Episodes 46
Avg. Duration 22m
Activity Dormant
Apple Rating 5.0 (18)
Since Feb 2023
Latest Episode Dec 2025

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
61%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Mevrou Mevrou is deur die Africa Podcast and Voice Artists aangewys as die Beste Komedie Potgooi op die kontinent! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep. Audio design: Ethan Baird.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode medium person remoteItem season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het

Dec 15, 2025 24m

Mevrou kyk terug op die jaar wat was, en al die kere wat dit gevoel het of daar ’n slang was wat reg gelê het om te pik. Dié jaar was egter nie net een van weg hardloop van slange nie, Mevrou het ook…

Mevrou beplan ‘n Desember partytjie om wraak te neem teen die bure

Dec 02, 2025 19m

Mevrou is hierdie Fees Seisoen by die huis, en is besig met ’n plan vir ’n groot Desember swembad partytjie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het agter gekom hulle het tussen die twee van hulle ’n…

Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

Nov 25, 2025 23m

Mevrou het met ’n skok agter gekom dat haar gesin van drie nie hulle eie Whatsapp groepie het nie! Hoeveel Whatsapp groepies moet mens hê en wanneer kan jy maar jouself afhaal en die groepie toemaak?…

Mevrou kry lelik stry oor die lys vir Kerspersente

Nov 18, 2025 24m

Mevrou is besig met die laaste beplanning vir Kersfees – en heel bo-aan haar lys van wat om nog te doen, is die Kersfees geskenke. Wie kwalifseer vir ’n persentjie onder die Kersboom? Dianne Broodryk…

Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraad

Nov 11, 2025 21m

Mevrou besef die G20 beraad is amper hier, want die paaie in Gauteng is ewe skielik baie skoon, die slaggate word opgevul, meeste van die verkeersligte werk en metro polisie word oral gesien. Dis nie…

Mevrou se gesukkel om die mediese forms in te vul

Nov 04, 2025 26m

Mevrou moet hospitaal toe gaan vir ‘n mediese prosedure, maar wat vir haar erger is as wat hulle aan haar gaan doen, is die stapel mediese forms wat sy voor die tyd moet invul. Asof dit nie genoeg is…

Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt

Oct 28, 2025 26m

Mevrou is in ’n onverwagse nostalgie vas gevang, aangebring deur die pers blommetjies van die Jakaranda bome in Pretoria. Skielik onthou Dianne Broodryk weer haar grootword jare in die Moot gebied,…

Mevrou se siekwees sages

Oct 21, 2025 19m

Mevrou is nou siek en sat vir siekwees! Die winter is verby, die somer is in volle swang, en die twee wonder waar die skielike siektes vandaan kom wat hulle ook plat getrek het. Dit was so erg dat…

Mevrou verklaar oorlog teen die strykyster

Oct 14, 2025 21m

Mevrou het haar voet neergesit en finaal besluit om die stryd teen die strykyster aan te pak – maar sy dink sy het verloor. Gerda de Sousa se oorlog het begin toe sy begin navorsing doen het oor hoe…

Mevrou pluk plesier uit plastiek plante

Oct 07, 2025 24m

Die lente is hier en Mevrou meen daar is geen meer verskoning vir ’n huis sonder groen plante nie, selfs as van dié plastiek is. Die Mevrouens bieg dat hulle nou kunsmatige plante in potte het regoor…

Mevrou se wenke vir die wenners

Sep 30, 2025 25m

Die seisoen vir toekennings aande en werks funksies het aangebreek en die Mevrouens voel hulle het nou genoeg praktiese wenke in hulle handsakke vir dié somtyds baie lang aangeleenthede. Watter…

Mevrou sien rooi soos 'n ge-ignoreerde stop lig

Sep 23, 2025 22m

Die Mevrouens is ontstoke omdat dit vir hulle voel of iemand die padreëls verander het, en hulle nooit ingelig het nie. Dis asof daai verkeers regulasies waaroor hulle dekades terug moes toets skryf…

Mevrou se nuwe plan vir die ou jaar

Sep 16, 2025 21m

Die Mevrouens is terug en probeer sin maak van wat sover ’n besige jaar was – soos ’n swaar gelaaide weghol 4x4 bakkie wat net nie remme het nie. Vir Gerda de Sousa en Dianne Broodryk is die jaar nog…

Die Mevrouens se dringende ingryping vir die nuwe seisoen

Sep 12, 2025 0m

Die Mevrouens is terug vir ’n nuwe seisoen van hulle bekroonde potgooi! Ja, die jaar staan op sy kop, maar nee dit beteken nie dat hulle moet oorgee nie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het besluit…

Mevrou se jaar van oorvloed en klippe kou

Dec 10, 2024 26m

Mevrou kyk terug na 2024 as die jaar wat die grootmens-lewe wenke die lewe sommer baie makliker gemaak het. Gerda de Sousa het uiteindelik geleer hoe om die sloop om die duvet te trek, terwyl Dianne…

Mevrou oefen om Kersfees fiks te word

Dec 03, 2024 19m

Mevrou vang die Kersfees gees, maar dis nie ’n maklike oefen om Kersfees fiks te word nie. Dit begin by die gesukkel om die Kersboom te laat staan en dan die stryery om die versiersels perfek te kry.…

Mevrou is nie 'n klip vir 'n winskopie nie

Nov 26, 2024 20m

Mevrou staan nie terug as daar ’n goeie uitverkoping is nie, en hierdie is die week vir winskopies! Van Kersfees persente tot huishoudelike skoonmaak middels, dis als op die lysies vir wanneer die…

Mevrou en die skommel vir die rommel trommel

Nov 19, 2024 20m

Mevrou is besig met planne om die huis skoon te kry vir die nuwe jaar, en deel hiervan is om ontslae te raak van als wat nie meer gebruik word nie. Die reuse vullis drom is bestel om vir drie dae in…

Mevrou smeer haar verjaarsdag met kaster olie

Nov 12, 2024 21m

Dis Mevrou se verjaarsdag en tyd vir grootmens persente! Soos wat sy plek soek vir al die kersies op die verjaarsdag tert, besef Mevrou sy het nou die ouderdom bereik waar dit nie meer saak maak of…

Mevrou probeer die November vloermoere oorleef

Nov 05, 2024 21m

Dis met ’n skok wat Mevrou besef mense se geduld en hulle vlakke van verdraagsaamheid lê laag in November. Miskien is dit ’n einde-van-die-jaar probleem, of dalk was die jaar maar net lank. In die…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Mevrou Mevrou have?

Mevrou Mevrou has published 46 episodes since February 2023, covering topics in Comedy, Personal Journals.

Is Mevrou Mevrou still active?

Mevrou Mevrou is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 22m.

How do I contact Mevrou Mevrou for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Mevrou Mevrou, including email and social media links.

Similar Podcasts