Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

Waldo Krugell

Episodes 2,091
Avg. Duration 2m
Activity Active
Since Aug 2020
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Every Few Days
Format
Episodic
Consistency
66%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Explore Statistics

Recent Episodes

S7E38 Sakevertroue val

Jun 05, 2026 1m

Ek het in die vorige episode vertel dat ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks het in Mei-maand met 1,8 punte verswak, maar is steeds net-net in uitbreidende terrein.…

S7E37 Aanwysers

Jun 02, 2026 1m

Die draai van die maand bring nuwe aanwysers en dié is aan die positewe kant. Die nuus van ‘n langer skietstilstand tussen die VSA en Iran het die ru-olieprys die naweek laat afneem to amper $90 per…

S7E36 Die repokoers styg

May 29, 2026 1m

Die Reserwebank se Monetêre beleidskomittee het gistermiddag die repokoers met 25 basispunteverhoog. Jou huisverband en motorfinansiering gaan nou meer kos.

S7E35 Moody's is positief oor ons

May 26, 2026 1m

In Suid-Afrika is ons so gewoond om bekommerd te wees oor ekonomiese vooruitsigte dat ek half verbaas was to die kredietgraderingsagentskap Moody’s hulle vooruitsig virSuid-Afrika verander het van…

S7E34 Ekonomie in alles

May 22, 2026 1m

Ek het al baie gepraat oor die impak van die oorlog tussen due VSA, Israel en Iran op die Suid-Afrikaanse ekonomie, en ons almal hou asem op vir die komende week serepokoersbesluit, maar daar is ook…

S7E33 Olie en rentekoerse knyptang

May 19, 2026 1m

Een week na my aanwysers episode en dinge lyk so bietjie meer onseker. Olie verhandel nou nader aan $110 per vat en die rand is nader aan die R16,60 omgewing. Die JSE endie goudprys is laer.

S7E32 Die aanwysers en die repokoersbesluit later die maand

May 12, 2026 2m

Luister na hoekom ek dink hulle nog een keer die repo onveranderd moet los.

S7E31 Stadiger groei in Sjina

May 08, 2026 1m

Sjina het onlangs hulle ekonomiese groeiteiken vir die jaar aangekondig en vir die eerste keer in jare is dit laer as 5%. Sjina is ons enkele grootste uitvoerbestemming virhoofsaaklik mynbou- en…

S7E30 Olie en die brandstofprys

May 05, 2026 2m

Die week se brandstofprysverhogings is ʼn skok vir insetkoste en huishoudings se begrotings. Die groter bekommernis is dat 'n verlengde sluiting van die Straat van Hormuz nog nie ingeprys is nie.

S7E29 Wat word van top-presteerders?

May 04, 2026 2m

Spesifiek internasionale olimpiade medalje wenners in Wiskunde, Fisika en Rekenaarwetenskap? Hulle kans om 'n miljardêr te wees is 1500x beter as die gewone ou!

S7E28 Groei sou genoeg wees

Apr 28, 2026 2m

Vryheidsdag lei elke jaar tot nadenke onder die kommentariaat. Een artikel vra gister, Is dit hoe bevryding veronderstel was om te lyk? Dit maak die argunment datongelykheid, werkloosheid en mislukte…

S7E27 Die inflasiekoers styg 'n bietjie in Maart

Apr 24, 2026 2m

Statistieke Suid-Afrika het die afgelope week Maartmaand se inflasiesyfers bekend gemaak. Dit is nie onvanpas om dit te beskryf as die stilte voor die storm nie.

S7E26 Nog olie, die markte

Apr 21, 2026 2m

Amper twee weke nadat ʼn skietstilstand tussen die VSA en Iran aangekondig is, bly die uitkomste en die gevolge vir die ekonomie onduidelik.

S7E25 Vibesession, inflasie en die olieprys

Apr 14, 2026 1m

Daar word op die oomblik baie gesê oor die skietstilstand en die VSA se onderhandelinge met Iran. Ek los dit vir die kundiges. Wat ons redelik seker weet is dat dieolieprys nie gaan daal voor skepe…

S7E24 Werk-van-die-huis-af kan help

Apr 07, 2026 3m

Onlangse brandstofprysverhogings laat weer ’n ou maar belangrike vraag ontstaan: as meer mense wat van die huis af kán werk, dit vir ’n deel van die week doen, hoeveelverskil kan dit maak? Die…

S7E23 Oor voedselprysskokke

Mar 31, 2026 2m

Ek moes gister noodgedwonge by ʼn plek wag en luister toe na hoe mense gesels oor hulle bekommernis oor die brandstofprys en voedselprysinflasie. Hulle is dit eens datR1000 nie meer veel…

S7E22 Moet nie met prysseine mors nie

Mar 27, 2026 1m

Ons staar volgende week reuse brandstofprysverhogings in die gesig. Dit lyk soos amper R6 per liter petrol en meer as R10 per liter diesel. Daar was menigte oproepe om die impak hiervan te versag…

S7E21 Pryselastisiteit

Mar 24, 2026 1m

Met 20% van die wêreld se olie-aanbod is aan die verkeerde kant van die Straat van Hormuz, is dit tyd om te praat oor die pryselastisiteit van vraag.

S7E20 Voedselpryse, hongerte, en strukturele hervorming

Mar 20, 2026 2m

Op 'n tydstip dat ons bekommerd is oor 'n brandstofprysskok wat tot inflasie lei, spesifiek voedselinflasie, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie die eerste tweedae van 'n nasionale ondersoek…

S7E19 Die olieprysskok, inflasie, en Japan 1973

Mar 17, 2026 2m

Die nuus gaan op die oomblik oor Israel en die VSA oorlog met Iran en Iran se oorlog met die wêreldekonomie. Die olieprysskok gaan lei tot inflasie en jou arm maak, lei dieeen opskrif. Die is nie…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Die ekonomie minuut have?

Die ekonomie minuut has published 2091 episodes since August 2020, covering topics in Business.

Is Die ekonomie minuut still active?

Die ekonomie minuut is currently active with new episodes every few days. Average episode length is 2m.

How do I contact Die ekonomie minuut for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Die ekonomie minuut, including email and social media links.

Similar Podcasts