Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Episode 78: Tydsberekening is belangrik
Belastingpligtiges redeneer dikwels dat solank SARS wel ‘n bedrag belas of as ‘n aftrekking slegs een keer geeïs word, behoort dit aanvaarbaar te wees. Dit is egter nie korrek nie – die…
Episode 77: Vennootskappe belasting
SARS het onlangs die IT3(BO) derde-party verklaringsproses wat met die inkomstebelastinggevolge van vennootskappe van stapel gestuur. Ek gebruik die geleentheid om in hierdie episode oor ‘n paar van…
Episode 76: Meer oor die GAAR: Die ABSA saak
Die Konstitusionele Hof het onlangs ‘n uitspraak gelewer oor two regsvrae rondom die algemene teenvermydingsreëls na ‘n hersieningsaansoek deur ABSA. In hierdie episode gesels ek oor die saak en deel…
Episode 75: Is jou huiseienaarsvereniging se inkomstebelasting hantering reg?
SARS het ‘n opgedateerde weergawe van Uitlegnota 64 uitgereik in Desember 2025. Hierdie uitlegnota handel, onder andere, met die belasting van huiseienaarsverenigings. In hierdie episode bespreek ek…
Episode 74: Veranderinge aan die BTW registrasie drempels – hoe nou vir ondernemers in die R1m tot R2,3m groep?
Die Nasionale Tesourie het in die 2026 Begroting veranderinge aan die BTW registrasie drempels aangekondig. Sommige BTW ondernemers oorweeg nou moontlike deregistrasie as gevolg hiervan. In hierdie…
Episode 73: Wees versigtig vir die GAAR
Daar was onlangs ‘n toename in the aantal sake voor die howe wat die toepassing van die algemene teenvermydingsreëls (die GAAR) betref. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel aspekte van…
Episode 72: Belasting in die 2026 Begroting
Daar is altyd baie opwinding rondom die begroting en 2026 was geen uitsondering nie. In hierdie episode gesels ek oor sommige belastingvoorstelle in die begroting wat vir belang is vir…
Episode 71: Artikel 7C
Artikel 7C het belastingpraktisyns se belangstellings geprikkel sedert dit in die belastingwetgewing ingebring is as deel van die 2016 wysigings. Dit is een van die min bepalings wat meeste…
Episode 70: Rente aftrekbaarheid
SARS het onlangs ‘n interesant aanwysing uitgereik oor iets wat gereeld in praktyk opduik – rente aftrekbaarheid. In kort, handel die aanwysing met die aftrekbaarheid van rente op ‘n lening wat…
Episode 69: Die klein besigheid KWB uitsluiting
Oorweeg die volgende scenario: jy, of dalk jou klient, besit ‘n klein besigheid. Die tyd het aangebreek om dit te verkoop – dit mag dalk wees dat die besigheid ‘n groter struktuur nodig het vir…
Episode 68: Oorweeg BTW op subsidies
As mens dink ook BTW en subsidies (grants), is jou eerste instink waarskynlik dat daar nie BTW op ‘n subisidie moet wees nie. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die…
Episode 67: Sleutel oorwegingings by aandele aansporingskemas
Baie maatskappye, beide groot en klein, gebruik aandele aansporings vir sleutel werknemers om hulle doelwitte met die van die maatskappy te belyn. Die ontwerp kan verskil afhangend van die tipe skema…
Episode 66: Dividend of skenking?
Wanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking is? SARS het onlangs Binding Private…
Episode 65: Veranderinge aan onderstellingsboetes (USPs) in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings aan die onderstellingsboete stelsel.As jy terugvoer of…
Episode 64: Veranderinge aan BTW vir skole in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings rakende BTW op lewerings deur skole.As jy terugvoer of…
Episode 63: Die 2025 belastingwysigingswetsontwerpe
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsntwerpe vrygestel. In hierdie episode lig ek ‘n paar wysigings in hierdie wetsontwerpe uit.As jy terugvoer of voorstelle vir…
Episode 62: Kry ‘n voorafbeslissing?
Belastingpligtiges kan sekerheid oor onseker belastingposisies kry deur voorafbeslissings by SARS aan te vra. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die vereistes vir hierdie beslissings wat…
Episode 61: Waardasie van voorraad vir belastingdoeleindes
Belastingpligtiges mag eindvoorraad teen minder as koste waardeer onder sekere omstandighede. SARS het onlangs Uitlegnota 140 in hierdie verband uitgereik. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar…
Episode 60: Geredelik sigbare onbetwiste foute
Belastingpligtiges kan versoek dat SARS aanslae verminder in die geval van geredelik sigbare onbetwiste foute. SARS het onlangs ‘n konsep uitlegnota oor die onderwerp uitgereik. In hierdie episode…
Episode 59: Wanneer gaan SARS reageer?
Belastingpligtiges wat inligting aan SARS lewer in die loop van ‘n dispuut is dikwels angstig om terugvoer te ontvang. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die tydslyne hiervoor waarvoor die…
Frequently Asked Questions
Tax Break in Afrikaans has published 79 episodes since October 2024, covering topics in Business.
Tax Break in Afrikaans is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 11m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Tax Break in Afrikaans, including email and social media links.