Episodes 319
Avg. Duration 9m
Activity Highly Active
Since Nov 2019
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
99%
Hosting
rss.buzzsprout.com

Contact & Outreach

About This Podcast

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

Podcasting 2.0 Features

funding transcript txt

Explore Statistics

Recent Episodes

S6E26 Boeke van die profete 26: Belsasar en die hand teen die muur

Jun 11, 2026 11m

In Daniël 5 lees ons van koning Belsasar wat 'n boodskap van God gekry het - geskryf teen 'n muur.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S6E25 Boeke van die profete 25: Nebukadnesar se droom van 'n boom

Jun 04, 2026 11m Transcript

In Daniël 4 lees ons van 'n brief wat koning Nebukadnesar van Babel vir sy hele ryk geskryf het nadat hy vir sewe tydperke sy verstand verloor het, maar teruggekom het om God te loof en te…

Boeke van die profete 24: Daniël se drie vriende word in 'n vuuroond gegooi

May 28, 2026 11m Transcript

In Daniël 3 lees ons van die wonderlike storie van God wat drie gehoorsames van vuur gered het, en Nebukadnesar moes erken dat geen ander God so kan red soos Hy nie!Boodskappe per epos is baie…

S6E23 Boeke van die profete 23: Nebukadnesar droom van 'n blink beeld

May 21, 2026 12m Transcript

Koning Nebukadnesare het 'n droom gehad, maar wou nie sy wyse manne vertel wat dit is nie.  Hulle moes kom met die droom EN sy uitleg.  God het vir Daniël gebruik in die storie om te wys wie is God. …

S6E22 Boeke van die profete 22: Daniël en sy vriende in die koning se paleis

May 14, 2026 11m Transcript

Ons begin met die boek van Daniël.   In Daniël 1 lees ons van die vier jongmanne uit Juda wat vir 10 dae net groente geëet het -  met positiewe gevolge!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the…

S6E21 Boeke van die profete 21: Esegiël sien hoe God alles wil nuut maak

May 08, 2026 10m Transcript

Esegiël 24 tot 48 bevat baie profesië wat Esegiël moes vertel.  Daar is ook die storie oor die droë bene wat lewendig geword het.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S6E20 Boeke van die profete 20: God se oordeel oor Israel

Apr 30, 2026 10m Transcript

In Esegiël 12 tot 24 lees ons van klomp voorbeelde en stories wat God vir Esegiël gegee het om vir Israel te waarsku om op te hou sondig en terug te kom na God toe.  In hoofstuk 18 is daar 'n uitroep…

S6E19 Boeke van die profete 19: Die Gees wys Jerusalem vir Esegiël

Apr 23, 2026 11m Transcript

In vandag se storie gaan Esegiël in die Gees na Jerusalem.  God wys hom die redes hoekom die volk gestraf gaan word.  Maar God se genade aankondiging word ook gedoen!  Ons lees dit in Esegiël  8 tot…

S6E18 Boeke van die profete 18: Esegiël hou konsert in die straat

Apr 16, 2026 10m Transcript

In Esegiël 4 - 7 lees ons van die profeet wat vir Juda daar in Babel met straattoneeltjies moes wys wat met die stad Jerusalem gaan gebeur, omdat hulle weggedwaal het van God af.Boodskappe per epos…

S6E17 Boeke van die profete 17: Esegiël word 'n profeet

Apr 09, 2026 11m Transcript

In die eerste drie hoofstukke van Esegiël hoor ons hoe hy 'n glimps van God gesien het, die dag wat hy geroep is as profeet.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S6E16 Boeke van die profete 16: Klaagliedere van Jeremia

Apr 02, 2026 10m Transcript

Die boek Klaagliedere is net vol huil-liedere na die ballingskap van Juda na Babel.  Tog is daar pragtige verse waar Jeremia uitroep na God.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S6E15 Boeke van die profete 15: Jeremia

Mar 26, 2026 10m Transcript

In hierdie episode gee ons 'n kort weergawe van die lange Jeremia boek (52 hoofstukke).   Jeremia het sy lewe gegee vir 'n boodskap wat mense nie wou hoor nie.  God het hom vir 40 jaar gehelp om…

S6E14 Boeke van die profete 14: Jesaja 40 tot 66

Mar 19, 2026 11m Transcript

In die tweede deel van Jesaja lees ons baie meer van hoop en herstel.  Die koms van die Messias, Jesus, word ook baie duidelik geprofeteer.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S6E13 Boeke van die profete 13: Jesaja 13 tot 39

Mar 12, 2026 10m Transcript

In hierdie hoofstukke gaan dit oor oordeel en hoop teenoor volke rondom Juda en ook oordeel en hoop vir Juda.   'n Kern vers is :  "Julle krag lê in stil wees en vertroue hê."Boodskappe per epos is…

S6E12 Boeke van die profete 12: Jesaja 1 tot 12

Mar 05, 2026 10m Transcript

In die eerste deel van Jesaja word vertel hoe God sy volk gaan oordeel en die hoop wat daar is as hulle gaan terugkom na Hom toe.  Die kern is Jesaja 1: 18:  "Kom nou, laat ons die saak uitmaak, sê…

S6E11 Boeke van die profete 11: Die boek Jesaja

Feb 26, 2026 11m Transcript

In hierdie episode gee ons 'n oorsig oor die boek Jesaja en vertel van sy roeping as profeet.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S7E9 Wysheids- en gedigteboeke 9: Hooglied

Feb 19, 2026 7m Transcript

In hierdie episode gesels ons oor die boek Hooglied:  'n boek wat vertel van die liefde tussen 'n man en vrou.  Dit help ons om te verstaan  hoe ons met ons hele lewe voor God moet leef hier op…

S7E8 Wysheids- en gedigte boeke 8: Prediker

Feb 12, 2026 9m Transcript

In hierdie episode probeer ons verstaan wat die Prediker skrywer vir ons wil sê as hy skryf:  "alles is 'n gejaag na wind".Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S7E7 Wysheids- en gedigte boeke 7: Die boek Spreuke - deel drie

Feb 05, 2026 10m Transcript

In hierdie episode vertel ons meer van Spreuke 30 en 31 en wie die skrywers was.   Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

S7E6 Wysheids- en gedigte boeke 6: Die boek Spreuke - deel twee

Jan 29, 2026 9m Transcript

Ons praat oor Spreuke 10 - 30 en lig enkele spreuke uit.  Baie spreuke  vertel hoe wysheid die teenoorgestelde is van dwaasheid.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

Frequently Asked Questions

How many episodes does Bybelstories in Afrikaans have?

Bybelstories in Afrikaans has published 319 episodes since November 2019, covering topics in Arts, Books.

Is Bybelstories in Afrikaans still active?

Bybelstories in Afrikaans is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 9m.

How do I contact Bybelstories in Afrikaans for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Bybelstories in Afrikaans, including email and social media links.

Similar Podcasts