Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak…
S1E79 DIRK VAN ZYL SMIT 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot…
DIRK VAN ZYL SMIT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele…
THEO DE JAGER 7
Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for…
KOOS MALAN 6
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die…
S1E75 FAAN VAN DER WALT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Faan Van der Walt, die uitvoerende hoof en stigter van WeBuyCars. Wat verg dit om vanaf 'n nederige begin 'n stokperdjie te bestuur totdat dit…
S1E74 DINAH BRONKHORST
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van ATTSA en Care Protect Invest SA. Sy is 'n formidabele vrou wat deur die vuurdoop van haar eie lewe…
S1E73 DIRK HERMANN 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet.YouTube &…
S1E72 KALLIE KRIEL
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kallie vertel van Afriforum se nederige ontstaan, meer as 25 jaar gelede, en hoe die organisasie…
S1E71 THEO DE JAGER 6
In hierdie insiggewende gesprek oor landbou-doeltreffendheid en plaaslike boerderypraktyke bespreek Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Theo de Jager, Uitvoerende Hoof van SAAI, die…
S1E70 CILLIERS BRINK 3
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, in 'n opvolggesprek met Cilliers Brink, voormalige burgemeester van Tshwane, bespreek die hoofoorsake van die swak finansiële posisie van plaaslike…
S1E69 DAWIE ROODT 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese…
S1E68 NICK VAN RENSBURG
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van RensburgGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het.…
S1E67 PIETER JANSE VAN RENSBURG
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Pieter Janse van Rensburg, 'n entrepreneur wat bewys het dat as jy 'n groot genoeg aptyd het vir klippekou, kan jou klein onderneming groei…
S1E66 ANTON SMITH
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 - Anton SmithGerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die…
S1E65 CILLIERS BRINK 2
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065 - Ciliers Brink 2Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die…
S1E64 WILLIE JONES
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 064 - Willie JonesGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Willie Jones, 'n entrepreneur wat 'n reuse sukses gemaak het met masjien-outomatisering, maar…
S1E63 JOHANN HOLM 2
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Johann Holm. Hulle bespreek die ‘waarde’ van geld, geld as 'n bate en vergelyk goud en kripto-bates. YouTube & Podcast: https:…
S1E62 KOOS MALAN 5
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, 'n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die…
S1E61 CHRIS VILJOEN
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 061 - Chris ViljoenGerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Chris Viljoen. Chris het ’n groot liefde vir die natuur. Hy is ’n byeboer en wêreldbekende…
Frequently Asked Questions
Sê dit soos dit is has published 80 episodes since June 2023, covering topics in Business, Entrepreneurship.
Sê dit soos dit is is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 56m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Sê dit soos dit is, including email and social media links.