Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Episode 192: Gideon Galloway
Hierdie episode is oorspronklik op 19 September 2018 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Gideon Galloway se storie steeds een van daardie entrepreneursgesprekke is wat mens…
Episode 191: Pepe Marais
Hierdie episode is oorspronklik in 2019 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Pepe Marais se storie vandag nog harder praat: oor hoe ’n besigheid eers kan val, en dan weer opstaan…
Episode 190: Ernest North - Naked Insurance
Hierdie episode is oorspronklik in 2018 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Ernest North se storie vandag selfs skerper lees as toe: ’n Suid-Afrikaanse entrepreneur wat vroeg…
Episode 189: Hannon Bothma
Hierdie episode is oorspronklik in 2019 op Klipkouers opgeneem. Ek bring dit nou weer terug omdat Hannon Bothma en Julius Swart se storie wys hoe ’n persoonlike passie, as dit lank genoeg met…
Episode 188: Mike Bolhuis
Hierdie was een van die mees afgelaaide episodes op Klipkouers. Dit is oorspronklik in 2020 opgeneem, maar ek bring dit nou weer terug omdat Mike Bolhuis se wêreld — misdaad, dwelms, geweld en die…
Episode 187: Jimmy Malan
Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor…
Episode 186: Charles Back
Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n…
Episode 185: Deon Meyer
Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en…
Episode 184: David Kramer
Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as…
Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman
In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende…
Klipkouers 9de Verjaarsdag: Jacques Basson Se Terugblik & Toekomsvisie
9 JAAR VAN INSPIRERENDE GESPREKKE! Klipkouers vier vandag 'n mylpaal - Jacques Basson deel ons reis van toe tot nou, en gee 'n voorsmakie van wat voorlê. Van nederige begin tot 'n instelling in…
Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa 'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie "Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n…
Bosoorlog Eps 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa Die Pad na die Recces Wanneer jy die naam "Recce" hoor, dink jy dadelik aan Suid-Afrika se elite-soldate. Maar min mense…
Rondetafelgesprekke: Talent & span ontwikkeling
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Toepassings van die Internet van Dinge (IoT) in landbou met Ctrack
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Welvaartskeppingstrategieë vir landbou & slaggate om te vermy met PSG Wealth Pretoria-Oos
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Volhoubare sonkrag-oplossings vir landbou met Solareff
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: BEE as besigheidstrategie & mites met Empowerlogic
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Episode 183: Cobus van den Berg
Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net…
Episode 182: Ronel Bezuidenhout
Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is. Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid…
Frequently Asked Questions
Klipkouers has published 150 episodes since May 2019, covering topics in Business, Marketing.
Klipkouers is currently active with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 54m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Klipkouers, including email and social media links.
Similar Podcasts
Alles wat lekker is
Radio Tygerberg 104FM
150 episodes
Klipkouers
Jacques Basson
332 episodes
RSG Geldsake met Moneyweb
Moneyweb Radio
150 episodes
Bizskoops (Afrikaans)
Newskoop
64 episodes
Tax Break in Afrikaans
Pieter van der Zwan
79 episodes
More for Your Money
Uncommon Cents Investing
76 episodes