Episodes 150
Avg. Duration 25m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since May 2023
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
92%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode funding person season source updateFrequency

Social Media

Explore Statistics

Recent Episodes

Wiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-wenners

Jun 04, 2026 25m

Hierdie week vir Wiele2Wiele word die splinternuwe Land Cruiser FJ bekendgestel en die 2026 SA Motor van die Jaar-wenners word aangekondig. Vir die tegniese wenk van die week word daar oor…

Wiele2Wiele ry Volvo, Mitsubishi en VW

May 29, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie uiteenlopende padtoetse: Volvo se elektriese ES90-sedan, Mitsubishi se Destinator-sportnuts en Volkswagen se GTI-luikrug. Vir die tegniese wenk gee hulle…

Wiele2Wiele: Kia se Carens bekendgestel

May 22, 2026 27m

Hierdie week vir Wiele2Wiele - die eerste Toyota Matsuri-fees is by die Kyalami-renbaan gehou, waar gaste nie net meer oor Toyota en sy ryke geskiedenis kon leer nie, maar ook self agter die stuur…

Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer

May 14, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz…

Wiele2Wiele: Alles oor Simola-heuwelren

May 07, 2026 25m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die afgelope Simola-heuwelren. Hulle sit die kollig op die span wat vir Suzuki Suid-Afrika deelgeneem het en gesels met die vier…

Wiele2Wiele ervaar MG3 en MG ZX Pro

May 02, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die MG3 en MG ZX Pro, en besin oor wat hierdie historiese handelsmerk anders maak. Hulle gaan maak ook ’n draai by ’n glansgeleentheid en hoor meer oor…

Wiele2Wiele ry Tiggo 9 Super Hybrid, Audi A5 en VW Tiguan

Apr 24, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie padtoetse: Chery se Tiggo 9 Super Hybrid, Audi se A5 en Volkswagen se Tiguan. Vir die tegniese wenk beantwoord hulle vrae oor vibrasies en dan kyk hulle na…

Wiele2Wiele gesels oor Kia en JMC se bakkies

Apr 16, 2026 25m

Die hele motorindustrie is aan die gons oor die bekendstelling van die nuwe Kia Tasman-bakkie en Wiele2Wiele vertel jou meer oor hoe hierdie bakkie beslis sy man kan staan. JMC het sy Vigus-bakkie…

Wiele2Wiele: Nuwe modelle vir Suzuki, Mitsubishi en Changan

Apr 09, 2026 27m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele is daar drie bekendstellings: Suzuki sy nuwe Across bekend, Mitsubishi sy Destinator en Changan sy UNI-S. Daar is ook ’n tegniese wenk oor handremme.…

Wiele2Wiele ry Alfa se Junior Veloce

Apr 02, 2026 25m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele is daar drie padtoetse: die Renault Duster 1.3T 4x2, die Volvo XC60 T8 PHEV en die elektriese Alfa Romeo Junior Veloce. Hulle gee brandstofbesparingswenke…

Wiele2Wiele ry nuwe Golf GTI

Mar 27, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die nuwe ikoon - Volkswagen se Golf GTI. Renault stel ook sy nuwe Kiger Turbo bekend. Hulle gesels met die 17-jarige Vatiswa Mokhonoana, wat aan Toyota Gazoo…

Wiele2Wiele ry nuwe Volvo ES90

Mar 20, 2026 26m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele maak hulle kennis met Volvo se splinternuwe ES90 - ’n statige elektriese sedan, met ’n reikafstand van meer as 700 km. Hulle vertel jou wat te sien was by…

Wiele2Wiele maak kennis met Lepas L4

Mar 13, 2026 25m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele maak hulle kennis met Lepas en sy L4. Lepas is ’n nuwe handelsmerk onder die Chery-groep. Hulle spandeer ook tyd met die BMW X3 Pure Design en besef…

Wiele2Wiele: Ford Ranger Platinum, GWM Tank 300D onder loep

Mar 05, 2026 26m

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat die manne die ateljee oor en gesels oor die Ford Ranger Platinum, die GWM Tank 300D en die Tata Harrier. Daar is finansiële raad, ’n bietjie motorfiets-nostalgie en…

Wiele2Wiele ry Suzuki Grand Vitara

Feb 26, 2026 25m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van die Suzuki Grand Vitara en vat jou saam vir die rit. Dan skuif hulle aan vir ’n insiggewende gesprek met Boddy Ramagwede van…

Wiele2Wiele ry Leapmotor se C10 REEV

Feb 20, 2026 26m

Wiele2Wiele het die jaarlikse Stand van die Motorbedryf-aanbieding (Somi) deur Toyota Suid-Afrika bygewoon vir die jongste nuus uit die bedryf, asook watter nuwe Toyota-modelle op pad is. Hulle gaan…

Wiele2Wiele ry Tata Tiago

Feb 12, 2026 26m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou wat nuus is by Volkswagen SA na afloop van die jaarlikse VW Indaba. Hulle gaan ry ook met die Tata Tiago, met ’n beginprys van R185 000.…

Wiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-finaliste

Feb 06, 2026 26m

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle vir jou wie die 18 finaliste vir die SAGMJ se Motor van die Jaar-kompetisie is en spandeer ook tyd met een van daardie finaliste – die Volvo…

Wiele2Wiele ry nuwe JMC Vigus-bakkie

Jan 30, 2026 24m

Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die nuwe JMC Vigus enkel- en dubbelkajuitbakkie, beskikbaar vanaf R299 900. Hulle bring ook tyd met die Ford Everest Sport SIP deur en vertel jou van die…

Wiele2Wiele gooi kollig op SA’ners se Dakar-stories

Jan 23, 2026 20m

Wat verg dit regtig om die Dakar te voltooi? Die Wiele2Wiele-span het gaan uitvind. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Frequently Asked Questions

How many episodes does Wiele2Wiele have?

Wiele2Wiele has published 150 episodes since May 2023, covering topics in Automotive, Leisure.

Is Wiele2Wiele still active?

Wiele2Wiele is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 25m.

How do I contact Wiele2Wiele for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Wiele2Wiele, including email and social media links.

Similar Podcasts