Episodes 237
Avg. Duration 40m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (3)
Since Aug 2021
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
74%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Social Media

Explore Statistics

Recent Episodes

S9E2 Voorbereid vir ‘n Stryd | Teëspoed Treffers

Jun 07, 2026 41m

Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad…

S9E1 Dis Altaar Wat Ek Nodig Het | Teëspoed Treffers

May 31, 2026 46m

In die tyd van Israel se grootste seer moes hulle die belangrikste lesse leer van God se seën. Leer uit hierdie seisoene hoe om jou seisoen van teëspoed te verander na voorspoed.Boodskap deur Morné…

S8E2 Ons Beurt | Onweerstaanbaar

May 24, 2026 40m

Wat is die geloof van die volgende generasie vir jou werd? Dit is ons beurt om ‘n geestelike tuiste vir hulle te bou waar hulle die Koninkryk-kultuur kan leer en uitleef.Boodskap deur Morné…

Hemelvaart

May 21, 2026 19m

Hemelvaart voel klein teenoor ander groot datums op ons Christelike kalender. Dit is tog ons herinnering God kan meer doen met getrouheid oor ‘n lang tyd as ‘n groot daad in ‘n oomblik. Kom ons leer…

S8E1 Missie | Onweerstaanbaar

May 17, 2026 39m

Het jy al ooit gewonder hoekom Jesus so maklik volgbaar was? Hoekom Hy onweerstaanbaar was? Dit is belangrik dat ons weet, want ons is genooi om dieselfde onweerstaanbare geloof te…

God se hart vir 'n vrou.

May 10, 2026 1h 2m

Jesus ontmoet ons nie by ons perfekte plek nie, maar by ons plek van dors. En daar begin herstel.Boodskap deur Stella𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯:…

Hoe Gaan Dit Met Jou Siel?

May 03, 2026 32m

Ons buitelewe kan groei, maar wat gebeur met ons binnewêreld?Jou siel is gemaak vir God. Maak vandag weer tyd om stil te raak en eerlik te vra: Hoe gaan dit regtig met my…

S4E5 Reëls op Reëls | Een Stêr Paasfees

Apr 26, 2026 53m

Ons maak dit soms moeiliker as wat Jesus dit ooit bedoel het. Hy het gekom om vryheid, genade en verhouding te bring, maar ons sit dikwels weer swaar laste op mense. Jesus het vereenvoudig, ons…

S4E4 Eksklusief: Die Spieël, Die Verkyker en Die Virus | Een Stêr Paasfees

Apr 19, 2026 49m

Niemand wil ‘n Farisiëer wees nie, tog word ons perongeluk een. Eksklusiwiteit is ‘n simptoon hiervan. Eksklusief… maar vir wie? Ons sluit mense uit wat Jesus insluit. Hierdie preek daag jou uit om…

S4E3 Projekteer: Sjokolade Bedekte Geestelike Hoogmoed | Een Stêr Paasfees

Apr 12, 2026 1h 2m

Projekteer: Sjokolade Bedekte Geestelike Hoogmoed | Een Stêr PaasfeesHet jy al ooit na 'n ander Christen gekyk en gedink: "Hoekom is hy nie so ernstig oor sy geloof soos ek nie?" of "As sy werklik…

Een Stêr Paasfees | In Christus

Apr 06, 2026 19m

Een Stêr Paasfees | In ChristusBoodskap deur Morné Steenekamp𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲:…

S4E1 Een Stêr Paasfees | Goeie Vrydag

Apr 03, 2026 41m

Jesus het Sy lewe gegee en Hy vra dat jy joune ook gee.Boodskap deur Morné Steenekamp𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱…

S3E2 ‘n Helder Verstand | Onder Nuwe Bestuur

Mar 29, 2026 41m

In hierdie boodskap ontdek ons dat God ons nie ’n gees van vrees gegee het nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. ’n Helder, gedissiplineerde verstand is nie net ’n bonus nie—dit is…

S3E1 Die Weerstandige Verstand | Onder Nuwe Bestuur

Mar 22, 2026 47m

God het jou lewe kom red en jou hart vernuwe. Dit is nou tyd om jou denke te laat weet dit is onder nuwe bestuur. Jy kan nie dink soos in die verlede nie, God is nou jou Here. Leer om jou denke te…

S2E4 Vroue Ding | Ver _ _ _ ding

Mar 15, 2026 57m

God het vrouens met soveel waarde geskep. Die vyand wil leuens verkoop en so vrouens laat twyfel in hulle waarde. Leer weer hoe MOOI God jou as vrou geskep het.Boodskap deur Morné Steenekamp𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲…

S2E3 Manne Ding | Ver _ _ _ ding

Mar 08, 2026 58m

Hoe weet ons iemand is ‘n ware man in God se oë? Leer wat verwag God van mans en hoe 'n vrou kan help met haar man se swakhede.https://youtu.be/1mGJYUL5BGUBoodskap deur Morné Steenekamp𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲…

S2E2 Ver _ _ _ ding

Mar 01, 2026 42m

Konflik is ‘n deur na verhouding of verwoesting. Ons is geroep om vredemakers te wees net soos Jesus ons Vredemaker is. Daar is baie meer vrede daarin om verhoudings te versoen as om verhoudings te…

S2E1 Ver_ _ _ding | Sit weer die HOU in verhouding

Feb 22, 2026 41m

Jou liefde vir God word geken deur jou liefde vir mense. Verhoudings is alles vir God. Leer weer hoe om verhoudings volhoubaar te maak en so God te eer.https://youtu.be/spjhgDLodTwBoodskap deur…

S1E4 Hart & Siel By die werk

Feb 08, 2026 37m

Werk is een van die grootste seëninge wat God vir ons gee. Hoekom voel dit dan soms soos ‘n straf om werk toe te gaan? Leer hoe ons hart en siel ons werke kan aanpak.Boodskap deur Morné…

S1E3 Hart & Siel by Invloed

Feb 01, 2026 58m

Die gesondste kerk is die een wat beweeg. Hoe het die Handelinge-kerk dit reg gekry om bewegend te bly? Eenvoud, hulle was hart en siel een. https://youtu.be/pyjPSFCDWskBoodskap deur Morné…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Invloed Kerk | Preke have?

Invloed Kerk | Preke has published 237 episodes since August 2021, covering topics in Christianity, Religion & Spirituality.

Is Invloed Kerk | Preke still active?

Invloed Kerk | Preke is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 40m.

How do I contact Invloed Kerk | Preke for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Invloed Kerk | Preke, including email and social media links.

Similar Podcasts