Publishing Details
About This Podcast
Explore Statistics
Recent Episodes
Vyf Ligte | Episode 10 | Review of 2026 Japanese Grand Prix
Welkom terug by Vyf Ligte! In hierdie episode bespreek Eddie en sy tweelingbroer Luan al die aksie van die 2026 Japannese Grand Prix. Noudat ons drie rondes in die seisoen in is, kyk ons na hoe die…
Vyf Ligte | Interview with Stuart White and Review of Chinese Grand Prix
In hierdie se episode van Vyf Ligte gesels ons met die heersende SAES nasionale kampioen, Stuart White. Tydens sy vierde kuier op die program gee hy vir ons 'n opdatering oor sy internasionale…
Vyf Ligte | Preview of 2026 Chinese Grand Prix | Can Mercedes be Stopped
Hierdie week kyk Eddie, Rassie, Kallie vooruit na die 2026 Chinese Grand Prix in Sjanghai. Dit is die eerste Sprint-naweek van die nuwe 2026-regulasies, wat beteken die spanne het net 60 minute se…
Vyf Ligte | Review van 2026 Australian Grand Prix | George Russell 2026 Intent
Sluit aan by die Vyf Ligte-span terwyl ons al die opwindende aksie van die afgelope naweek se Australiese Grand Prix ontleed! Van die wegspring tot die geruite vlag hersien ons die grootste…
Vyf Ligte | Preview 2026 Australian Grand Prix
🏁EP6: 2026 Australiese GP Voorskou | Superclipping & Melbourne Chaos Die wag is verby! Formule Een is terug in Melbourne vir die 2026-seisoen, en Albert Park is reg vir aksie. In hierdie episode…
Vyf Ligte | Episode 5 | F1 2026 Test 2: Ferrari & Mercedes Lead, Aston Martin in Crisis!
In hierdie episode van Vyf Ligte ontleed ons die tweede 2026-toetssessie en bespreek ons die nuwe rangorde voor die groot afskop in Melbourne. Is Ferrari werklik die span om te klop met Lewis…
Vyf Ligte Episode 4: Die 2026-Era skop af in Bahrein!
Die wag is verby! Die 2026-regulasies is uiteindelik hier en die motors het die baan in Bahrein getref van 11 tot 13 Februarie. In hierdie episode ontleed ons alles van Ferrari se laaste-dag spoed…
Vyf Ligte| Episode 3 Testing Preview saam met Ruben van DriveScape
Vyf Ligte sit hierdie week saam met Ruben van DriveScape vir ’n diep duik in die wêreld van motorkultuur en F1. Ons praat oor sy lewe as motorjoernalis, die beste motors wat hy onlangs getoets het,…
Vyf Ligte | Episode 2 - 2026 Formule 1 Barcelona Shakedown
In hierdie episode duik die Vyf Ligte-span diep in die splinternuwe 2026-regulasies in. Riaan (Visserman) Van Der Merwe kom gesels saam met die span. Ons ontleed die tegniese meesterstukke en vroeë…
Vyf Ligte | Episode 1 | 2026: Nuwe Era is Hier! | Active Aero, Engine Loopholes & Audi's First Run
Die wag is verby! In die eerste episode van **Vyf Ligte Podcast** vir 2026, kyk Eddie, Rassie, Kallie en Arno na die mees radikale verandering in Formule 1-geskiedenis. Ons breek die nuwe regulasies…
Vyf Ligte | Lando Norris Nuwe F1 Kampejoen
2025 F1 Kampioenskap-Afsluiting: Norris vs. Verstappen in Abu Dhabi! Duik saam met ons in die alles-of-niks 2025 Abu Dhabi Grand Prix, waar Lando Norris vir die eerste keer die…
Vyf Ligte Preview 2025 Qatar Grand Prix
🎙 Vyf Ligte Preview: Qatar Grand Prix 2025 Die kampioenskap is op ’n mespunt! Net 24 punte skei Norris, Piastri en Verstappen. Met ’n Sprint-naweek en slegs 60 minute se practice, wie gaan die…
Vyf Ligte Review Las Vegas GP Ep48
🎙 Vyf Ligte Review: Las Vegas Grand Prix 2025 Drama in die woestynstad! Max Verstappen wen groot, McLaren kry ’n plank-probleem en Ferrari se strategie is weer ’n dobbelspel. Ons bespreek of Vegas…
Vyf Ligte Preview of Las Vegas Grand Prix
Alles wat in Vegas gebeur… tel vir die kampioenskap! Ons bespreek die laaste triple header van die seisoen, die titelstryd tussen Norris, Piastri en Verstappen, die unieke Las Vegas-baan, Mercedes en…
Vyf Ligte | Review 2025 Sao Paulo Grand Prix
Vyf Ligte Review: São Paulo Grand Prix 2025 Lando Norris wen sy derde agtereenvolgende Grand Prix en bou groot momentum in die kampioenskap! Max Verstappen begin van die kuipe af en eindig op die…
Vyf Ligte | Episode 45 Preview 2025 Sao Paulo Grand Prix
🏁 Vyf Ligte Ep 45 – Sao Paulo Grand Prix Vooruitskouing! Rassie, Kallie, Arno en Eddie bespreek die intense titelstryd, McLaren se dinamiek tussen Norris en Piastri, Verstappen se strategie, en die…
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 44 Review 2025 Mexican Grand Prix
Welkom by Vyf Ligte, jou tuiste vir Formule 1 in Afrikaans! In hierdie episode bespreek ons alles oor die Mexico City Grand Prix 2025: ✅ Lando Norris se meesterlike oorwinning – van pole tot podium!…
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix
Die F1-karavaan beweeg na die hoogliggende drama van die Autódromo Hermanos Rodríguez! Sluit aan by die Vyf Ligte span vir ons voorbeskouing van die 2025 Mexikaanse Grand Prix. Ons duik in die unieke…
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 42 2025 US Grand Prix Review
Is Verstappen die gunsteling om die titel van Piastri te steel? Ons ontleed sy perfekte naweek in Austin (Sprint WEN, Paal, GP WEN) en sy ongelooflike telling van 119 van 'n moontlike133 punte!…
Vyf Ligte | Episode 41 Preview 2025 US Grand Prix
In hierdie episode kyk ons saam met gas Arno na die titelstryd tussen Piastri, Norris en Verstappen, Mercedes se momentum, en die Amerikaanse betrokkenheid van Cadillac en Ford. Ons bespreek ook die…
Frequently Asked Questions
Vyf Ligte has published 100 episodes since May 2024, covering topics in Sports.
Vyf Ligte is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 1h 2m.