Rapport Praat Sport

Rapport Praat Sport

Netwerk24 Klankgolwe

Episodes 104
Avg. Duration 29m
Activity Highly Active
Since Sep 2023
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
100%
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Rapport se sportredaksie ontleed alles in die sportwêreld.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode medium person remoteItem season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Annerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’

Jun 10, 2026 19m

Die Protea-vroue se jong veelsydige ster Annerie Dercksen sluit vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die T20-Wêreldbeker-toernooi wat die naweek begin. Dercksen sê die span put…

Sacha gekrok: Moet Manie of Pollie teen Rose begin?

Jun 03, 2026 29m

Sacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel teen Engeland begin? Dié week op Rapport Praat…

Jimmy oor SA Beker: ‘Gee vir ons TV-blasers!’

May 27, 2026 30m

Jimmy Stonehouse sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy Puma-span se sege in die SA Beker-eindstryd. Hy praat breedvoerig oor die kompetisiestrukture in…

Embrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’

May 20, 2026 19m

Embrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen. Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare nr. 9 van alle tye geword, en is boonop ná agt…

Heyneke: ‘SA Beker selfs sterker as Curriebeker’

May 13, 2026 27m

Heyneke Meyer sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die herlewing by die SWD-Arende. Die span het net-net kwalifikasie vir die Curriebeker-Premierliga misgeloop, maar…

Gunsie vir die bure? Aikôna, Griekwas onthou hoe Vrystaat hul byt

May 06, 2026 24m

Die Cheetahs moet g’n gunste van Griekwas verwag wanneer dié spanne mekaar Vrydagaand in Bloemfontein in die laaste ronde van SA Beker-ligawedstryde pak nie. Die Poubloues sal maar al te goed…

Lappies oor suksevolle Ludeke: ‘Hy lei van voor en het kultuur in Japan geskep’

Apr 29, 2026 26m

Die losvoorspeler Lappies Labuschagné, wat al Japan in toetsrugby aangevoer het, sluit hom vandeesweek by ‘Rapport Praat Sport’ aan om oor sy uittrede en lang loopbaan te gesels. Sport | Rapport

Francke Horn: ‘Swaar lesse van laas jaar pantser Leeus vir sukses’

Apr 22, 2026 21m

Die Leeus speel skitterende rugby in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap, en het nou vyf wedstryde agtereenvolgens gewen. Die span is in die vierde plek op die punteleer en met drie wedstryde…

Francois van Coke: ‘Ek is nou verslaaf aan hardloop’

Apr 15, 2026 24m

Rugby, krieket, boks … die rockster Francois van Coke was nog altyd lief vir sport, maar nou is hardloop een van sy grootste stokperdjies. Van Coke het pas sy tweede Twee Oseane-ultramarathon…

Faul: ‘SA20 selfs gewilder as sekere Protea-wedstryde’

Apr 08, 2026 32m

Die week sluit een van die land se beste sportadministrateurs, Jacques Faul, hom by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die sakekant van sport.  Faul, die Titans se uitvoerende hoof, sê daar is…

Stellenberg skud 2 reuse: ‘Ons koop nie, ons ontwikkel’

Apr 01, 2026 20m

Die Hoërskool Stellenberg word nie as ’n tradisionele rugbyskool gesien nie, maar het vanjaar reeds twee reuse neergevel: Paarl Gimnasium en Grey Kollege. Dié skool se sporthoof, Andras Molnar,…

Marais Erasmus: ‘Die dag toe ek in Sydney verskree is’

Mar 25, 2026 29m

Marais Erasmus het verlede week in sy laaste krieketwedstryd as skeidsregter gestaan. Hy tree uit ná 26 jaar as witjas, waarin hy 82 toetse, 124 internasionale eendagwedstryde en 61 internasionale…

JJ en Carlü: Reuse... maar is hul enjins groot genoeg?

Mar 18, 2026 21m

Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die verrassende uitnodigings wat Carlü Sadie en JJ van der Mescht gekry het om Rassie Erasmus se virtuele Springbok-belyningskamp by te woon. Hulle is…

Wat ’n Sesnasies! Moet Rassie stres?

Mar 11, 2026 26m

Die vuurwerke het behoorlik gespat in die afgelope naweek se Sesnasies-wedstryde, en met net een ronde wedstryde oor is daar steeds drie spanne wat met die trofee kan wegstap. So, watter spanne se…

Griekwas-afrigter: Ons wil beste SA span buite VRK wees

Mar 04, 2026 30m

Pieter Bergh, Griekwas se hoofafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan voor die SA Beker die naweek begin. Sport | Rapport

Proteas gaan nie ‘choke’ nie

Feb 25, 2026 26m

Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vanuit Ahmedabad by die T20-Wêreldbeker by Rapport Praat Sport aan. Hy praat oor Suid-Afrika se suikersoet-sege oor Indië en vertel waarom hy…

Sesnasies-sukses: Italië het geen prima donnas in span, sê Goosen

Feb 18, 2026 30m

Marius Goosen, wat jare lank ’n hulpafrigter van Italië se nasionale rugbyspan was, sluit hom vandeesweek uit Japan by Rapport Praat Sport aan. Hy vertel waarom die Azzurri se Sesnasies-sukses nie…

Protea-drama: Skare in stadion spring op en af oor foutbal

Feb 11, 2026 22m

Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vandeesweek uit Indië by Rapport Praat Sport aan waar hy Suid-Afrika se senutergende T20-Wêreldbeker-sege oor Afganistan regstreeks beleef het.…

Skolerugby: Breiers verdien soms meer as skoolhoofde

Feb 04, 2026 30m

Die skolerugbykenner Hannes Nienaber sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan. Hy sê watter skole en spelers vanjaar dopgehou moet word en vertel hoeveel van die land se skole hul breiers…

Neil de Bruin: ‘Pollard ís ’n aanvallende 10’

Jan 28, 2026 27m

Neil de Bruin, die Bulle se nuwe aanvalsafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy skuif na Loftus Versfeld. Hy verduidelik hoe die Bulle besig is om hul seisoen…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Rapport Praat Sport have?

Rapport Praat Sport has published 104 episodes since September 2023, covering topics in Rugby, Sports.

Is Rapport Praat Sport still active?

Rapport Praat Sport is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 29m.

How do I contact Rapport Praat Sport for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Rapport Praat Sport, including email and social media links.

Similar Podcasts