EWE ANDERS 🎙️

EWE ANDERS 🎙️

Ricia Bester en Mia Knoesen

Episodes 24
Avg. Duration 56m
Activity Active
Apple Rating 5.0 (5)
Since Apr 2025
Latest Episode Feb 2026

Publishing Details

Schedule
Every 2 Weeks
Format
Episodic
Consistency
67%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Welkom by Ewe Anders, ‘n Afrikaanse podcast waar twee twintig-ietsie-jarige vriendinne, Ricia en Mia, hulle lewens en al die chaos wat daarmee gepaard gaan deel. Van vriendskappe en stories tot geestesgesondheid en eksistensiële krisisse—geen onderwerp is van die tafel af nie! Luister in vir ‘relateable’ gesprekke, eerlike refleksies, snaakse ervarings en baie lag terwyl hulle saam die wilde rit van volwassenheid aanpak.

Social Media

Explore Statistics

Recent Episodes

Episode 21 - Blou en Pienk: Toeval of Tradisie?

Feb 24, 2026 56m

In hierdie episode van Ewe Anders gesels Ricia en Mia oor geslagstereotipes – waar dit vandaan kom en hoekom dit steeds so sterk in ons samelewing leef. Is dit regtig “natuurlik” dat sekere geslagte…

Episode 20 - Valentynsdag en sulke dinge

Feb 10, 2026 1h 3m

Ricia en Mia gesels oor Valentynsdag — van oulike herinneringe uit die verlede tot die goed wat dit regtig vir hulle lekker maak. Is Valentynsdag overrated, of het dit nog ’n plek in ons harte (en…

Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!

Jan 27, 2026 1h 5m

In hierdie episode is Ricia en Mia terug agter die mikrofoon en maak gemaklik gesels oor alles wat die nuwe jaar inlui. Ons reflekteer oor ’n vakansie wat veel te vinnig verby is, deel ons…

Episode 18 - Krismis en Klets

Dec 16, 2025 1h 9m

In hierdie feestelike episode sit Mia en Ricia en gesels oor alles wat Kersfees vir hulle besonders maak. Hulle deel persoonlike stories, nostalgiese herinneringe en ’n paar verrassings oor hul…

Episode 17 - Glinster en Teaterligte: ons “Chicago” avontuur

Dec 02, 2025 44m

In hierdie episode neem Ricia en Mia julle saam op ’n glinsterende rit teater toe! Terwyl hulle in die kar sit—Mia agter die stuurwiel en Ricia nog besig om haar makeup klaar te kry—gesels hulle oor…

Episode 16 - Kultuur met ‘n Kinkel

Nov 18, 2025 1h

In hierdie week se episode delf Ricia en Mia diep in die wêreld van werkskulture – daardie onsigbare, maar kragtige faktor wat jou daaglikse werkervaring maak… of breek.Hulle deel hul persoonlike…

Episode 15 - Van Visie na Werklikheid?

Nov 04, 2025 1h 13m

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die gewilde konsep van “manifesting” – daardie idee dat jy iets in jou lewe kan “inspreek” deur jou gedagtes, energie en intensies. Hulle vra die groot…

S1E14 Episode 14 - Deel 2: As kind, as ouer

Oct 21, 2025 1h 4m

In dié episode gesels Mia en Ricia oor die reëls waarmee hulle grootgeword het – van die kinder tafel tot die Tandemuis – en hoe hulle as grootmense van vandag dalk dinge bietjie anders sou…

Episode 13 - Deel 1: As kind, as ouer

Oct 07, 2025 55m

In hierdie episode kyk ons terug na sommige van die reëls waarmee ons as kinders moes saamleef — van ouderdomsbeperkings en slaaptyd tot strawwe en reëls rondom oorslaap. Ons deel ons persoonlike…

Episode 12 - Werk, rus, herhaal: Jou gids tot micro-retirement

Sep 23, 2025 59m

In hierdie episode duik Ricia en Mia in die fassinerende konsep van Micro Retirement — ’n vars manier om na werk en rus te kyk. Ricia deel haar persoonlike ervaring met micro retirement en gee…

Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..

Sep 09, 2025 58m

In hierdie insiggewende episode delf Ricia en Mia in die fassinerende herkoms van alledaagse sê-goed, tradisies en moderne gebruike wat ons dalk as vanselfsprekend aanvaar.Hoekom dra bruidjies wit?…

Episode 10 - Die wonders van AI

Aug 26, 2025 54m

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor ChatGPT en hoe dié slim AI deel van hul alledaagse lewe geword het. Van voorberei vir werksonderhoude en beplan van reisroetes tot noodsituasies by die…

Episode 9 - Instaskool

Aug 12, 2025 56m

In dié episode scroll Ricia en Mia ‘n bietjie op Instagram – en kyk insiggewende videos en gesels oor “life hacks” en hoe moeilik dit soms is om te weet wat regtig waar is. Is alles net vir die…

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

Jul 29, 2025 1h 20m

In hierdie episode gesels ons met Tineke, ’n dieetkundige met ’n passie vir gesondheid en voeding. Ons leer haar eers bietjie beter ken en hoor van haar persoonlike reis tot in die wêreld van…

Episode 7 - Dis nie jy nie dis Ick

Jul 15, 2025 55m

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die groot buzzword in dating - “ick” – daardie klein (of groot!) dingetjies wat skielik iemand minder aantreklik maak. Hulle deel hul eie “ick” lyste…

Episode 6 - Tussen TikTok en Tradisie

Jul 01, 2025 54m

In episode 6 delf ons in die generasie-gaping tussen Gen Z en Millennials — en waar ons onsself daarbinne plaas. Ons gesels oor hoe Gen Z dikwels misverstaan word, en hoe daardie misverstande ook op…

Episode 5 - Wat meisies regtig doen by sleepovers

Jun 17, 2025 49m

In hierdie episode van Ewe Anders, gee ons julle insights oor wat gebeur by ‘n sleepover. Ons verduidelik die betekenis agter die podcast se naam — “Ewe Anders”Mia deel van haar avonture oorsee en…

Episode 4 - Gelukkig Getroud vs Skepties oor Sielsgenote

Jun 03, 2025 43m

In hierdie episode gesels ons met Mia oor haar sieninge oor “dating” en hoe haar perspektief oor verhoudings die afgelope paar jaar verander het. Sy deel haar gedagtes oor die invloed van aanlyn…

Episode 3.1 - Terugvoer op Ricia se groot besluit

May 27, 2025 13m

In hierdie spesiale episode deel Ricia haar eerlike reaksie op die oorweldigende terugvoer wat sy ontvang het ná sy haar video gedeel het waarin sy aankondig dat sy gaan uittree as prokureur. Sy lees…

Episode 3 - Stuurwielstories: Mia rits rond saam met ‘n afgetrede prokureur

May 20, 2025 34m

In hierdie episode gesels ons lekker tydens ‘n girls chat on the go – daai tipe geselsie wat net in die kar gebeur, waar die stories spontaan vloei.Ricia vertel ook wat haar oorspronklik geïnspireer…

Frequently Asked Questions

How many episodes does EWE ANDERS 🎙️ have?

EWE ANDERS 🎙️ has published 24 episodes since April 2025, covering topics in Comedy.

Is EWE ANDERS 🎙️ still active?

EWE ANDERS 🎙️ is currently active with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 56m.

How do I contact EWE ANDERS 🎙️ for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for EWE ANDERS 🎙️, including email and social media links.

Similar Podcasts