Publishing Details
About This Podcast
Welkom by Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.
My naam is Daniël Luttig, en ek is ’n Kliniese Sielkundige in die Noordelike voorstede van die Kaap. Elke episode gesels ek met ’n gas oor ’n kwessie wat vir my interessant is, wat alledaags in ons samelewing voorkom, maar wat ook daadwerklik ‘n impak op mense se lewens kan maak. Saam bespreek ons die onderwerp en probeer maniere vind om ons gedagtes te ontwikkel en te navigeer.
**Vrywaring: Hierdie podsending is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit is nie mediese advies nie en geen dokter/kliënt-verhouding word gevorm nie. Die gebruik van die inligting is op eie risiko.
Podcasting 2.0 Features
Social Media
Explore Statistics
Recent Episodes
Selfsorg: Wat bemoeilik dit?
Ons leef in ’n tyd waar almal oor selfsorg praat. Ons ken die taal. Ons ken die tegnieke. Rus. Grense. Balans. Tog bly stres hoog, uitbranding algemeen, en selfsorg iets wat ons uitstel, of meganies,…
Sartre se staar
Het jy al ooit gewonder hoekom jy self-bewus word wanneer jy vermoed iemand "staar" na jou? In die nuutste aflewering van my nuwe podsending bespreek ek en Francois Liebenberg, ook 'n kliniese…
Die stand van videospeletjies (deel 2)
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.Het jy geweet Neil…
Die stand van videospeletjies (deel 1)
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.My naam is Daniël…
Die romantisering van psigiese gesondheid
Welkom by nog ’n episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.My naam is Daniël…
Hoekom het ek iets om te sê?
Welkom by die eerste episode van Luttig se Lens, ’n Afrikaanse podsending waar ons aktuele sake bespreek, saam reflekteer, en probeer sinmaak van die menslike toestand en ingesteldheid.My naam is…
Frequently Asked Questions
Luttig se Lens has published 6 episodes since July 2025, covering topics in Leisure.
Luttig se Lens is currently moderate with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 45m.