Episodes 372
Avg. Duration 41m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (6)
Since Apr 2022
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
49%
Hosting
feed.podbean.com

About This Podcast

'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn.

As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. 

Vir meer inligting 🌐Ligpunt-webtuiste

Kom kuier by ons📍Willows Country Lodge

Explore Statistics

Recent Episodes

373. God Met Ons (6): "Wanneer ons Val: God se Padkaart na Genade"

Jun 09, 2026 52m

Sonde bring afstand tussen ons en ‘n heilige God, maar Sy genade los ons nie daar nie: Hy roep ons om ons sonde te treur, Hy ontmoet ons deur 'n Middelaar, Hy openbaar Sy barmhartige Naam, en rig ons…

372. God Met Ons (5): "Gode Met Ons"

Jun 02, 2026 48m

Afgodery steel God se heerlikheid en verwoes God se mense, maar Jesus is die Middelaar wat vir afgodaanbidders intree en versoening vir hulle sonde bewerk.   Teks: Eksodus 32…

371. God Met Ons (4): "Deur ’n Middelaar, die Gees en Rus"

May 26, 2026 55m

’n Heilige God wat Homself toeganklik maak vir onheilige mense deur middelaars, deur vervul te wees met die Gees en deur rus. Teks: Eksodus 30-31 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 24 Mei 2026

370. God Met Ons (3): "Heilig vir die Here"

May 19, 2026 1h 1m

’n Heilige God maak ’n weg vir sondige mense om deur ’n gewyde middelaar in Sy teenwoordigheid te leef—’n weg wat uiteindelik in Christus vervul word. Teks: Eksodus 28-29 (AFR2020) Prediker: Eloff…

369. God Met Ons (2): "Die Here se Herskeppingswerk"

May 11, 2026 53m

God bring Sy volk naby aan Hom in ’n nuwe “Eden-werklikheid” — maar Sy heiligheid bring skeiding en Sy genade voorsien bemiddeling, sodat Hy deur ’n gevormde volk die wêreld kan bereik. Teks: Eksodus…

368. God Met Ons (1): "Die Pad na God se Teenwoordigheid"

May 07, 2026 50m

God nooi ons om Sy teenwoordigheid te geniet, deur 'n toegewyde plek, deur perfekte versoening, en deur 'n intieme verhouding. Teks: Eksodus 25 (NIV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 3 Mei 2026

367. Gebed vir Gestuurdes (3): "Jesus Bid vir die Kerk"

May 02, 2026 42m

Jesus bid dat gelowiges in 'n diepe eenheid met Hom en met mekaar sal leef, sodat die wêreld God se liefde in hulle sal sien en sal glo dat Hy die Seun gestuur het. Teks: Johannes 17:20-26…

366. Gebed vir Gestuurdes (2): "Apostoliese Geloof"

Apr 20, 2026 36m

Jesus bid vir sy oorspronklike dissipels as die manne wat gegee, gehou en gestuur word om Sy sending ná Sy vertrek só voort te dra dat ander deur hulle woord tot geloof sal kom. Teks: Johannes…

365. Gebed vir Gestuurdes (1): "Die Verheerlike Seun Gee Ewige Lewe"

Apr 20, 2026 40m

Die heerlikheid (glorie) van God word geopenbaar in Jesus se gehoorsame dood aan die kruis. Jesus se doel is beide gehoorsaamheid aan die Vader, maar ook om mense in 'n ewige verhouding met God in te…

364. Vreemde Verlosser (6): "Die Goeie Herder"

Apr 14, 2026 39m

Jesus se gesag as die Goeie Herder lei Hom om Sy lewe neer te lê en dit weer op te neem. Teks: Johannes 10:1-21 (AFR2020) Prediker: Stephan Truter Datum: 5 April 2026 (Goeie Vrydag)

363. Vreemde Verlosser (5): "Eet en Lewe"

Apr 08, 2026 44m

Jesus se kruisiging is nie bloot iets wat ons van ‘n afstand af kan waarneem nie - soos kos moet ons heeltemal afhanklik wees daarvan. Teks: Johannes 6:25-58 Prediker: Johan van Aswegen Datum: 3…

362. Vreemde Verlosser (3): "Nag en Dag"

Mar 23, 2026 43m

Ons kan nie deur ons eie pogings deel word van God se koninkryk nie. Ons moet van bo af gebore word en hierdie nuwe lewe kom wanneer ons in geloof na die verhoogde Seun kyk. Dit bevry ons om in die…

361. Vreemde Verlosser (2): "Jesus die Ware Tempel"

Mar 16, 2026 33m

Jesus is die Ware Tempel waar God se teenwoordigheid volkome woon; deur Sy dood en opstanding gee Hy Sy Gees, sodat dit nou moontlik is vir Sy mense - die kerk - om die aarde met God se…

360. Vreemde Verlosser (1): "Hemel op Aarde"

Mar 10, 2026 44m

Jesus is die plek waar hemel en aarde met mekaar verbind word. Hy is die Seun van die Mens deur wie God en mense versoen en verenig kan word. In Jesus het God na óns toe gekom, omdat ons nie by Hóm…

359. Union Talk met Bob Thune: "Ecclesiastes - Ministry Under the Sun"

Mar 09, 2026 39m

Bob Thune deel tydens 'n samekoms met die Union-netwerk van kerke oor bediening "onder die son".  Dis egter van toepassing op elke Christen se lewe en hoe ons met die waarheid omgaan dat "life under…

358. Voorwaarts 2026 met Bob Thune (3): "A Gospel-Shaped Community - Love"

Mar 04, 2026 35m

Teks: 1 Petrus 1 (ESV) Prediker: Bob Thune Datum: 1 Maart 2026

357. Voorwaarts 2026 met Bob Thune (2): "A Gospel-Shaped Community - Holiness"

Mar 03, 2026 34m

Teks: 1 Petrus 1 (ESV) Prediker: Bob Thune Datum: 28 Februarie 2026

356. Voorwaarts 2026 met Bob Thune (1): "A Gospel-Shaped Community - Hope"

Mar 03, 2026 42m

Teks: 1 Petrus 1 (ESV) Prediker: Bob Thune Datum: 28 Februarie 2026

355. Voorwaarts 2026: "Getuienis - Johannes Dünser"

Mar 03, 2026 18m

Johannes Dünser deel sy getuienis oor sy ervaring November verlede jaar toe sy bakkie gekaap is en wat die Here Hom daardeur geleer het.  Datum: 1 Maart 2026

354. Bob Thune: "A Gospel Paradigm for Suffering and Hardship"

Feb 26, 2026 45m

Bob Thune is die hoofpredikant en stigter van Coram Deo Church in Omaha, Nebraska. Hy dien ook op die Keller Center for Cultural Apologetics en die Raad van The Gospel Coalition.  Teks: 1 Petrus 4…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Ligpunt Pretoria have?

Ligpunt Pretoria has published 372 episodes since April 2022, covering topics in Christianity, Religion & Spirituality.

Is Ligpunt Pretoria still active?

Ligpunt Pretoria is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 41m.

Similar Podcasts