Magalies Potgooi

Magalies Potgooi

Magalies Afrikaanse Podcast

Episodes 212
Avg. Duration 1h 7m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (5)
Since Apr 2021
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
91%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: [email protected] Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Explore Statistics

Recent Episodes

S6E199 [199] Entropie en die sterfte vd heelal

Jun 09, 2026 53m

Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig?Hoofstukke:00:00; Outback-avontuur07:50; Potensiaalverskil - soos 'n…

S6E198 [198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?

Jun 02, 2026 56m

Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou?Hoofstukke:00:00; Hoekom lyk hulle soos mense?13:53; Sal jy een koop?21:46; Komersieel gebruike & AI…

S6E197 [197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)

May 26, 2026 58m

Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie.Tiaan op instagramCoastal clones: SexHoofstuk:00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs…

S6E196 [196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)

May 19, 2026 1h

Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd.Nog Pop episodes: Magalies - Pop - SpotifyHoofstukke:00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The…

S6E195 [195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)

May 12, 2026 55m

4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek.Sci-fi stories - playlist by Magalies PotgooiBoekklub - playlist by Magalies PotgooiHoofstukke:00:00; Inleiding & Boek…

S6E194 [194] Evert se radikale swak Emergence teorie

May 05, 2026 58m

Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke.Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit |…

S6E193 [193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers

Apr 28, 2026 53m

So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees.Hoofstukke00:00; Siener se agtergrond12:51; Adrian Snyman se boek17:45; Nag vd lang…

S6E192 [192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme

Apr 21, 2026 54m

Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme?Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95zNog oor geloof:…

S6E191 [191] Kan die toekoms voorspel word?

Apr 14, 2026 54m

Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness.Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEYHoofstukke:00:00;…

S6E189 [190] Pop! Project Hail Mary

Apr 07, 2026 56m

Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek.Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDymHoofstukke:00:00; Rudolph se Excavator avonture09:15; Titel, Plot, Andy Weir…

S6E1 [Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!

Apr 05, 2026 21m Bonus

Yay! Ons is oppad maan toe!Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2

S6E189 [189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment

Mar 31, 2026 54m

Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons…

S6E188 [188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn

Mar 24, 2026 1h 1m

Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag.Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi:…

S6E187 [187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)

Mar 17, 2026 53m

Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie.Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit -…

S6E186 [186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)

Mar 10, 2026 58m

Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory,…

S6E185 [185] Moet kinders van sosiale media verban word?

Mar 03, 2026 49m

Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee…

S6E184 [184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)

Feb 24, 2026 1h 1m

Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing,…

S6E183 [183] Hermetisme (met Dewald)

Feb 17, 2026 1h 7m

Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.Hoofstukke:00:00; Is die woohoo soos…

S6E182 [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme

Feb 10, 2026 1h 2m

(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensusHoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike…

S6E180 [181] Klets: Sluimerende Gruwel

Feb 03, 2026 1h

Hoofstukke:00:00; Gediertes wat jou laat skrik08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?12:23; Sleutels en vertroue in familie15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits19:57; Mistaken Identity24:00; Valse…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Magalies Potgooi have?

Magalies Potgooi has published 212 episodes since April 2021, covering topics in Philosophy, Society & Culture.

Is Magalies Potgooi still active?

Magalies Potgooi is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 1h 7m.

How do I contact Magalies Potgooi for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Magalies Potgooi, including email and social media links.

Similar Podcasts