Mirrag met Annelie

Mirrag met Annelie

GROOTfm 90.5

Episodes 150
Avg. Duration 21m
Activity Declining
Since Jan 2025
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Every Few Days
Format
Episodic
Consistency
20%
Hosting
iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Wynand Strydom

Jun 01, 2026 14m

Wynand Strydom kuier in die ateljee saam met Annelie en gesels geskiedenis en sy nuwe enkelsnit 31 Mei

Kinderbeskermingsweek

Jun 01, 2026 23m

Annelie gesels met Wouter Prozinsky van Rockf of Hop ('n plek van veiligheid vir babas en kleuters) en AO Marinda Austin van die Social Crime Prevention Unit van die SAPD oor Kinderbeskermings week,…

Gee-week - Eleos oor hulle streetshower en sopkombuis

May 29, 2026 15m

Annelie gesels met Natasha en Annalie van Eleos oor hulle streetshowers en sopkombuis

Geeweek - Saai berading

May 28, 2026 22m

Franelyn kom deel haar storie met Annelie en praat oor die belangrikheid van berading en betyds hulp kry vir geestes gesondheid

Geeweek - Eleos oor hulle na-skool

May 27, 2026 15m

Annelie gesels met Marné (maatskaplike werker) Amalie en Grace (Matrikulant) oor Eleos se na-skool projek waar hulle kinders voed, help met huiswerk en verantwoordelikheid leer

Groot Gee-Week: Hanna Charity

May 26, 2026 14m

Charlene Jackson; Annamarie Labuschagne en Karin Moller van Hannah Charity se Little House Educare Sentra kom gesels oor hulle vroeë ontwikkelings sentrums (kleuterskole) en die werk wat hulle doen

Groot Gee-week: Saai

May 25, 2026 21m

Dr Theo de Jager kom gesels met Annelie oor die werk wat Saai in ons boeregemeenskap doen

Oppinuus: Andile Tshona - SASSA

May 14, 2026 9m

Andile Tshona media verhoudinge offisier van SASSA gesels met Annelie en Tanya oor 2 dekades van SASSA

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

May 13, 2026 29m

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil…

Oppinuus - Onderwys aktivis Hendrik Makanete - NSFAS

May 07, 2026 10m

Annelie Bouwer gesels met die onderwys aktivis Hendrik Makaneta oor NSFAS wat onder administrasie geplaas is. En hoe die pad vorentoe lyk

Liefvlam

May 06, 2026 21m

Liefvlam het by Annelie kom kuier op #MIRRAG oor haar nuwe enkelsnit, ‘Ek Mis Jou Nou’.🎶✨ ‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te…

Logan Pietersen

May 05, 2026 14m

Logan Pietersen het op #MIRRAG kom kuier by Annelie Bouwer oor sy nuwe enkelsnit, ‘Help My Glo’. Met eerlike woorde, rou emosie en ‘n boodskap wat gaan bly!

Jennifer en Lise het in Oppinuus met Adv Johan Jonck van Arrive alive gepraat oor pasveiligheid

May 04, 2026 26m

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote…

Jennifer het op Mirrag met die sanger en musikant Anna Davel gesels oor Jazz musiek.

May 04, 2026 11m

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote…

Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA

Apr 29, 2026 13m

Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA gesels oor hoe baie ons kos ons vermors en die wonderlike werk wat hulle doen.

Jennifer Myburgh gesels op Mirrag met die Springbok sewes speler, Ryan Oosthuizen.

Apr 29, 2026 13m

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote…

Jennifer gesels met Dr Chris van Straten oor Wereld Malaria dag

Apr 28, 2026 11m

Jennifer het op Mirrag met Dr Chris van Straten van Internation SOS gesels oor Wereld Malaria dag 25 April.

Jennifer gesles met Solomon Cupido oor die kuns van komedie.

Apr 28, 2026 22m

Jennifer het op Mirrag met die akteur, stemkunstenaar en komediant: Solomon Cupido gesels oor die kuns van komedie.

Groot Biddag - Vergifnis

Apr 23, 2026 29m

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God…

Groot Biddag - Verwerping

Apr 23, 2026 30m

Annelie gesels met Ds. Wynand Strydom van en Ds Jaco Strydom van Echo Jeug oor verwerping - Die verwerping van kinders, bejaardes en die swakstes in ons samelewing en wat ons veranwoordelikheid is…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Mirrag met Annelie have?

Mirrag met Annelie has published 150 episodes since January 2025, covering topics in Music.

Is Mirrag met Annelie still active?

Mirrag met Annelie is currently declining with new episodes every few days. Average episode length is 21m.

How do I contact Mirrag met Annelie for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Mirrag met Annelie, including email and social media links.

Similar Podcasts