Episodes 9
Avg. Duration 8m
Activity Active
Since Jan 2026
Latest Episode Mar 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
78%
Hosting
feeds.castos.com

Contact & Outreach

About This Podcast

Embracing what God does for you is the best thing you can do for him. Don’t become so well-adjusted to your culture that you fit into it without even thinking. Instead, fix your attention on God. You’ll be changed from the inside out. - Romans 12 (MSG) Ontdek saam met Pieter hoe God jou in die alledaagse wys hoé en waarlangs jy kan loop.

Explore Statistics

Recent Episodes

Geseënd is dié wat huil || Na-Leef Gedagte || 19 Maart 2026

Mar 19, 2026 7m

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand…

Gelukkig is jy wat huil || Na-Leef Gedagte || 18 Maart 2026

Mar 18, 2026 6m

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand…

Wie help jou om mens te word? || Na-Leef Gedagte || 12 Maart 2026

Mar 12, 2026 6m

Loop ons die gevaar om ons menslikheid te verloor? Wat kan ons as die volgelinge van die God-wat-mens-word daaraan doen?

'n Sodat/Omdat Benadering || Na-Leef Gedagte || 05 Maart 2026

Mar 04, 2026 9m

Ons hele wêreld is gebou en gerat op hierdie sodat-benadering. Dit maak dit moeilik om die omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee te aanvaar, te onthou en na te leef. Pieter deel sy gedagtes na…

In Wording || Na-Leef Gedagte || 25 Februarie 2026

Feb 25, 2026 10m

Kinders raak soms goed kwyt of vang onbesonne dinge aan…en ons glimlag en dink “Siestog, hulle is nog net kinders, hulle leer nog, hulle is nog in wording.” Ons maak spasie vir hierdie ‘wording’ se…

As Woensdag || Na-Leef Gedagte || 18 Februarie 2026

Feb 18, 2026 9m

As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?

Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026

Feb 11, 2026 11m

Hoekom word sekere ervarings - van musiek, tot geregte, tot mense, tot plekke - as sielvol beskryf en ander nie? Waak miskien vir ’n oomblik, as ’n oorgestimuleerde wese, daarteen om te besef dat dit…

Veelkleurige diversiteit | met Helené Smit || Na-Leef Gedagte || 04 Februarie 2026

Feb 04, 2026 26m

’n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter gesels met Helène Smit. "Kom ons gesels saam oor die prentjies wat ons het van mekaar wat ons nie eens altyd…

Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026

Jan 30, 2026 9m

“Dit is die heilige alledaagse in ons verhoudings wat ons geloof uit die bubblewrap van geestelike-perfeksie kom haal, ons nederig maak, God-met-ons openbaar. En dit is waar die Woord weer lewend…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Na-Leef Gedagte have?

Na-Leef Gedagte has published 9 episodes since January 2026, covering topics in Christianity, Philosophy.

Is Na-Leef Gedagte still active?

Na-Leef Gedagte is currently active with new episodes weekly. Average episode length is 8m.

How do I contact Na-Leef Gedagte for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Na-Leef Gedagte, including email and social media links.

Similar Podcasts