Episodes 444
Avg. Duration 9m
Activity Highly Active
Since Apr 2023
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Every Few Days
Format
Episodic
Consistency
75%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Explore Statistics

Recent Episodes

Die Beerkat

Jun 10, 2026 10m

Iemand is opsoek na n Beerkat. Kan hulle hom weer kry?

Kom eendag nog?

Jun 07, 2026 8m

Stompie leer n baie groot les. Wat kan dit wees?

kom ons vang iemand

Jun 02, 2026 11m

Die see diere se gunsteling dag breek aan

super hoender

May 27, 2026 9m

wie gaan die hoenders red van die jakkalse?

Vriend in die reënboog

May 24, 2026 11m

Wat skuil in die reënboog?

Die stem op die verhoog

May 21, 2026 8m

Wie maak doe kinders bang? Alice die speurder gaan uitvind

Help! Tiervisse!

May 18, 2026 9m

Tiervisse beland in die rivier en maak al die diere bang! Wie gaan hulle help?

Die waterhoos

May 13, 2026 8m

Wat gebeur as n tornado oor die see ontstaan?

Die Albatros

May 10, 2026 9m

Alice gaan kyk na die Albatros in die wildtuin. Wat se ding is dit?

Die Grootpoot

May 06, 2026 10m

Die drie aapies sien n vreeslike gedierte. Wie gaan hulle red?

Die oorlewingspartydjie

May 02, 2026 9m

Drie aapies gaan probeer oorleef in die oerwoud. Sal hulle dit reg kry?

Wie kan die son vang?

Apr 28, 2026 9m

Hoekom wil die wilde diere die son vang?

Pikkie se cool ding

Apr 24, 2026 12m

Pikkie moet vir sy skoolklas n cool ding wys maar hy het niks. Sal hy iewers iets kan kry?

Tant Miems verjaar

Apr 20, 2026 11m

Alice reel n verjaarsdagpartydjie vir haar Ouma. Maar gaan alles volgens plan?

Spyker die robothond

Apr 16, 2026 9m

die avonture van Wouter die wildbewwaarder en spyker begin

Wouter se robothond

Apr 13, 2026 11m

'n Veldwagter kry nuwe hulp. Kan n robothond regtig help?

'n Tugela val

Apr 09, 2026 12m

Twee apies besoek die hoogste waterval! Wat gebeur as hulle sou begin val?

Die kwaai sardyne

Apr 05, 2026 11m

Drie pikkewyne vind n skeepswrak. wws daar n skat in?

Alice en die Olifant

Mar 31, 2026 10m

Waaaat!? Wat maak Alice met n Olifant?

Waar is Koala?

Mar 27, 2026 9m

Wallabie is opsoek na sy beste vriend. Waar kan hy wees?

Frequently Asked Questions

How many episodes does Mierspoortjies have?

Mierspoortjies has published 444 episodes since April 2023, covering topics in Kids & Family.

Is Mierspoortjies still active?

Mierspoortjies is currently highly active with new episodes every few days. Average episode length is 9m.

How do I contact Mierspoortjies for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Mierspoortjies, including email and social media links.

Similar Podcasts