Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Explore Statistics
Recent Episodes
Ep. 291 - Britse dokkie oor SA en Artikel 235 pla die MK.
Callum, die kalm Britse reisiger, het Suid-Afrika besoek en 'n dokumentêr gemaak oor die ont-ontwikkelende land (of is dit dan net 'n wikkelende land?). Een van Podlitiek se aanbieders maak sy…
Ep. 290 - Nuutste plaasmoordstatistiek en die MRK word gebriek
AfriForum se 2025 plaasmoordstatistiek en die MRK verloor 'n GROOT hofsaak.Aanbieders:Ernst van Zyl en Louis Boshoff
Ep. 289 - Malema kry tronsktraf en DA kry nuwe bestuurstaf (oudio)
Podlitiek se gedagtes oor Malema se vonnisverrigtinge en die nuwe DA leierskap.
Ep. 288 - Fikile vervolg, heffing halveer en 'n nommerplaat-sindikaat?
Ons begin die episode deur vir kameraad Mbalula geluk te wens met sy verjaarsdag. Hulle sê 'n mens moet elke verjaarsdag wat jy vry is, geniet. Dan kom die brandstofheffing aan die beurt. Dis tydelik…
Ep. 287 - Hoe lyk n toekoms onder NGV - AfriForum gee vir jou n idee
Louis, Ernst en Wian gesels oor AfriForum se nuwe hofsaak teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet.Hoekom dit nou belangrik is en wat ons kan verwag.
Ep. 286 - Bek-en-klou laat vir Steenhuisen vou
Podlitiek het 'n spesiale gas in die ateljee: Wian Spies. Die manne gesels oor die groot nuus van die week (en eintlik al langer as dit). Wian is beter ingegrawe op die wetlike aspekte van BKS…
Ep. 285 - Solly wil potgooie reguleer en verskonings aan AfriForum word al meer.
Die (DA) Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, wil potgooie laat registreer en reguleer (maar Podlitiek sal ons nie laat keer).Intussen het News24 en The Citizen nwe…
Ep. 284 - Chinese, Irannese en Russe in die water en Amerika raak al kwater
Tannie Angie se vloot oefen saam met die anti-Westerse magte (of voorsien ten minste die water vir hulle om in te oefen). Gerugte dat die Irannese skepe op die laaste nippertjie moes onttrek, blyk…
Ep. 283 - 2026 se verwagte nonsens om te ontnonsens
Podlitiek se manne het die vakansie gaan lees, peins, filosofeer en die wêreld rustig bekyk. Nou gesels hulle oor die temas, narratiewe en gebeure wat moontlik 2026 gaan oorheers.Die Podlitek-span…
Ep. 282 - Die regering G20, maar vat alles
In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Trump se opmerkings rakende Suid-Afrika se G20-lidmaatskap en die Departement van Gesondheid se planne om NGV te finansier.Die Podlitiek-span bestaan…
Ep. 281 - Cyril wat sy nefie n drukkie gee en Tshwane metro wil vullis-uitspraak appelleer
In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die president se berugte ontmoeting voor 'n korrupsiepaleis in Sandton en die Tshwane Metro se besluit om die "City cleansing levy"-uitspraak te appelleer.…
Ep. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.
In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor drie kwessies wat met die EFF se CIC (Convicted in court) Julius Malema te doen het:1. Die sing van Kill the Boer op die Puk-kampus. Podlitiek verduidelik…
Ep. 279 - Stellenbos(s)e munisipaliteit soek nie wittes hier en Malema se volledige dossier
Podlitiek se aanbieders vind uit dat hulle "deel van die probleem" is en liefs nie moet aansoek doen vir 'n pos by die Stellenbo(s)se dorpsraad nie. Louis en Ernst bespreek wat 'n mens moet doen as…
Ep. 278 - Malema skuldig aan haatspraak en die nuutste oor die Panyaza-plaat
In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor Malema se skuldigbevinding aan haatspraak by Brackenfell (plus ietsie oor die omstredenheid rakende wie betrokke was en wie nie). Louis delf ook 'n…
Ep. 277 - DIRCO sê plaasmoorde is nie uniek nie en Mashatile sê raswette diskrimineer nie
In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die Departement van Internasionale Betrekkinge (DIRCO) se jongste verklaring oor plaasmoordstatistiek en Mashatile se mees onlangse poging om…
Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke
In vandag se episode gesels Ernst en Louis oor Fikile Mbalula se rassistiese uitlatings tydens die perskonferensie na afloop van die ANC se NUK-vergadering. Hy het onder meer die eerste…
Ep. 275 - Pretoria het een heffing minder, maar Suid-Afrika 30% meer
In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die "city cleansing levy", oftewel stadsreinigingsheffing, van die Tshwane Metro wat onwettig bevind is. (Podlitiek se manne het self 'n aandeel hierin…
Ep. 274 - Is mediese fondse rassisties en dalk sien ons gou geteikende sanksies?
In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die ondersoekpaneel na rassisme by mediese fondse wie se verslag onlangs bekendgestel is, sowel as die Amerikaanse wetsontwerp oor die hersiening van…
Afrikaanse Geneeskunde met Prof Oppel Greeff
In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n Man met 'n indrukwekkende CV en 'n passie vir medisyneontwikkeling en vir Afrikaans. Hoe is die Afrikaanse…
Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry
In hierdie episode gesels die Podlitiek span oor Trump wat geskerts (of is dit gedreig?) het dat Elon Musk na Suid-Afrika gedeporteer moet word. Musk is op sy beurt vasbeslote om 'n nuwe politieke…
Frequently Asked Questions
Podlitiek has published 331 episodes since June 2018, covering topics in News.
Podlitiek is currently declining with new episodes weekly. Average episode length is 30m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Podlitiek, including email and social media links.