Grenslose geselsies met Marisa

Grenslose geselsies met Marisa

SB Trust

Episodes 14
Avg. Duration 18m
Activity Highly Active
Since Nov 2025
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Monthly
Format
Episodic
Consistency
44%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland. In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof - soms met ’n lag en ander kere met ’n traan. Moet dit nie misloop nie!

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Vergete stories, vergete volk

May 07, 2026 25m

Vandag se storie is môre se geskiedenis. Ons praat van die Groot Trek as iets wat in die 1800’s gebeur het, maar besef ons werklik dat daar tans ʼn nuwe Groot Trek in die Afrikaner se storie…

Moedertaal-geankerde kinders in ’n nuwe omgewing

Apr 17, 2026 19m

Wanneer ’n gesin emigreer, pak hy nie net sy tasse nie, hy pak ook sy taal en sy identiteit. Maar wat gebeur wanneer daardie TAAL stadig stil raak in die nuwe land? Wanneer ’n kind begin speel en…

Afrikaners wat emigreer sê gereeld dat hulle in hul nuwe lande gekonfronteer word

Feb 23, 2026 27m

Hoewel ouers in hul nuwe werkplekke hierdeur uitgedaag word, is dit juis ons kinders wat die meeste interne konflik hieroor ervaar. In hierdie episode van Grenslose Geselsies klop ons aan by dr.…

Hart tot hart saam met @Komyn & Komyntjie

Jan 29, 2026 23m

Op sosiale media deel @Komyn & Komyntjie gereeld brokkies oor haar lewe – eerlik, eg, eenvoudig en met ‘n bietjie hoop. In vandag se episode van Grenslose Geselsies hoor gesels ons oor haar…

Afrikaners in die buiteland | ‘KarooKiwi’ maak hart oop oor emigrasiereis

Jan 13, 2026 20m

In dié episode van Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Abré van Wyk oor sy emigrasiereis van die Karoo na Nieu-Seeland. MyHartland - Jou virtuele kultuurtuiste

'Huis is waar ons as gesin saam is'

Dec 17, 2025 16m

Toe haar man vir meer as ‘n jaar gesukkel het om in Suid-Afrika werk te kry, is die Richardson-gesin gedwing om hul vlerke wyer uit te strek, en binne twee weke het haar man ‘n pos in Londen…

Kersfees in twee lande – die ware lig in die vreemde

Dec 17, 2025 12m

Dis Kersoggend. In Suid-Afrika word die tafels ná kerk gedek vir ’n tradisionele feesmaal van skaapboud, gebraaide aartappels en heerlike bykosse. Dis lekker warm buite, die kinders swem en hardloop…

Geloftedag. Maak dit nog saak as ek in die buiteland woon?

Dec 15, 2025 17m

Dis 16 Desember. Iewers in ’n sneeubedekte voorstad sit ’n Afrikaner gesin knus voor die kaggelvuur. Die kinders vra: “Mamma, wat vier ons vandag?” Die mamma probeer verduidelik, maar dis nie…

Geskenkies is nie net blink pakkies onder die boom nie

Dec 09, 2025 20m

Dis amper Kersfees en oral in die winkels en in huise hang daar blinkers en lint en liggies, en die winkels se rakke kreun behoorlik onder die gewig van geskenke. Maar daar’s ’n ander geskenk wat nie…

Werksgeleenthede en die pad terug na SA – jy begin nie oor nie, jy begin op!

Dec 02, 2025 15m

Daar is ‘n vrees wat binne talle Afrikaners in die buiteland skuil: “Wat as ek teruggaan, maar nie werk kry nie?” Jy het dalk ’n CV wat van jou internasionale sukses getuig. Jy’t dalk al vir…

Van Suid-Afrika na elders: Verlies, vryheid en volhoubaarheid

Nov 26, 2025 24m

Langs my op die vliegtuig sit ‘n tannie. Sy is feitlik heeltemal grys met diep hartseer-plooie langs haar oë. Sy is op pad om vir haar kinders in Nederland te gaan kuier. Sy het haar seun en sy gesin…

Families wat agterbly

Nov 18, 2025 11m

Sy staan by die hek en waai lank nadat die kinders en kleinkinders deur die hekke op OR Tambo is. In haar hand ’n verrimpelde tissue, in haar hart ’n mengsel van trots en hartseer. Vandag se…

Hoe ontwerp jy ’n gevoel van "huis"?

Nov 11, 2025 11m

Hoe ontwerp jy ʼn gevoel van “huis” en “saam” en “Afrikaans?” Hoe ontwerp jy ’n virtuele tuiste vir Afrikaners wat regoor die wêreld versprei is? Wat sit jy op ’n tuisblad wat vir iemand 10 000 km…

Kultuurskok

Nov 04, 2025 12m

Vir baie mense klink emigrasie dikwels na ‘n avontuur, met nuwe geleenthede en ‘n vars begin. Maar vir duisende Afrikaners is dit veel meer as net ‘n skuif op ‘n kaart en ‘n nuwe avontuur. Want…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Grenslose geselsies met Marisa have?

Grenslose geselsies met Marisa has published 14 episodes since November 2025, covering topics in Kids & Family, Leisure.

Is Grenslose geselsies met Marisa still active?

Grenslose geselsies met Marisa is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 18m.

How do I contact Grenslose geselsies met Marisa for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Grenslose geselsies met Marisa, including email and social media links.

Similar Podcasts