NG Wierdapark
NG Wierdapark
Publishing Details
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Pinkster 2026 | Episode 4: Nuwe beweging
Wat gebeur wanneer die Heilige Gees ’n gemeente begin beweeg?In hierdie Pinkster-refleksie uit Handelinge 13 ontdek ons hoe die kerk in Antiogië nie net ’n plek van aanbidding geword het nie, maar ’n…
Pinkster 3: Die Gees skep nuwe eenheid
In vandag se Pinksteroordenking ontdek ons hoe die Heilige Gees grense afbreek tussen mense en vir help om eerder soos Christus te kyk na ander - nie met oë wat oordeel nie, maar met oë van…
Pinkster 2: Die Gees versterk gewone mense | Eksodus 3:1–12
Wat gebeur wanneer God gewone, bang en onseker mense roep?In hierdie episode van ons Pinksterreeks “God se nuwe begin” reis ons saam na die woestyn van Eksodus 3, waar Moses — lank ná sy mislukking…
Pinkster 2026 | Episode 1: Die Gees gee Nuwe Lewe
In vandag se Pinkster refleksie kyk ons na Genesis 2 en besef dat die Gees van God vir ons lewe betekenis en waarde gee en dat ons nie sonder God kan lewe nie.
S3E2 Tussen die Geraas (Deel 2) | Geroep met Ziandri: Geloof wat raaksien en hande vuil maak
In Tussen die Geraas (Deel 2) gesels Pieter Visser met ds Ziandri Jacobs, ’n Nederduits Gereformeerde predikant by Kerk-in-Suid, oor roeping, nederigheid, en ’n geloof wat prakties help wanneer mense…
S3E1 Tussen die Geraas (Deel 1) | Aan tafel met ds Fay van Eeden: Gasvryheid, skepping, roeping
Sondag tot Sondag – mini-reeks: Tussen die Geraas. In hierdie episode sit ons aan tafel met ds Fay van Eeden (Stellastraat) oor gasvryheid as teologie, ekologie as dissipelskap, en roeping wat ruimte…
S2E1 Psalm 51 Gebedsbegeleiding
Hierdie meditatiewe gebedsbegeleiding nooi jou om stadig stil te word voor God in die lig van Psalm 51. In ’n rustige, pastorale styl word ruimte geskep vir eerlikheid, berou, genesing en nuwe…
Relatief Onlangs
Moenie weg raap nie | Sondag tot Sondag
Die vier P's vir Pa's (3F Legacy app)
In hierdie spesiale episode van Sondag tot Sondag gesels ons oor die ontstaan van die 3F Legacy-app – ’n platform wat geloof, fiksheid en vaderskap op ’n unieke manier integreer. Pieter deel die…
Gebedsbegeleiding | Vergifnis en Genade
Matteus 5:14–16: “Julle is die lig van die wêreld"
In hierdie gebedsbegeleidingspodcast luister ons saam na die woorde van Jesus in Matteus 5:14–16: “Julle is die lig van die wêreld … Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke…
'n Groei-denkwyse | Sondag tot Sondag
Bly in My: ’n Stil Gebedsbegeleiding uit Joh 15:1–4
Hierdie gebedsbegeleiding neem jou stadig deur Joh 15:1–4: Jesus as die ware wynstok, die Vader as die landbouer, en ons as lote wat net in Hom kan leef en vrug dra. In ’n intieme,…
'n Gees van Leerbaarheid | Gebedsbegeleiding
'n Nuwe Seisoen | Gebedsbegeleiding
Aanhalings en 'n Podcast op 'n leë maag | Sondag tot Sondag
Geplant in die Huis van die Here - Gebedsbegeleiding uit Psalm 92
In hierdie gebedsbegeleiding uit Psalm 92:12–15 word ons genooi om onsself te sien soos bome wat stadig en seker groei — palmbome en seders, geplant in die Here se huis. Die teks herinner ons dat…
Sondag tot Sondag: Raakpunt #3 – Jy gaan nie altyd arriveer nie… en dis oukei
In hierdie derde en laaste episode van die Raakpunt-reeks gesels Pieter en Morné eerlik oor die lewensritme van doelwitte, energie, en die dryfkrag agter ons daaglikse gejaag.Hulle delf in vrae…
Dra Ligter - Gebedsbegeleiding
In hierdie episode stap ons stadig deur Efesiërs 4:25–32 en ontdek hoe Paulus ons uitnooi om ligter te leef. Soos ’n stapsak wat te swaar gepak is, dra ons dikwels leuens, woede, bitterheid en vrees…
Frequently Asked Questions
NG Wierdapark has published 150 episodes since August 2024, covering topics in Christianity, Relationships.
NG Wierdapark is currently sporadic with new episodes every few days. Average episode length is 10m.
Similar Podcasts
Inspirasie saam met Lynette Beer
Radio Pulpit
150 episodes
NG Wierdapark
NG Wierdapark
145 episodes
Radio Scriptura
scriptura.co.za
395 episodes
Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
372 episodes
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Tygerberg Gesinskerk
625 episodes
Invloed Kerk | Preke
Invloed Kerk
237 episodes