 108
Nicolien en Mauritz se besoek aan die strand herinner hulle aan vorige gelukkige tye saam. Nicolien kry ʼn oproep van Stefan met ʼn ongemaklike vraag. Toe sy Mauritz daaroor konfronteer, skok sy…
S1E107 Strandloper 2 – Episode 107
Daar’s ʼn groot viering by Engela se huis en Visstok ontpop in ʼn ster. Tannie Ouvrou en Willie deel in die viering, en net toe dit lyk of dinge nie beter kan gaan nie, lui Engela se selfoon met…
S1E106 Strandloper 2 – Episode 106
Tannie Ouvrou kry die skok van haar lewe toe ʼn onverwagte besoeker by die Son en See opdaag. So amper bederf Tant Betta ʼn groot verrassing vir Nicolien, wie se lewe dramaties verander toe die…
S1E105 Strandloper 2 – Episode 105
Nicolien draf Stefan by die hawe raak en hy gee haar ʼn meesterklas in die skuiwe wat hy, Willie en kaptein Van Niekerk die afgelope paar dae rondom die wrak en Jack se helikopter gemaak het. Stefan…
S1E104 Strandloper 2 – Episode 104
Die stootskrapers is aan die werk by die hawe en ʼn deel van die ou Bloubaai verdwyn. Die dorpenaars probeer ʼn plan van aksie bymekaarsit vir ʼn ontstellende voorstel wat op die owerhede se tafel is.…
S1E103 Strandloper 2 – Episode 103
Tant Betta gee vir Dylan bestuurslesse op die verlate vliegveld. Sy gebruik die kans om meer van Estelle se doen en late te probeer uitvind. Gebeur daar meer dinge by die vliegveld as net…
S1E102 Strandloper 2 – Episode 102
Tannie Ouvrou is verstom oor die nuus wat Tant Betta oor Willie het. Engela moet vir Tannie Ouvrou ʼn baie ongemaklike opdrag namens Jack gee. Oom Fred verloor sy humeur oor Jack se optrede en hy maak…
S1E101 Strandloper 2 – Episode 101
Engela en Visstok se gesellige braaivleis word deur Willie onderbreek … en Visstok moet dringend vertrek. Willie het nuus vir Engela oor sy toekoms wat haar sprakeloos laat.
Frequently Asked Questions
Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal has published 120 episodes since February 2025, covering topics in Drama, Fiction.
Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal is currently dormant with new episodes daily. Average episode length is 11m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal, including email and social media links.