Die Wêreld aan jou Voete
Anina.vk
Publishing Details
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake
Welkom by episode twee van ons vierdelige reeks langs Amerika se Weskus – van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke reis ons deur drie deelstate, vier stede en vyf nasionale parke, en in…
Roadtrip deur die VSA | Washington, Seattle & Mount Rainier
Ons skop 2026 af met ‘n vierdelige reeks langs Amerika se legendariese Weskus, van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke pak ons drie state, vier stede en vyf nasionale parke aan, en neem jou…
Londen | Engeland
Vandag is 'n groot episode vir 'n groot stad want ons verken Londen saam met Carla Douglas. Carla is 'n arbeidterapeut en bly en werk al vir die afgelope paar jaar in die Britse hoofstad. Sy maak ons…
Reisstories uit Indië — Deel 2
Welkom by deel twee van ons tweedelige reeks oor die wonders van Indië! Vandag gesels ons met Lize-Mari Jacobs, wat agt maande lank in Gurugram gewerk het en daarna vir ‘n maand deur die land gereis…
Reisstories uit Indië — Deel 1
In hierdie twee-deel episode gesels ons met Lize-Mari Jacobs oor haar agt maande lange avontuur in Gurugram, Indië. Voor ons in die reisbesonderhede duik, neem Lize-Mari ons op haar persoonlike reis…
Tbilisi | Georgia
No, you're not imagining things – we're switching to English today as we expand our horizons just like the travelers we love to feature.Buckle up for Tbilisi, Georgia – the fascinating country…
Turkye | Die Turquoise kus, Cappadocia en Ephesus
Vandag verken ons die verborgde juwele van Turkye – ver weg van die gewoel van Istanbul. Kim Van Schalkwyk neem ons op 'n onvergeetlike reis langs die skitterende Turquoise Kus; die droom landskap…
Shanghai | China
Sê vir eers cheers vir Europese bestemmings en breek saam met ons weg na ‘n land ver in die Ooste: China.Vandag se episode is lank maar ‘loaded’ soos wat ons deur die strate van Shanghai toer. Ons…
Florence | Italië
Na ‘n klein ‘hiatus’ is ons terug met jou weeklikse Afrikaanse reis podcast. Ons wittebrood met Italië is nog nie verby nie en die week verken ons die geboorteplek van die renaissance — Florence. Dit…
Venesië | Italië
In vandag se episode duik ons in die betowerende wêreld van Venesië — die stad van water. Ons gesels met JC Landman, wie verlede jaar na die Venesië Biennale toe was vir werk en geïnspireerd…
Die Maledive | 'n Ongekarteerde weergawe
Hierdie week neem ons jou op ‘n ongelooflike reis na die paradys van die Indiese Oseaan—die Maledive! Maar moenie dink ons gaan ‘n luukse oord en wit sandstrande verken nie. Ons gids, Gerius Moelich,…
‘n Winter wegbreek | Bulgarye
Na ‘n stadige Januarie is ons terug met ‘n terugflits na ‘n winter wegbreek in Bulgarye. Sanmarie Mouton neem ons van die stede Sophia en Plovdiv na Trigrad en Bansko in die platteland. Wie sou kon…
Bordeaux: Die stad | Frankryk
Ons tel op waar ons laas week geeindig het in Bordeaux. Die keer fokus ons op die stad wat bekend is vir chocolatines, canelé en die grootste sandduin in Europa — wie sou kon raai? Ons toergids Léze…
Bordeaux: Die wynstreek | Frankryk
Ons eerste bestemming vir die jaar is ook ons eerste bestemming in Frankryk: Bordeaux! Hierdie episode is in twee gedeel so vandag fokus ons op die wynstreek en volgende week op die stad self. Ons…
Wene | Oostenryk
Vandag verken ons die stad van Strauss en strudel — Wene. Die transliterasie van Vienna na Wene is nie so grasieus nie, maar elke ander element van hierdie stad is. Van die paleise tot die musiek,…
Die beste van Nieu-Seeland
Ons probeer vandag iets nuut deur te gesels oor ‘n hele land as ‘n bestemming — en waar beter om te begin as op die verste punt van die aardbol in Nieu-Seeland! Nicholas De Villiers hardloop saam…
Da Nang | Viëtnam
Vandag sprei ons ons vlerke na Suidoos-Asië en meer spesifiek Viëtnam. Ons eerste bestemming in die mooie land is Da Nang — ‘n kusdorpie wat bekend is vir sy lang strande en algemene ontspanne…
Málaga | Spanje
Vandag ontsnap ons na die suide van Spanje vir ‘n naweek in die alewige somer bestemming Málaga. Behalwe dat dit die tuisdorp van Picasso was, is Málaga nog redelik onder die radar en daarom ‘n vars…
Barcelona | Spanje
Skink solank jou Tinto de Verano want vandag stop ons in Barcelona om te gesels met ‘n Suid Afrikaner wat gemaklik klets in beide Afrikaans en Katalaans. Gerhard Kirsten is deur liefde gelei van…
Sardinië | Italië
Ons kan net nie genoeg kry van Italië die maand nie en daarom is ons heel eerste eiland bestemming Sardinië! Die juweel sit in die middel van die middellandse see en spog met van die mooiste strande…
Frequently Asked Questions
Die Wêreld aan jou Voete has published 29 episodes since September 2024, covering topics in Places & Travel, Society & Culture.
Die Wêreld aan jou Voete is currently declining with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 33m.
Similar Podcasts
Rural Voices
Rural Youth Europe
44 episodes
行星酒馆 Planet Speakeasy
行星酒館 Planet Speakeasy
34 episodes
Alles wat lekker is
Radio Tygerberg 104FM
150 episodes
Rural Voices
Rural Youth Europe
41 episodes
行星酒馆 Planet Speakeasy
行星酒館 Planet Speakeasy
32 episodes
Klankgolwe: Weg Stories
Netwerk24 Klankgolwe
47 episodes