Episodes 150
Avg. Duration 11m
Activity Highly Active
Since Apr 2025
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Every Few Days
Format
Episodic
Consistency
36%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode funding person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

‘Totale wanbalans’ in skolesport

Jun 11, 2026 20m

Wanneer word skolesport ʼn belegging in kinders, en wanneer word kinders ʼn belegging in skolesport? Maroela Media

ADHD dikwels eers in volwassenes raakgesien

Jun 10, 2026 40m

Vir baie mense kom ʼn ADHD-diagnose eers in volwassenheid, nadat jare se uitstel, wanorganisasie en oorweldiging begin opstapel. ʼn Kenner sê die simptome was dikwels reeds in die kinderjare daar, maar…

SkoolSlim | Berei ons skole kinders regtig vir die toekoms voor?

Jun 05, 2026 9m

Is Afrikaanse skole besig om kinders vir môre se werkswêreld voor te berei, of werk ons steeds volgens ʼn model wat vir gister ontwerp is? Maroela Media

Wynand Strydom wil herkoms bewaar met nuwe album

Jun 05, 2026 8m

“Ek wil mense graag weer herinner aan waar ons vandaan kom. Nie om in die verlede te leef nie – ek dink dit is belangrik om op die toekoms te fokus – maar eerder sodat mense besef dat ons voorouers…

Carley se musiek word saam met haar groot

Jun 05, 2026 8m

Carley se jongste enkelsnit, “Wag vir jou”, is meer as net nog ʼn liedjie. Ná haar oorwinning in ʼn talentkompetisie, ʼn droomreis wat wink en selfs ʼn rol in ʼn internasionale huldeblykvertoning, wys die…

‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’

Jun 05, 2026 35m

Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in Maroela Media se ateljee. Maroela Media

‘Koop ʼn bakkie’ sing Dassie en Robbie

Jun 02, 2026 6m

“Bakkies speel ʼn groot rol in die Suid-Afrikaanse kultuur, veral omdat mense se voertuie ʼn deel van hul identiteit uitmaak.” Maroela Media

Sonder Onderbroeke wil ‘alternatief bly’

May 29, 2026 3m

“Ons is dankbaar vir die vryheid wat ons platemaatskappy ons gee om met ons musiek te eksperimenteer.” Maroela Media

‘Groot voorreg’ vir Skryf’it-wenner wat nou beoordelaar is

May 29, 2026 11m

“Ek het baie mense aangemoedig om vir vanjaar se kompetisie in te skryf, juis omdat die ervaring vir my so waardevol was.” Maroela Media

SkoolSlim | Skoolgereedheid gaan oor meer as ouderdom

May 28, 2026 13m

Jou kind kan dalk al tot 100 tel, maar is hy of sy emosioneel gereed vir die eerste jaar van ʼn skoolloopbaan? Maroela Media

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

May 26, 2026 13m

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.” Maroela Media

Hoe raak aftrede jou huwelik?

May 21, 2026 10m

“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met mekaar strook nie. Deur dit te bespreek,…

Hoe kies ek ʼn skool vir my outistiese kind?

May 21, 2026 22m

Om die regte skool vir ʼn kind op die outismespektrum te kry, kan ʼn reuse-uitdaging wees as ʼn ouer nie weet waar om te begin nie, sê prof. Suzanne Bester. Maroela Media

‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlik

May 20, 2026 9m

Christia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van voor af begin, en met die digitale bundel…

Wanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelike

May 14, 2026 9m

Die besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié reëling dikwels onbedoelde druk op ʼn…

SkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skole

May 08, 2026 10m

Skoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié inkomste geword het nie. Dít is die fokus van…

SkoolSlim | Hoe bly goeie skole finansieel staande?

May 06, 2026 13m

Afrikaanse skole staan onder toenemende finansiële en regulatoriese druk, terwyl staatssteun afneem en administratiewe vereistes toeneem. In dié episode van "SkoolSlim" gesels dr. Leandie Bräsler met…

Brug na hoop: Projek gee kinders nuwe kans

Apr 30, 2026 4m

“By ‘Bemagtig ʼn kind’ bou ons doelbewus ʼn brug wat kinders help om uitdagende omstandighede oor te steek na ʼn toekoms vol hoop, stabiliteit en geleenthede. Ons glo alle kinders verdien ʼn regverdige…

Kan ʼn huwelik herstel ná ʼn buite-egtelike verhouding?

Apr 29, 2026 10m

“Die moeilikste deel van die proses is om te vergewe en weer vertroue op te bou. Absolute eerlikheid van albei se kant af is ook nodig vir die herstelproses.” Maroela Media

Afrikaanse toppresteerders skitter in SOS se nuwe nasionale ranglys

Apr 28, 2026 10m

Agter elke matriekpunt skuil ʼn storie van harde werk. Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die SOS, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die erkenning vir die land se top-…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Maroela-onderhoude have?

Maroela-onderhoude has published 150 episodes since April 2025, covering topics in Kids & Family, News.

Is Maroela-onderhoude still active?

Maroela-onderhoude is currently highly active with new episodes every few days. Average episode length is 11m.

How do I contact Maroela-onderhoude for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Maroela-onderhoude, including email and social media links.

Similar Podcasts