God se Woord VARS vir jou Vandag
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Publishing Details
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
S26E3295 Jesus Teenoor Godsdiens
Send a textJohannes 13 :3-5 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en…
S26E3294 Aartappels en Eiers
Send a textPsalm 62:2,3 Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan. Teenspoed is geneig om een van twee…
S26E3293 Waardeer sy Skoonheid
Send a textPsalm 27:4,5 Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. Op die…
S26E3292 Die Lig van Jou Lewe
Send a textJohannes 1:5 Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie. Lig en donkerte, dag en nag vorm die siklus van ons lewens. Jou tye van wakkerwees en van slaap is 'n…
S26E3291 Nog ‘n Week...
Send a textPsalm 8:4,5 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Of…
S26E3290 Nog Groter
Send a textLukas 16:10 “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. Kan ek jou vandag vra…
S26 Februarie Nuusbrief 2
Send a textDie teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hierSupport the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable…
S26E3289 Wees Meelewend, Wees Lig.
Send a textKolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees Ons moet in hierdie lewe alte…
S26E3288 Opregte Mense Byt Vas
Send a textRut 1:16-17 Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God…
S26E3287 Jou Voorbeeld is Kardinaal
Send a textMatteus 5:16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” Baie mense dink jy kan iemand verander deur hom te…
S26E3286 Neem ‘n Kans of Verloor Die Geleentheid
Send a textEster 4:13-16 “Moenie dink net jy van al die Jode sal vrykom omdat jy in die koning se paleis is nie. As jy nóú swyg en daar kom van 'n ander kant af uitkoms en redding vir die Jode, sal…
S26E3285 Jy Misluk as jy Opgee
Send a textSpreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. Ons hou nie daarvan om oor ons mislukkings te praat nie. Ons het almal al…
S26E3284 Jou Vriende Beïnvloed Jou Denke
Send a textHandelinge 2:41-42 Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg. Hulle het hulle heelhartig toegelê op…
S26E3283 Moenie Vrees Jou Laat Beheer Nie
Send a textJosua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Was jy al ooit so bang dat…
S26E3282 Van Put tot Paleis
Send a textGenesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het. Die lewe is vol krissise. Jy het ongetwyfeld ook al…
S26E3281 Die Beste Terapie
Send a textLukas 24:32 Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?” Het jy al ooit iemand wat jy ken op 'n…
S26E3280 Kies: Vinnig of Ver?
Send a textSpreuke 27:17 Yster slyp yster, vriende vorm mekaar. Ons weet almal hoe die uitvinding van die motorkar ‘n totale omwenteling in die wêreld teweeggebring het. Sedert die eerste motor in…
S26E3279 Fokus op die Toekoms
Send a textJesaja 43:18-21 Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek…
S26E3278 Komende Reünie
Send a textJohannes 14:1-3 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan…
S26E3277 Dit Tyd vir Huisskoonmaak
Send a textPsalm 51:12-14 Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie! Laat my weer die blydskap…
Frequently Asked Questions
God se Woord VARS vir jou Vandag has published 1000 episodes since June 2023, covering topics in Christianity, Kids & Family.
God se Woord VARS vir jou Vandag is currently highly active with new episodes daily. Average episode length is 2m.
Similar Podcasts
God se Woord VARS vir jou Vandag
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
1,000 episodes
What Matters Most
MPM
293 episodes
Bybelstories in Afrikaans
Carin Conradie
319 episodes
Explore the Bible | Kids Leader Training Podcast
Lifeway Christian Resources
375 episodes
Kalaharistories
Radio Pulpit
150 episodes
What Matters Most
MPM
305 episodes