Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
S1E5 Army stories: Adjudant-offisier 1ste Klas (afgetree) Paul J. Els
Paul het al 31 boeke gepubliseer en istussentyd besig met sy eie memoires, wat die bos-oorlog insluit. Dit is hierdie memoires wat my veral interesseer. Sy boeke kan bestel word by:Groep 7 Drukkers:…
Memoire Skrywer: Juliana Coetzer
Soms leef ’n mens ’n hele lewe… sonder om dit ooit werklik neer te skryf. Stories bly vasgevang in geheue in stiltesin dit wat ons kies om te onthou en dit wat ons probeer vergeet.Maar wat…
S1E4 My pa se vloot stories
Hierdie is 'n meer persoonlike episode. My pa; Stef van Rooy; hou nie van skryf nie en stuur elke week 'n storie via whatsapp se voicenote. Ek laai hierdie stories dan op 'n USB stokkie en hou dit…
S2E3 Michele van Loggerenberg - Dignity Therapy
Waardigheidsterapie - Dignity TherapyMichele van Loggerenberg, ‘n vryskut teksredigeerder en proefleser, staan persone in palliatiewe sorg by deur waardigheidsterapie (dignity therapy). Dit behels ‘n…
S1E3 Army stories: Dr Roelf Schoeman
Dr Roelf Schoeman, Pastorale- enTraumaberader, Narratiewe terapeut, voormalige lid van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep. PhD, Praktiese Teologie (Universiteit van Pretoria)Bestel sy boek hier:…
S2E2 Dr Nelia Drenth: Routerapie deur jou storie
Nelia Drenth het Maatskaplike Werk aan die Universiteit van Johannesburg (voorheen bekend as RAU) (BA Maatskaplike Werk), die Universiteit van Pretoria (MA Mediese Maatskaplike Werk) en die…
S2E1 Memoire skrywer: Zarine Roodt
Zarine Roodt het haar meestersgraad in Spelterapie voltooi, en haar verhandeling is getiteld: ‘Writing in Therapy’. https://uir.unisa.ac.za/handle/10500/2445In hierdie studie het sy haar toegespits…
S1E1 Army stories: Albertus (Spir) & Elke Venter
In sy boek 'Venter en sy ranglose trawante hou die PF's besig' skryf Albertus die volgende:Soos wat 'n mens ouer word is jou kop somtyds geneig om op ver paaie terug te loop. Hartseer en harde paaie…
S1E1 Army stories: Generaal-Majoor (Afgetree) Roland en Dr Henriëtte de Vries
Ek gesels gereeld met weermag veterane, en wat ek die heel meeste oor hierdie besondere groep mense waardeer, is jul ‘Can Do attitude’. No-can-doEn dan is dit tog vreemd hoe die meeste veterane,…
Frequently Asked Questions
Jou Memoires has published 9 episodes since December 2025, covering topics in Education, How To.
Jou Memoires is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 35m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Jou Memoires, including email and social media links.
Similar Podcasts
The Next Chapter,
Monique Pienaar
9 episodes
'n Ma & 'n Mikrofoon
Africa Podcast Network
105 episodes
Klipkouers
Jacques Basson
332 episodes
Met Hart en Siel
Radio Pulpit
150 episodes
Perez Ministries Bothaville
Perez Ministries Bothaville
752 episodes
DCO Discourse...
Distress and Crisis Ontario
377 episodes