Klankgolwe: Weg Stories
Netwerk24 Klankgolwe
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Seisoen 2, episode 1: Om 'n boomhuis te bou
Gelees en geskryf deur Francois Haasbroek, skets deur Fred Mouton.
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.44 Op die spoor van James Bond
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.43 'n Ding wat ruk
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65. Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67. Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.
Ep.41 Die nonne in Etosha
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18. Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.40 Die nag van die snorkes
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.
Ep.39 Ken jy die tipe?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10. Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81. Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.36 Sweef soos 'n... arend?
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2005, uitgawe #9. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.35 'Full throttle' op vakansie
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.34 Van vele vure
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171. Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred…
Ep.32 Die nag toe ek blind geword het
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2009, uitgawe #46. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.31 Vryheid is 'n fiets
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2017, uitgawe #155. Dit was gelees en geskryf deur Leon-Ben Lamprecht, skets deur Fred Mouton.
Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169. Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151. Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.
Frequently Asked Questions
Klankgolwe: Weg Stories has published 47 episodes since October 2017, covering topics in Places & Travel, Society & Culture.
Klankgolwe: Weg Stories is currently dormant with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 11m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Klankgolwe: Weg Stories, including email and social media links.
Similar Podcasts
Rural Voices
Rural Youth Europe
44 episodes
行星酒馆 Planet Speakeasy
行星酒館 Planet Speakeasy
34 episodes
Alles wat lekker is
Radio Tygerberg 104FM
150 episodes
Die Wêreld aan jou Voete
Anina.vk
29 episodes
Rural Voices
Rural Youth Europe
41 episodes
行星酒馆 Planet Speakeasy
行星酒館 Planet Speakeasy
32 episodes