'n Ma & 'n Mikrofoon
Africa Podcast Network
Outreach Signals
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Joey Evans: Die pa wat die onmoontlike vermag het/ Joey Evans: The Dad Who Achieved the Impossible
Joey Evans was pa van vier jong dogtertjies toe 'n ernstige ongeluk sy lewe onherroeplik verander het. Die prognose was verpletterend, maar Joey het geweier om sy storie daar te laat eindig — en wat…
Die geheim van tieners grootmaak/ The secret to raising teenagers
“Los jou tiener bietjie uit!” Omstrede woorde, maar dis presies wat Stefanie Minnar van “Ouer Tiener Harmonie” in hierdie episode vir ouers sê. Sy vertel vir Daniëlla hoekom tieners MOET leer om…
Tienerma vertel: “Ek was 15… en swanger” / Teen Mom Shares: “I Was 15… and Pregnant”
In 2019 het Junandi Meyer ’n brief aan die tydskrif Baba & Kleuter geskryf. Sy was net 15 jaar oud… en swanger. “Ek is dalk jonger as die ander ma’s,” het sy geskryf, “maar my opgewondenheid is…
Wat 'n chiropraktisyn wil hê elke ma moet weet/ What a chiropractor wants every mom to know
Swangerskap is veeleisend op 'n vrou se liggaam - geen wonder dat dit soms met allerlei skete en kwale gepaardgaan nie! In dié episode gesels Daniëlla met chiropraktisyn dr. Michelle Beech Cloete oor…
"My kind se lewe was nie verniet nie” – Ma ná vroedvrou se skuldigbevinding / “My child’s life was not in vain” – A mom speaks after midwife’s conviction
Sy het haar vroedvrou vertrou… en haar baba verloor. Ná jare se wag is Yolande Maritz-Fouchee nou op 14 aanklagte skuldig bevind. Alysia Von Kloëg-Scholtz se seuntjie, Noah, is net nege dae oud…
Die hart van ’n plaasvrou en -ma/ The heart of a farm woman and mom
Om ’n plaasvrou te wees, verg krag. Om boonop ’n ma én plaasvrou te wees, verg 'n SUPERKRAG! Gelukkig is Suid-Afrika vol van sulke vroue: ma’s wat elke dag saam met hul mans boer, kinders grootmaak…
Wat elke ouer van AI en Chatbots moet weet/ What every parent should know about AI and chatbots
Kinders en tieners spandeer al hoe meer tyd met AI (Kunsmatige Intelligensie) apps wat met hulle terugpraat – van "huiswerk helpers" TOT chatbots wat soos “vriende” kan voel. Hierdie skuif van…
Gemolesteer as kind - nou help ek ander ouers die tekens raaksien - Annemarie Gillmer
Annemarie Gillmer was maar 11 jaar oud toe 'n man, wat sy en haar ouers geken en vertrou het, haar vir jare begin "groom" (seksueel voorberei) het. Hy was 30 jaar ouer as sy. Sy het hom oom genoem.…
Ouerskap en prestasie: Die fyn lyn tussen motivering en druk / Parenting and Performance: The Fine Line Between Motivation and Pressure
Alle ouers wil die beste vir hul kinders hê... maar soms plaas ons, sonder dat ons dit besef, druk op hulle wat meer skade as goed doen. Wanneer sport, kultuur en akademie oorweldigend begin voel,…
Donnalee Roberts: Een Keer Om die Son in 2026!/ Donnalee Roberts: Actress. Writer. Producer. Mom.
