Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Agriskoops - 9 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gee ʼn oorsig hoe NuWater spesifiek boere help met hul watergehalte. Hy verduidelik wat is…
Agriskoops - 8 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nico Barnard by Pannar Seed. Hy is ʼn Streekslandboukundige vir die sentrale streke van die land. Nico vertel meer oor mielieverbouing en wat nodig is om…
Agriskoops - 5 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy gesels oor veranderende weerpatrone en die impak daarvan op landbou. Die weer raak al hoe meer onvoorspelbaar en dit beïnvloed…
Agriskoops - 4 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor hulle oplossings vir die beskerming van infrastruktuur soos pompe, pype, toerusting, skure en…
Agriskoops - 3 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur bemarking en tegnies by die maatskappy World Focus Agri, At van Schalkwyk. Hy verduidelik die konsep Geintegreede Plantenergiebestuur en hoe World…
Agriskoops - 02 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn takvoorsitter by SABI, Franco van Niekerk. Hy vertel meer oor die koste en gebruik van energie in landbou. Hy verduidelik hoekom dit belangrik is om te let op…
Agriskoops - 01 Junie 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die stigter en eienaar van die maatskappy Plaasbestuurder.co.za, Vernon Hambrock. Hy vertel meer oor wie Plaasbestuurder is en hoe hulle prosesse boere help om…
Agriskoops - 29 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer van witvlieë op tamaties en Rovensa Next se…
Agriskoops - 28 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag.…
Agriskoops - 27 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die stigter en eienaar van die maatskappy Plaasbestuurder.co.za, Vernon Hambrock. Hy vertel meer oor wie Plaasbestuurder is en watter dienste hulle aan boere…
Agriskoops - 26 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac se kamera-opsies wat besighede kan help om hul voertuie en bestuurders…
Agriskoops - 25 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. He vertel meer oor die sonkragoplossings wat hulle bied vir huise en individuele huishoudings. Hy…
Agriskoops - 22 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor witvlieë op tamaties en wat produsente kan…
Agriskoops - 21 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy gee ʼn kort oorsig oor NAMPO 2026. Pioneer is die vlagskip saadmaatskappy in Suid-Afrika vir mielie-,…
Agriskoops - 20 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac se kamera-opsies wat besighede kan help om hul voertuie en bestuurders…
Agriskoops - 19 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel van die hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU SA, Bennie van Zyl. Die stygende brandstofkostes het ʼn impak op elke Suid-Afrikaner en so ook…
Agriskoops -18 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor uitdagings wat varkboere vandag in…
Agriskoops - 15 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat biologiese…
Agriskoops - 14 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy vertel meer oor Pioneer se stalletjie by hierdie jaar se NAMPO-skou wat tans aan die gang is in Bothaville in…
Agriskoops - 13 Mei 2026
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag.…
Frequently Asked Questions
Agriskoops (Afrikaans) has published 146 episodes since November 2025, covering topics in Daily News, Nature.
Agriskoops (Afrikaans) is currently highly active with new episodes daily. Average episode length is 4m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Agriskoops (Afrikaans), including email and social media links.