Episodes 150
Avg. Duration 1h 32m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since Jan 2023
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
87%
Hosting
iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Bybelvroue en salwing

Jun 09, 2026 1h 27m

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing. Met Hart en Siel

Geldsake & identiteitsverwonding

Jun 02, 2026 1h 34m

Wilco Nauman gesels oor God & geld Bybelse beginsels vir finansiële vryheid na aanleiding van sy boek God & Money. Dr. Cobus Janse van Nieuwenhuizen bespreek identiteitsverwonding as dit kom…

Met 'n dankbare hart

May 26, 2026 1h 30m

Lewensafrigter Amanda de Lange gesels oor dankbaarheid. Jan Vermeulen vertel waarom God se Woord is soeter as heuning is. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag wat…

Sensoriese gesondheid & generasie bagasie

May 12, 2026 1h 35m

Christine Ferreira gesels vandag met Elrika Beukes oor sensoriese gesondheid en jou kind. Prof. Wentzel Coetzer vertel meer oor die impak van generasie bagasie op die gesin Met Hart en Siel

Funksionele Neurologiese Versteuring & 'n pastoraal holistiese benadering tot kanker

May 05, 2026 1h 33m

Peet Vermaak deel sy getuienis rondom sy vrou se rare neurologiese siekte genaamd FND oftewel Funksionele Neurologiese Versteuring. Op 7 Mei word die Nasionale FND-bewussynsdag gevier. Prof Wentzel…

Vir ons kinders

Apr 28, 2026 1h 28m

Dr Mathilda Mostert en Natasha Venter gesels oor tieners en hulle velle. Julia Sotirianakos die hoof uitvoerende beampte van Reach for a Dream vertel meer oor die hoop wat hulle vir terminale siek…

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

Apr 21, 2026 1h 31m

Van die vroegste bladsye van die Bybel af speel olie 'n besondere rol. Konings is met olie gesalf. Priesters is toegewy met olie. Siekes is genees met olie. En tot vandag toe dra salwingsolies 'n…

Gebore vir 'n tyd soos hierdie

Apr 14, 2026 1h 37m

Ds. Schalk Strauss kuier in die ateljee om te gesels oor Gebore vir ‘n tyd soos hierdie ‘n Kommentaar oor die boek Ester. Eric Swanepoel vertel meer oor die werk van The World Needs a Father en…

Die geheime van effektiewe gebed

Apr 07, 2026 1h 33m

Prof. Stephan Joubert gesels oor die geheime van effektiewe gebed. Wendy Maartens vertel meer oor haar jongste boek Spreuke vir kleingoed en Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gesels…

Die hart van die Pase

Mar 31, 2026 1h 44m

Pastoor Marielle de Vos gesels oor die hart van die Pase. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen gesels oor ‘n Bybelse perspektief op die behandeling van trauma. Met Hart en Siel

Stutterheim, lugbraaierwenke en 'n historiese roman

Mar 24, 2026 1h 32m

Willem en Renee de Beer vertel oor hoe die Here hul van Texas in die VSA na Stutterheim in die Oos-Kaap geroep het. Louisa Holst gee wenke vir die skep van vinnige maaltye in jou lugbraaier en…

Die vreugde van kuns

Mar 17, 2026 1h 35m

Vanoggend gesels ons oor die vreugde van kuns. Nicolette Geldenhuys, Paula du Bois en Anel Stricker-Bessinger - al drie gelowige kunstenaars vir wie kuns nie net 'n vreugde is nie, maar ook 'n bron…

Skrywers en Boeke

Mar 10, 2026 45m

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara. Met Hart en Siel

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Mar 03, 2026 1h 35m

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief Met Hart en Siel

Salwing

Feb 24, 2026 1h 32m

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies. Met Hart en Siel

Geopende Deure & Trauma-genesing

Feb 17, 2026 1h 38m

Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor vanjaar se wêreldwaarnemingslys wat onlangs bekendgestel is. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen is terug in die ateljee om ons gesprek oor…

Geestesgesondheid & kinderveiligheid

Feb 10, 2026 1h 40m

Sielkundige, Dr Truida Botha, kuier in die ateljee en gesels onder meer oor hoe om negatiwiteit te oorwin en die lewe se uitdagings sommer al vroeg in die jaar reg te hanteer. Jeanli Smit gesels…

Te midde van die storm

Feb 03, 2026 1h 35m

Armandina Adams ‘n geregistreerde en gesertifiseerde lewensafrigter, kuns- en trauma-berader en kunstenaar gesels onder meer oor hoe God ons in die storm ontmoet. Predikant en skrywer Jimi le Roux…

Gesalfde

Jan 27, 2026 1h 32m

In hierdie aflewering gesels dr Eunice van der Merwe oor die Bybelse gebruik van salwingsolies. Dr. Cobus Jansen van Nieuwenhuizen gesels oor innerlike genesing na trauma. Elmarie Berry vertel meer…

Verlies

Jan 20, 2026 1h 38m

Sonja Smith kuier in die ateljee en gesels oor die Sweedse gebruik van die sogenaamde “gentle art of death cleaning” en die voordele wat dit op vele vlakke inhou. Sy vertel ook meer oor haar stryd…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Met Hart en Siel have?

Met Hart en Siel has published 150 episodes since January 2023, covering topics in Christianity, Education.

Is Met Hart en Siel still active?

Met Hart en Siel is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 1h 32m.

How do I contact Met Hart en Siel for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Met Hart en Siel, including email and social media links.

Similar Podcasts