Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
ONDERHOUD: HET VAN VERLANGEKRAAL - LEFRA PRODUKSIES
Goeiedag en welkom by vandag se besondere onderhoud op Styleskoops. Ons duik diep in ’n storie wat SA se teaterwêreld stormloop – Het van Verlangekraal. Ek gesels met die regisseur, Frans Swart, wat…
ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR OPPIWATER KUNSTEFEES
Welkom by vandag se kunste- en kultuuronderhoud op Styleskoops. Die Oppiwater Kunstefees is ’n hoogtepunt op SA se kunste kalender – met ’n passie vir plaaslike talent en gemeenskapsbetrokkenheid.…
ONDERHOUD: ONS GESELS MET ANDRIETTE GEORGIOU OOR MONDVOL
Van Masterchef SA Seisoen 4 se naaswenner tot vreugdevolle bo-baas bakster, Andriette is die hart en siel van Mondvol – ‘n fantastiese wêreld waar koekies nie net lekkernye is nie, maar vieringe van…
ONDERHOUD: BARNARD BEUKMAN GESELS OOR SA SE NUWE AFRIKAANSE KOERANT – DIE PAPIER
’n Nuwe hoofstuk in Afrikaanse joernalistiek word hierdie week oopgeslaan met die bekendstelling van Die Papier. ’n Splinternuwe Afrikaanse koerant. In ’n tyd waar drukmedia wêreldwyd onder druk is,…
ONDERHOUD: ELMA POTGIETER GESELS OOR HAAR ROL AS MISS SOPHIE IN SOPPER VIR EEN (VOL)
Stel jou voor: 'n eeue-oue Britse herehuis, 'n 90-jarige verjaardagfees vir lank vergane gaste, en 'n kneg wat al hoe kwaaier raak terwyl hy drankies namens almal sluk. Dis die klassieke Dinner for…
ONDERHOUD: STEPHEN FRANCIS EN RICO GESELS OOR HULLE NUWE BOEK – MADAM IMPOSSIBLE
Welkom terug by Styleskoops. Madam & Eve is sedert 1992 deel van Suid-Afrika se politieke en sosiale gesprek, en span humor in om lesers te help om alles te navigeer, van die einde van apartheid…
ONDERHOUD: COLETTE BOTHA GESELS OOR DIE SHE LEADS-KONFERENSIE
Welkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met die dinamiese Colette Botha, stigter van Colette Strategic Solutions en die dryfkrag agter die komende She Leads Vrouekonferensie wat op 31 Oktober by…
ONDERHOUD: JACQUES LOMBAARD – DIE EERSTE BLINDE KAAPSE WYNMEESTER
Geskiedenis is vanjaar in Suid-Afrikaanse wyn gemaak toe die Instituut van Kaapse Wynmeesters sy eerste blinde gegradueerde ooit onder vier nuwe Kaapse Wynmeesters gevier het. Jacques Lombaard se…
ONDERHOUD: RICHARD VAN DER WESTHUIZEN
Welkom terug by Styleskoops! Die bekende sanger en akteur, Richard van der Westhuizen is ná 20 jaar weer terug op die teaterverhoog in ʼn heerlike komedie en vier ook hierdie jaar 40 jaar in die…
ONDERHOUD: STEFAN LÖTTER GESELS OOR SY LOOPBAAN AS AKTEUR
Welkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met Stefan Lötter, ʼn jong man wat eers Ekonomie studeer het, maar altyd ʼn passie gehad het vir die kunste en toe radio omroeper geword het. In 2023 verruil hy…
ONDERHOUD: ANDRE DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR
Andre Die Skreeusnaakse Hipnotiseur vermaak al die afgelope 35 jaar gehore in Suid-Afrika en in die buiteland met sy skreeusnaakse hipnotiese vermaak. Met sy opleiding in Teater en komedie gee Andre…
ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK
Welkom by Styleskoops. Ons gesels vandag met die outeur, Sonja Golberg oor haar ‘n besondere oordenkingsdagboeke, getiteld KOM SAAM. Van haar dae as onderwyseres by ‘n skool vir gestremde leerders…
ONDERHOUD: PETER STEMMET
Welkom by vandag se Stylekoops, waar ons saam met die bekroonde joernalis en skrywer, Peter Stemmet, in die fassinerende wêreld van sportjoernalistiek delf. Peter se loopbaan strek oor radio,…
ONDERHOUD: LIEZEL VAN DER WESTHUIZEN - THE GIRAFFE BRAND ACADEMY
Welkom terug by Styleskoops! Vandag is ons opgewonde om die dinamiese mediapersoonlikheid en stigter van The Giraffe Brand Academy, Liezel van der Westhuizen, te verwelkom. Liezel is bekend vir haar…
ONDERHOUD: COBUS “THE VIKING” VISSER
Welkom by Styleskoops. Vandag het ons ‘n baie spesiale gas—Cobus ‘The Viking’ Visser. Hy is ‘n bekende skrywer, spreker, uitvoerende afrigter, en Suid-Afrika se enigste Gesertifiseerde Meester…
ONDERHOUD: OAKMEADE FOUNDERS CARNIVAL
Ons het vandag die plesier om met die skoolhoof van Oakmeade Prep and Academy te praat, ‘n skool wat opslae gemaak het in die gemeenskap met sy unieke benadering tot onderwys en…
ONDERHOUD: OLIVIA TWIST DIE MUSIEKBLYSPEL
Welkom by Styleskoops! Vandag gesels ons met die jong aktrise in die hoofrol van 'n opwindende teaterproduksie, Olivia Twist, en een van die regisseurs Michael Stols. Die jong energieke Larizta…
ONDERHOUD: CHRISTELLE ENGELBRECHT GESELS OOR DIE INVLOED VAN MUSIEK OP KINDERS SE ONTWIKKELING
Welkom terug by Styleskoops! Vandag het ons ‘n baie spesiale gas wat by ons aansluit. Die talentvolle dirigent van die Cantare Kinderkoor, Christelle Engelbrecht. Christelle het haar loopbaan daaraan…
ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING
Revue is lankal nie meer net ʼn konsert in die skoolsaal nie. Dit het die afgelope 10 tot 15 jaar ontwikkel tot volskaalse produksies en skole kry ook die geleentheid om elke jaar aan opwindende…
ONDERHOUD: DR LIZELLE GROBLER GESELS OOR HOW OM SONDER OË TE SIEN
Welkom by vandag se Styleskoops. Het jy al ooit gedink om te sien sonder om net op jou sig staat te maak? Vandag delf ons in die fassinerende wêreld van panoptiese visie, en ondersoek die…
Frequently Asked Questions
Styleskoops (Afrikaans) has published 31 episodes since October 2023, covering topics in Arts, Music.
Styleskoops (Afrikaans) is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 7m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Styleskoops (Afrikaans), including email and social media links.