Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Kultuurkliek | 12 maande van pure vermaak!
In hierdie week se episode gesels Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-Nine Wyrley-Birch oor alles wat die popkultuurwêreld die afgelope jaar op hol gehad het.
Om te KI, of nie?
In episode 4 van “Kultuurkliek” gesels Mizanne van Wyk en Jhua-Nine Wyrley-Birch oor mens vs. masjien, en die polemiek oor kunsmatige intelligensie in die kunstebedryf en vra die groot vraag: Om te…
Van die “pods” tot die plaas!
In episode 3 delf Leonie Bezuidenhout, Mizanne van Wyk en Jhua-Nine Wyrley-Birch in die wêreld van “Love is Blind” en “Boer Soek ’n Vrou” – twee werklikheidsreekse wat op heel verskillende maniere na…
Die Taylor Swift-effek
Taylor Swift is meer as net ’n sanger – sy is ’n wêreldwye fenomeen. In hierdie episode van Kultuurkliek gesels ons oor haar splinternuwe album en die impak wat sy op musiek, kultuur en selfs die…
Alles oor 'The Summer I Turned Pretty'
In episode 1 gesels Die Kultuurkliek oor “The Summer I Turned Pretty”, ʼn romantiese jeugverhaal wat jonk en oud geboei het.
Frequently Asked Questions
Kultuurkliek has published 5 episodes since October 2025, covering topics in Entertainment News, News.
Kultuurkliek is currently sporadic with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 29m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Kultuurkliek, including email and social media links.