Episodes 395
Avg. Duration 37m
Activity Moderate
Apple Rating 4.9 (30)
Since Aug 2017
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Serial
Consistency
57%
Hosting
rss.libsyn.com

Contact & Outreach

About This Podcast

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Explore Statistics

Recent Episodes

S26E2 Apologetiek - Waarom verskillende benaderings?

May 26, 2026 55m

Waarom is daar verskillende benaderings van apologetiek? Wat is die hoof soorte apologetiese benaderings? Hoe ken ons waarheid, is menslike rede neutraal, en is daar 'n verhouding tussen geloof en…

Luisteraarsvraag: Christus se teenwoordigheid in die elemente van die Nagmaal

May 12, 2026 27m

Is die nagmaal net 'n simbool, of is die brood en die wyn heilige tekens? Hoe moet ons die teenwoordigheid van Christus in die nagmaal verstaan? Christus het fisies aan die kruis gesterf, en weer…

S12E69 Perspektief - April 2026

May 05, 2026 41m

Onderwerpe van bespreking vir vandag is die genadedood of bystanddood wetgewing wat oorweeg en gedryf word om goedkeuring te verkry in Suid-Afrika. Wat is die argumente daarvoor, en wat is die plek…

Tekskritiek - 'n Onderhoud met Professor Jorrie Jordaan

Apr 28, 2026 50m

Besit ons steeds die onvervalste evangelie? Wat is tekskritiek, en hoe is die bybel - spesifiekdie nuwe testament - onder gelowiges in die eerste drie eeue na Christus versprei? Hoe is die bybel…

S26E1 Apologetiek - Wat is apologetiek?

Apr 21, 2026 39m

Hoe lyk die christelike of bybelse wêreldbeeld? Wat is apologetiek en waar pas dit in my geloofslewe in? Moet ek die waarhede van die Woord van God, of my geloof in die waarheid van God in die…

S24E24 Wat sê die vers? Johannes 12:32

Apr 14, 2026 24m

"En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek." Waaraan is Jesus se verhoging gekoppel? Trek Jesus "alle" mense na Hom toe? Hoeveel kan ons as mense bydra tot ons…

Paasfees ... en mense wat daar was

Apr 02, 2026 44m

Tydens Paasfees kan ons lees en dink oor die getuienis van al die mense wat voor, tydens en na Jesus se kruisiging by Hom was, en alles waargeneem en ervaar het. Dan sien ons mooi hoe ons met elkeen…

S18E29 Pastoraal: Skinderstories

Mar 31, 2026 35m

Wat is die christen se verantwoordelikheid teenoor God en teenoor naaste wat woorde en waarheid betref? Hoe kan ons broers en susters, asook diegene buite die kerk, se beeld en eer beskerm? Hoe vermy…

S24E21 Wat sê die vers? Spreuke 29:18

Mar 24, 2026 28m

Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of die moralistiese benadering korrek? Moet ons eers drome en visioene kry om die…

Luisteraarsvraag: Armageddon

Mar 17, 2026 34m

Gaan daar regtig 'n oorlog op 'n spesifieke plek naamlik Armageddon plaasvind? Moet ons Openbaring letterlik lees, of is dit liewer beeldspraak van die kerk era? Watse soort teks is dit? Vanuit…

S18E28 Pastoraal - Enkellopend en Alleen

Mar 10, 2026 38m

Hoekom kan sommige mense nie iemand vind wat by hulle pas nie? Is daar fout met hulle, of is daar rede tot kommer? Is dit goed as trou en maat soek jou top lewensdoelwitte word? Watter invloed het…

S18E27 Pastoraal: Bejaard en eensaam

Feb 24, 2026 35m

Wat is die uitdagings vir bejaardes in vandag se vinnige lewensstyl? Heelwat bejaardes vereensaam wanneer hul wederhelftes sterf, en hul kinders die huis verlaat. Hoe kan ons hulle bystaan met die…

S18E26 Pastoraal: Afwesige Vaders

Feb 17, 2026 33m

Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise? Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God te herder, op te voed en te ondersteun in al die verskillende fasette…

Luisteraarsvraag: Lei ons nie in die versoeking nie

Feb 10, 2026 26m

Wat beteken dit om vir God te vra "lei ons nie in die versoeking nie", en wat is die wanbegrippe daar rondom? Versoek God dan mense tot sonde, of hoe moet ons hierdie teks lees en verstaan? Wat was…

S12E68 Perspektief: Januarie 2026

Feb 03, 2026 33m

Die voorsitter van die CRL - raad vir die regulering en beskerming van kulturele, godsdienstige en taalinstellings - het in Januarie 2026 bedank, omdat hy nie kan saamleef met die wete dat die staat…

S18E25 Pastoraal: Konflik in die Kerk

Jan 27, 2026 24m

Mag en moet daar konflik in die kerk wees? Hoe moet ons dit in die huisgesin van God hanteer? Wat is ons verantwoordelikhede teenoor God heel eerste, en teenoor ons broers en susters in die kerk? Kan…

S18E24 Pastoraal: Sosiale media en my kind

Jan 20, 2026 43m

Ons beleef 'n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die "virtuele god" in ons samelewing aanrig, duidelik sien in die siek geestestoestand van ons jong…

S24E22 Wat sê die Vers? 1 Thes 5:21

Jan 13, 2026 26m

Wat is die tema en konteks van die boek 1 Thessalonisense? Wat staan in die gedeelte voor die teksvers? Gaan die vers oor die toets van lekker dinge en versoekings van die lewe, of oor die meet van…

Terugkyk op 2025

Dec 16, 2025 43m

Wat 'n voorreg om terug te kyk op 2025! Die jaar het so baie op gelewer en so vinnig verby gevlieg, maar die Scriptura span het reekse en episodes gepubliseer wat ons eie verbeelding oortref het. …

Luisteraarsvraag: God die Vader en God die "Moeder"?

Dec 09, 2025 23m

'n Luisteraar vra: "Sondag is God aangespreek as God die Vader, en God die Moeder. Is dit bybels, of is dit laster, en is dit aanvaarbaar?" Is God tweeslagtig? Mag ons God se persoon as sy, haar,…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Radio Scriptura have?

Radio Scriptura has published 395 episodes since August 2017, covering topics in Christianity, Religion & Spirituality.

Is Radio Scriptura still active?

Radio Scriptura is currently moderate with new episodes weekly. Average episode length is 37m.

How do I contact Radio Scriptura for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Radio Scriptura, including email and social media links.

Similar Podcasts