Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
#SlatDieSport - 22 Mei
In die laaste aflewering van Slat die Sport gesels Stephen en Arnie met Springbok-legende Corne Krige oor sy rugbyloopbaan en die stand van die spel vandag. Daarna sluit atletiekkenner Sean Falconer…
#SlatDieSport - 15 mei
Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af. Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.
#SlatDieSport - 24 April
N spesiale episode van #SlatDieSport vir ons 2025 Biddag
#SlatDieSport - 3 April
Oscar Chalupsky deel ’n baie kragtige getuienis oor sy kankerdiagnose en hoe hy steeds sy passie vir sport uitleef. Arnold gesels met sports joernalis Micheal Vlismis oor die huidige stans van Suid…
#SlatDieSport - 20 Maart
Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse…
#SlatDieSport - 13 Maart
Ons verken die ITP J60 tennistoernooi wat vanjaar in Pretoria plaasvind. Berry Ferreira kyk saam met ons na die nuwe F1-seisoen wat hierdie week begin. Stephen Cook deel insigte oor die SA20…
#SlatDieSport - 6 Maart
Charne Swart is slegs die sesde Suid-Afrikaanse vrou wat die 800m in minder as twee minute voltooi het. Haar afrigter, Ilze Wicksell, was die eerste vrou wat hierdie mylpaal bereik het – reeds in…
#SlatDieSport - 27 Februarie
Die Springbok slot en Vodacom Bulls staatmaker Ruan Nortje gesels met die Stephen en Jacques oor sy loopbaan en die groot stryd teen die Stormers. Die skole roei-kampioenskappe is om die draai en ons…
#SlatDieSport - 20 Februarie
Ons gesels met John Downes, 'n atletiekskrywer en -afrigter, en hy lig sy mening oor al die wêreldrekords wat deesdae gebreek word. Taelyn Smith, 'n 17-jarige atleet met 'n blink toekoms, kuier by…
#SlatDieSport - 13 Februarie
Die beste Suid-Afrikaners in vanjaar se Midmar-myl kom kuier in die ateljee. Catherine van Zyl en Henré Louw gesels met ons oor hul sukses en deel ook so paar toekomsplanne. Dr. Jacques Faul van die…
#SlatDieSport - 6 Februarie
Die 52ste Midmar-myl is om die draai. Wayne Ridden, die resiesdirekteur, vertel ons meer van hierdie roemryke geleentheid.
#SlatDieSport - 30 Januarie
Ons gesels met die Proteas en MI Cape Town se Corbin Bosch. Mario Solomon, kaptein van die SA meesters, vertel meer die komende krieket wêreldbekertoernooi vir mans bo 50.
#SlatDieSport - 23 Januarie
Ons bespreek MMA met die kampioenvegter Cameron Saaiman. Henk Lategan is terug nadat hy ‘n tweede plek in die Dakar veldtydren behaal het.
#SlatDieSport - 16 Januarie
Ons loer in by Nikki Caromba, wenner van die "World's Toughest Mudder". kompetisie. Graham Gerstch kuier in die ateljee en vertel oor oor die Pretoria Marathon.
#SlatDieSport - 12 December
Slat die sport - ons het gepraat met Dave Ussendorf oor die nedbank golf challenge asook dunhill cup en ook met Chris Morris oor die proteas toetse en eendag wedstryde teen pakistan
#SlatDieSport - 05 Desember
Die veelsydige Eliz-Mari Marx van die Proteas kuier in die ateljee en die motorsport fundi Hendrik Verwoerd deel sy insigte voor die laaste naweek van die F1 wêreldkampioenskap.
#SlatDieSport - 28 November
Stephen en Jacques is in die ateljee en loer in by twee prominente sport skrywers, Fanie Heyns en Jan de Koning
#SlatDieSport - 21 November
Ons gesels met die oud-skeidregter Mark Lawrence.
#SlatDieSport - 14 November
Duitser Bosman, die sakeman en rugbybestuurder van formaat, deel sy perspektiewe oor die stand van Boland klubrugby. Gert van der Merwe, 'n gesoute speler-agent, vertel meer oor sy tyd saam met die…
#SlatDieSport - 07 Oktober
In hierdie episode het ons die wêreld van sport verken saam met twee spesiale gaste, Simon Riekert en Gary Bailey. Simon, ’n rugbyskrywer en uitsaaier, het sy insigte oor die naweek se Bok-toets…
Frequently Asked Questions
#SlatDieSport met Stephen en Arnold has published 150 episodes since February 2022, covering topics in Sports.
#SlatDieSport met Stephen en Arnold is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 40m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for #SlatDieSport met Stephen en Arnold, including email and social media links.