Klipkouers
Jacques Basson
Publishing Details
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Episode 188: Mike Bolhuis
Hierdie was een van die mees afgelaaide episodes in Klipkouers se geskiedenis. Dit is oorspronklik in 2020 opgeneem, maar ek bring dit nou weer terug omdat Mike Bolhuis se wêreld — misdaad, dwelms,…
Episode 187: Jimmy Malan
Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor…
Episode 186: Charles Back
Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n…
Episode 185: Deon Meyer
Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en…
Episode 184: David Kramer
Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as…
Bosoorlog Eps 3: Generaal-majoor Gert Opperman
In hierdie besonderse episode van Klipkouers Bosoorlog Stories het ek, Jacques Basson, die voorreg om met generaal-majoor Gert Opperman te gesels, 'n merkwaardige militêre leier met 'n indrukwekkende…
Klipkouers 9de Verjaarsdag: Jacques Basson Se Terugblik & Toekomsvisie
9 JAAR VAN INSPIRERENDE GESPREKKE! Klipkouers vier vandag 'n mylpaal - Jacques Basson deel ons reis van toe tot nou, en gee 'n voorsmakie van wat voorlê. Van nederige begin tot 'n instelling in…
Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa 'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie "Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n…
Bosoorlog Eps 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa Die Pad na die Recces Wanneer jy die naam "Recce" hoor, dink jy dadelik aan Suid-Afrika se elite-soldate. Maar min mense…
Rondetafelgesprekke: Talent & span ontwikkeling
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Toepassings van die Internet van Dinge (IoT) in landbou met Ctrack
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Welvaartskeppingstrategieë vir landbou & slaggate om te vermy met PSG Wealth Pretoria-Oos
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: Volhoubare sonkrag-oplossings vir landbou met Solareff
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Rondetafelgesprekke: BEE as besigheidstrategie & mites met Empowerlogic
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sakeskool en die Klein Besigheid Instituut (SBI) het onlangs 'n reeks innoverende rondetafelgesprekke in Bothaville aangebied. Hierdie gesprekke, wat…
Episode 183: Cobus van den Berg
Die Afrikaanse film bedryf 20 jaar terug was nie die reus wat ons vandag ken nie. Die bedryf het ’n laagtepunt bereik na die suksesse van die 1970’s en 80’s, en baie was van die opinie dat daar net…
Episode 182: Ronel Bezuidenhout
Entrepreneurskap verg baie verskillende eienskappe, maar bowenal verg dit die vermoë om ’n geleentheid raak te sien, ongeag waar die geleentheid is. Ronel Bezuidenhout het so ’n geleentheid…
Episode 181: Giniel de Villiers
Giniel de Villiers is 'n legende in die motorsportwêreld en ‘n trots Suid-Afrikaanse produk. Tussen 1997 en 2000, wen hy die Suid-Afrikaanse Touring Car kampioenskap vier keer. In 2003 maak hy 'n…
Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool
André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n…
Episode179: ”Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
Ek het gesels met Roedolf van der Westhuizen, die Uitvoerende Hoof van Die MOS Inisiatief en Albert van Wyk oor entrepreneurskap. Ons het veral gesels oor Albert se televisiereeks op VIA "Maak my 'n…
Episode 178: Andrew Bartlett
Andrew Bartlett het sy eerste groot besigheid in telekommunikasie in Bloemfontein opgebou. 'n Kombinasie van te vinnige en te diverse groei, tesame met Covid as kersie op die koek, het gelei tot die…
Frequently Asked Questions
Klipkouers has published 332 episodes since January 2016, covering topics in Business, Education.
Klipkouers is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 38m.