Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Koelbloedig | Langs outopsietafel word Blumenthal stem vir stilles
Hoewel prof. Ryan Blumenthal, ’n senior forensiese patoloog, elke dag met die dood gekonfronteer word, beskou hy dié werk as sy roeping.
Koelbloedig | Waar is Joshlin?
Dit is week twee van die langverwagte Joshlin Smith-verhoor waarin haar ma, Kelly, dié se kêrel, Jacquin Appollis, en hul vriend, Steveno van Rhyn, op aanklagte van mensehandel en ontvoering…
Koelbloedig | Verlore geregtigheid: Die moordsaak van ds. Liezel de Jager
Vir dié episode van Koelbloedig kyk Mariska Nanni na die moordsaak van ds. Liezel de Jager en of geregtigheid nog moontlik is noudat die hoofverdagte dood is. Sy gesels met die teenmisdaadaktivis Ian…
Koelbloedig | Alison Botha: Verkrag, vermink, vir dood gelaat
In dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met dr. Tiaan Eilerd oor die nag toe hy op ʼn bebloede Alison Botha afgekom het, die verhoor van Frans du Toit en Theuns Kruger, en die uitwerking…
Koelbloedig | Van beïnvloeder tot tronkvoël
Vir dié episode van Koelbloedig delf Mariska Nanni ʼn bietjie dieper in die kindermishandelingsaak wat nie net skokgolwe deur die VSA gestuur het nie, maar die ganse wêreld.
Koelbloedig | Nadia Lotz: Mishandel, vermoor, gefaal – maar hoop op geregtigheid lééf
Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met Hendrik Lotz oor die jare lange web van huishoudelike geweld waarin sy susterskind, Nadia Lotz, vasgevang was voordat sy op 4 Maart 2023 wreed…
‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoord
Vir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in Vaalharts in die…
‘Koelbloedig’ | Dodelike obsessie lei tot Stella-dubbelmoord
Vir dié episode van “Koelbloedig”, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni oor die opspraakwekkende dubbelmoord op Stella in 2018.
‘Koelbloedig’-bonus-episode | Anika Smit: Vrae wat steeds spook
Vir dié bonus-episode van “Koelbloedig” het Mariska Nanni ’n paar van die vrae wat die meeste oor die Anika Smit-saak gevra is, aan Mike Bolhuis van Specialised Security Services gevra.
‘Koelbloedig’ | Anika-raaisel ná 14 jaar steeds onopgelos
Vir dié episode van Koelbloedig, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met Mike Bolhuis oor sy onlangse toetrede tot die Anika Smit-saak en of daar tog nog hoop is dat…
‘Koelbloedig’ | Ma’s in die beskuldigdebank
In dié episode gesels Mariska Nanni met verslaggewers en kenners oor die Lauren Dickason en Madelein Ackerman-sake, die oorsake wat ouers moontlik kan dryf om hul kinders te vermoor, en die…
‘Koelbloedig’ | Wanneer kinders moor
Vir hierdie episode van ‘Koelbloedig’, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met kenners oor hoe die wet minderjarige oortreders hanteer, gebreke in die stelsel en die…
Koelbloedig | ‘Jou kinders is nou dood’
Charlotte van der Westhuizen het met Mariska Nanni gesels oor die aand wat haar gewese man, Marius, ’n voormalige polisiebeampte, hul kinders voor haar vermoor het.
‘Koelbloedig’ | Só word ‘Bloubultannie’ se doppie geklink
Luister in dié episode van ‘Koelbloedig’ wat die rekonstruksie van ’n misdaadtoneel behels en hoe afgetrede lt.kol. Frans van der Merwe destyds te werk gegaan het om ʼn strik te stel vir Manda…
‘Koelbloedig’ | Tweesnydende tegnologieswaard kan misdaad aanhelp of verhinder
Luister gerus saam oor hoe tegnologie tot voordeel van ondersoeke en die stryd teen misdaad kan wees, maar ook hoe dit tot nadeel van Jan Alleman en selfs die polisie se pogings kan wees en wat jy…
‘Koelbloedig’ | Leuen het maar kort been (vra gerus poligrafiste)
In hierdie episode van “Koelbloedig” op Maroela Media gesels aanbieder Mariska Nanni met Charles Kemp van die Pisa-integriteitsasseseringsentrum oor poligraaftoetse, die betroubaarheid daarvan en of…
‘Koelbloedig’: Op paaie van die dood
Johan Fourie, 'n botsingsrekonstruksiekundige, was in sy loopbaan by verskeie hoëprofielsake betrokke, onder meer die botsing waarin Suid-Afrika se geliefde grapmaker Tolla van der Merwe dood is,…
‘Koelbloedig’| Sluipmoord opgelos, maar nie vergete
In hierdie episode van “Koelbloedig” op Maroela Media neem afgetrede lt.kol. Lucas Visser, ʼn onafhanklike forensiese deskundige by Wesco Forensic Services, luisteraars terug na 10 April 1993 toe hy…
‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel
Wessie van der Westhuizen ʼn onafhanklike ballistiese deskundige en uitvoerende hoof van Wesco Forensic Services vertel onder meer van sy betrokkenheid as deskundige by die Retief Liebenberg-saak, ʼn…
Frequently Asked Questions
Koelbloedig has published 19 episodes since July 2024, covering topics in Daily News, News.
Koelbloedig is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 23m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Koelbloedig, including email and social media links.
Similar Podcasts
Agriskoops (Afrikaans)
Newskoop
146 episodes
Ecoskoops (Afrikaans)
Newskoop
27 episodes
Heol.hu
Heol.hu
707 episodes
Quick weather weekend With Ashley Jones
quick weather weekend with Ashley Jones
92 episodes
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
JacPod
34 episodes
Nagseine: Onverklaarbare Gebeure, Verdwynings en Ware Raaisels
District Podcasts
13 episodes