Aktrise Donnalee Roberts is ook as skrywer en vervaardiger betrokke by die treffer-familiereeks Een Keer Om die Son, waarvan die tweede reeks tans op kykNET te sien is. Maar terwyl sy op die skerm ’n…
SaffaMamma: “Ek wil my kinders kaalvoet en Afrikaans grootmaak”/ SaffaMamma: “I want to raise my children barefoot and in South Africa”
en Afrikaans grootmaak” Sy het meer as 100 000 getroue volgelinge op TikTok -en met goeie rede: SaffaMamma is eerlik, eg, onopgesmuk en bitter snaaks! Vandag kuier sy saam met Daniëlla agter die…
Wat ’n Tuisskool-Ma Wil Hê Jy Moet Weet (met Janet Kieswetter)/ What a Homeschool Mom Wants You to Know (with Janet Kieswetter)
Hoe gemaak as 'n hoofstroomskool nie vir jou kind werk nie? Of as jy bloot jou kinders tuis by jou wil hê? Janet Kieswetter het die tuisskoolpad saam met haar vyf dogters gestap, en help nou ook…
Jou dogter en sosiale media: Wat ’n tiener wil hê jy moet weet/ Your Daughter and Social Media: What a Teenager Wants You to Know
Dit het heel onskuldig begin toe Carli van Aswegen (15) “fitfluencers” en “foodies” op sosiale media begin volg het. Maar kort voor lank was Carli obsessief oor kos, haar gewig en wat sy eet. Sy het,…
Wilmien Davin – Vyf Jaar ná die Kalahari-brandtragedie/ Wilmien Davin – Five Years After the Kalahari Fire Tragedy
Vyf jaar gelede het die land gerou saam met die drie gesinne wat hul geliefdes in die Kalahari-brandtragedie verloor het. Wilmien Davin en haar seuntjie Ben (toe net 15 maande oud) was onder die drie…
Wat 'n vierling se ma wil hê jy moet weet/ What a quadruplet-mom wants you to know
Marié Janse van Rensburg het gedink sy verwag één baba – ’n kleinboet of -sus vir haar dogtertjie by die huis. Toe kom die nuus: dis ’n vierling! (En dit, glo dit of nie, sonder enige…
As Oupa of Ouma Sterf/ When Grandpa or Grandma Dies
In baie gesinne is oupas en oumas ankers. Maar wat maak ons wanneer daardie anker wegval? Hoe verduidelik ’n mens aan jou kind dat iemand wat hulle liefhet nie meer hier is nie? En hóé ondersteun jy…
Vroedmeester Sydney Grové: Wat Jy oor Geboorte Moet Weet!/ Midwife Sydney Grové: What You Need to Know About Birth!
Sydney Grové was Suid-Afrika se heel eerste vroedmeester – ja, ’n manlike vroedvrou! Hy het ook die land se eerste watergeboortes behartig en was betrokke by meer as 25 000 geboortes. In dié…
Ouerskap se Geheime Wapen! (Verstaan jouself… verstaan jou kind)/ Parenting’s Secret Weapon! (Understand yourself… understand your child)
As jy nie mal is oor kinderpartyjies of om langs jou kind op die mat te sit en speel nie… is jy nie ’n slegte ouer nie! Dit pas dalk net nie by jou sensoriese styl nie. In dié episode gesels Daniëlla…
Money With Carla – Wat elke ouer oor beleggings moet weet/ Money With Carla – What Every Parent Should Know About Investing
Jou kind se peperduur verjaarsdaggeskenke waarmee hulle oor ’n maand nie meer gaan speel nie… kon hulle dalk eendag ’n miljoenêr maak as jy dit net reg belê het. In hierdie gesprek gesels Daniella…
Is Sleep Training 'n Vloekwoord? / Is Sleep Training a Dirty Word?
Hoe jy geboorte gee… of jy borsvoed of nie… en “sleep training”. Dit is drie van die mees omstrede onderwerpe wat elke nuwe ma moet leer navigeer. Opinies is volop, maar feite is skaars. In hierdie…
Frequently Asked Questions
'n Ma & 'n Mikrofoon has published 105 episodes since January 2024, covering topics in Education, Kids & Family.
'n Ma & 'n Mikrofoon is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 37m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for 'n Ma & 'n Mikrofoon, including email and social media links.