KLETS
Afrikaans.Radio
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Social Media
Explore Statistics
Recent Episodes
Renosters, Recovery en Rage Applying
Hierdie week se KLETS begin met twaalf stappe. Die wêreld het nog nie eens stap een klaar gekry nie. *Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio -…
Nie Alles met Horings is 'n Ferrari nie
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/wp-admin/post.php?post=23787&action=edit Hierdie week se KLETS begin met rocklegendes… en eindig waar jy dalk twee keer moet…
Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/van-fluitjieblasers-tot-ai-affairs/ Sommige dinge verander nie. Die misdaadsyfers is uit. Die petrol gaan op. Die rentekoers…
Die Wêreld Sluk. Kaapstad Verhuur. Ons Dra Blazers.
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/die-wereld-sluk-kaapstad-verhuur-en-ons-dra-blazers/ Die wêreld is op antidepressante. Die Quality of Life Index sê ons leef…
Cupcake, Krokodille en Ander Gevare
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/krokodille-byt-die-hof-ook/ Hierdie week se KLETS begin by die hof… want die hof het gepraat, en Cupcake se kieringkies ruik…
Stampe, Stote en Staatsake
Hierdie week se KLETS begin met 'n nuwe hoofstuk, want ons is nou ook op die "TV". Maar nie sonder stampe en stote nie, en dalk 'n bietjie rof om die kante, maar ons is hier. Volgende week is ons…
Van Misdaad tot Megawatt
Hierdie week se KLETS begin by die mense wat veronderstel is om die land veilig te hou… maar dit voel al hoe meer soos ’n oudisie. Die topbestuur van die polisie in Suid-Afrika is almal “acting”, en…
Trump, Taktiek en Tjankende Politiek
Hierdie week se KLETS “be-klets” Matthys en Colene die wêreld soos hy nou lyk: vol drama, vol ego’s en baie opinies. Ons begin by Juju en sy “orange is the new black” oomblik. Dis politiek, dis…
Van Hormuz tot Hill-Lewis
Hierdie week se KLETS begin waar dit warm is… en bly. Die oorlog in die Midde-Ooste duur voort, Trump vat die Pope aan, en mense worry skielik meer oor die “Gays van Hormuz” as die…
Petrol, Politiek en ’n Ongemaklike Pomp
Hierdie week se KLETS begin by petrol… want dis waar jou begroting en jou bui mekaar elke oggend ontmoet. Maar, wie pomp vir wie? Donald Trump is weer los is op Truth Social, en die spanning in die…
Grys en Gatvol maar Glad Nie Stil Nie
Ons gesels met kunstenaar en skrywer Maritza Breitenbach – ’n vrou wat nie net skep nie, maar ook voel, dink en kyk op maniere wat jou laat stilstaan. Van haar internasionaal erkende “The Cookie…
Die Eerste Agt Dae van die Oorlog: ’n Suid-Afrikaner in Doha vertel
Die bomme val steeds in die Midde-Ooste en die wêreld kyk met groot oë na wat besig is om te ontvou. Ons praat met Adam du Plooy, een van ons getroue KLETS-luisteraars wat in Doha, Katar woon, om te…
Ink op "Die Papier" en Vuur in die Midde-Ooste
In hierdie week se KLETS praat Colene en Matthys met die nuusredakteur van die splinternuwe Afrikaanse weeklikse koerant, Die Papier. In ’n tyd waar verskeie Afrikaanse koerante hul deure gesluit…
Van SONA tot SAAI: Die werklikheid van Bek-en-Klouseer
Hierdie week se KLETS begin by die groot verhoog: SONA 2026. Die rooi tapyt, die applous, die beloftes. Maar wat bly oor, ná al die woorde? Dan skuif ons van die Parlement se blink ligte na die…
Hitte, Hormone en Hoofopskrifte
Hierdie week se KLETS begin nie met politiek nie. Dit begin met hitte. Daai Gauteng-hitte wat jou laat wonder of jy in Pretoria, Pofadder of binne-in ’n pizza-oond woon. Matthys is oortuig sy…
Donder, Bliksem, Dis steeds Januarie
Dis Januarie. Nogsteeds. En asof die jaar self dit wil bevestig, breek Gauteng oop met ’n moerse donderstorm terwyl Matthys en Colene die mikrofone aanskakel. Perfekte weer vir ’n KLETS vol hoop,…
’n Dieet, ’n Diktator en ’n App
Is jou Nuwejaarsvoornemens om gewig te verloor? Colene deel ’n wenner-dieet uit 1977 wat jou óf laat maer word, óf gelukkig gaan maak. Carl Niehaus het ’n plan. ’n Groot plan. Hy vermoed hy weet…
Wat Wag vir Suid-Afrika in 2026?
In deel twee van ons Astrologie KLETS oor 2026 bring ons alles terug huis toe. Die groot wêreldbewegings is een ding, maar wat beteken dit alles vir Suid-Afrika, ’n verkiesingsjaar, en vir jou…
Begin, Beweeg, Besluit: Wat 2026 Bring en Inhou
In die heel eerste episode van KLETS skop ons 2026 af met konteks eerder as chaos, en met patrone eerder as paniek. Ons KLETS met die astroloog Catherine Laurent in hierdie eerste deel van ’n…
Die jaar is klaar, die kos is afgelewer
Dis die laaste KLETS van 2025. Suid-Afrika is halfpad afgeskakel, die verkeer bestaan net in ou herinneringe, WhatsApp-groepe het verdwyn, en almal belowe weer dat 2026 “anders” gaan wees. Jy weet,…
Frequently Asked Questions
KLETS has published 150 episodes since August 2023, covering topics in News, News Commentary.
KLETS is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 55m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for KLETS, including email and social media links.