Episodes 21
Avg. Duration 21m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (3)
Since Aug 2024
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Monthly
Format
Episodic
Consistency
100%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.

Explore Statistics

Recent Episodes

EP21 - “Hulle sal maar grootword…” – Die Versuim van Christelike Ouerskap

May 02, 2026 40m

Met Mr. Herman van der LindenIn ’n tyd waar seksuele losbandigheid, drankmisbruik en rebellie onder jongmense normaal geword het, is die stem van ouers dikwels sag of afwesig. Hierdie episode neem ’n…

S1E20 EP20 - Die roeping van die vrou in die kerk

Apr 04, 2026 23m

Met Annemarie Van RensburgAbstrak:Wat is die plek en roeping van die vrou in die kerk van Christus? In hierdie episode gesels ons oor Bybelse riglyne, kerkgemeenskap wees, en die belangrike - maar…

S1E19 EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge

Mar 07, 2026 37m

Met: Ds. Erik van AltenDie GKSA se Algemene Sinode (5 –10 Januarie 2026) het ’n duidelike besluit geneem oor gemeentes wat vroue in die besondere dienste (ouderling en predikant) toelaat. Die Sinode…

S1E18 EP18 - VGKSA & GKSA

Feb 07, 2026 34m

Met: Ds. Erik van AltenIn hierdie gesprek gesels ons met ds. Erik van Alten oor die samewerking tussen die Vrye Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (VGKSA) en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika…

S1E17 EP17 - Die Huwelik

Dec 06, 2025 32m

Ds. Marnix BoersemaDie huwelik is meer as net ’n romantiese verbintenis – dit is ’n Godgegewe verbond wat Christus en die kerk weerspieël. In hierdie episode kyk ons na die doel, uitdagings en…

S1E16 EP16: Die Lig van Waarheid – Christelike Onderwys en Geloofsvorming

Nov 02, 2025 28m

Met Mev. Saskia MeijerSkole vorm wêreldbeskouings. Christelike onderwys wil méér as net akademie aanbied – dit wil harte vorm. In hierdie episode bespreek ons die doel, uitdagings en roeping van…

S1E15 EP15: Lig in ’n Verwarde Wêreld – Die Christelike Antwoord op Transgender Ideologie

Oct 04, 2025 30m

Met:Prof. Henk StokerIn ’n wêreld waar geslag nie meer as biologies vasgestel beskou word nie, word Christene toenemend gekonfronteer met vrae oor identiteit, waarheid en liefde. Hierdie episode van…

S1E14 EP14: Die Kerkgeskiedenis van die Vrye Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika

Sep 06, 2025 24m

Met: Erik van AltenHoe het die Vrye Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika ontstaan en oor die jare ontwikkel? Ds. Erik van Alten vertel die geskiedenis van die VGKSA: van sy stigting tot sy groei binne…

S1E13 EP13: Die Reformasie – Deel 2 (1500–1700 n.C.)

Aug 02, 2025 12m

Met Karina IjlstIn die tweede deel van ons gesprek oor die Reformasie fokus ons op die verspreiding van die beweging deur Europa, die rol van konings en politieke magte, en kerklike…

S1E12 EP12: Die Reformasie – Deel 1 (1500–1700 n.C.)

Jul 05, 2025 11m

Met Karina IjlstIn hierdie eerste deel van ons gesprek oor die Reformasie delf ons saam met Karina Ijlst in die beginjare van een van die mees invloedryke bewegings in die geskiedenis van die kerk.…

S1E11 EP11: Die Kerk van 1000-1500 nC

Jun 07, 2025 14m

Uitdagings en veranderinge is kenmerke van dié tyd vir die kerk. Karina Ijlst verduidelik hoe die skeuring tussen die Oosterse en Westerse kerk ontstaan het, watter invloed die kruistogte gehad het,…

S1E10 EP10: Meneer en Mevrou Dominee

May 03, 2025 19m

In hierdie hartlike en eerlike episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Johan Bruintjes oor die unieke dinamiek van ‘n dominee en sy gade in ‘n gemeentelike lewe. Ons kry ’n kykie agter die skerms…

S1E9 EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik

Apr 05, 2025 18m

In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Alike Bijker oor die Bybelse rol van die vrou in die huwelik. In ’n wêreld waar huweliksverhoudings dikwels deur sekulêre idees beïnvloed word, keer…

EP08: Die Kerk van 500-1000 n.C

Mar 01, 2025 8m

Hoe het die kerk na die val van die Romeinse Ryk oorleef en uitgebrei? Ds. Pieter Boon help ons om hierdie tydperk beter te verstaan. Ons bespreek die monastieke bewegings, die invloed van Islam, en…

S1E7 EP07 - Die Kerk van 30-500 n.C.

Feb 01, 2025 13m

In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Pieter Boon oor die eerste vyf eeue van die Christelike kerk. Ons ondersoek hoe die vroeë gelowiges Romeinse vervolging oorleef het, die invloed…

S1E6 EP06 - Die man se taak in die kerk

Jan 04, 2025 20m

In hierdie episode van Die Olielamp fokus ons op die belangrike rol wat mans in die kerk speel. Ons bespreek hoe die Bybel mans rig om dienende leiers in die gemeente te wees, en hoe hulle hul unieke…

S1E5 EP05 - Die Man se taak in die Huwelik

Dec 07, 2024 20m

In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie…

S1E4 EP04 - Straat Evangelisasie

Nov 02, 2024 18m

In vandag se episode gesels ons met Oom Jaco de Beer, ’n toegewyde straat evangelis wat sy hart en passie vir die verspreiding van die Evangelie met ons deel. Ons ondersoek hoekom straat…

S1E3 EP03 - Gebed

Oct 05, 2024 19m

In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor die tema van gebed. Ons bespreek verskeie vrae soos hoekom ons bid, hoe om te bid, en meer. Hierdie episode kan ons help om ons persoonlike…

S1E63 EP02 - Christelike Leierskap

Sep 07, 2024 16m

In hierdie episode van Die Olielamp Potgooi bespreek ek, Cornèl Meyer, saam met ons spesiale gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons delf diep in wat dit beteken om ’n leier…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Die Olielamp Potgooi have?

Die Olielamp Potgooi has published 21 episodes since August 2024, covering topics in Christianity, Religion & Spirituality.

Is Die Olielamp Potgooi still active?

Die Olielamp Potgooi is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 21m.

How do I contact Die Olielamp Potgooi for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Die Olielamp Potgooi, including email and social media links.

Similar Podcasts