Kom Ons Koffie met Marlou Strydom
Marlou
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Social Media
Explore Statistics
Recent Episodes
S1E6 #6 Koffie met Xander Steyn | Show Business, Musiek, Familie en Aanhou Voorentoe Gaan!
In die eerste episode vir 2026, gesels ek met Xander Steyn, bekende dramaturg, show business enthusiast en die eienaar van The Rabbit Theatre School & Guesthouse in Bloemfontein. Ons gesles…
S1E5 #5 Koffie met Anton Esterhuyse | Musiek Maak, Musiek Skryf en Werk Maak as 'n Musikant
In hierdie week se episode gesels ek met Anton Esterhuyse, bekende komponis, pianis en musikale legende in Bloemfontein. Ek en Anton het bietjie in geduik oor wat dit beteken om vir jouself te werk…
S1E4 #4 Coffee with John Smit | Sound Engineering, Musicianship and the Musician Lifestyle
In this week's episode, we talk with John Smit, Sound Engineer, Musician and just a general chilled guy and one of my mentors through my journey in the music industry! This was a really special…
S1E3 #3 Koffie met Arend Brink Jr | Musiek, Studies, Barista en Fietsry (Living a balanced life!)
In hierdie week se episode gesels ek met Arend Brink Jr, sanger, drummer, studio klank ingenieur, barista en fietsryer. Ons gesels bietjie oor Arend se pad met musiek en hoe sy musikale familie hom…
S1E2 #2 Koffie met Werner Stander | 'n Koor of Twee en Entrepreneurskap
In hierdie week se episode gesels ek met Werner Stander, leier en dirigent van DRIE kore in Bloemfontein! Ons gesels bietjie oor sy pad van skool jare af, hoe hy voor al die kore beland het en hoe…
S1E1 #1 Koffie met Angelo Mockie | Community en Musiek
In die eerste episode van Kom ons koffie sit ek saam met Angelo Mockie — ’n kunstenaar, vervaardiger en musikant wie se reis met musiek deur baie mense aangeraak is. Luister saam soos ons die…
Frequently Asked Questions
Kom Ons Koffie met Marlou Strydom has published 6 episodes since October 2025, covering topics in Music, Music Interviews.
Kom Ons Koffie met Marlou Strydom is currently moderate with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 1h 11m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Kom Ons Koffie met Marlou Strydom, including email and social media links.