Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Episodes 238
Avg. Duration 24m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (6)
Since Sep 2023
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
74%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag. https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense

Social Media

Explore Statistics

Recent Episodes

Die Storie van Die Lykswa | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 31

Jun 11, 2026 7m

Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen.Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk.Tot sy vrou eendag…

Die vermiste meisies van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff | Onder die Lamplig - Ep. 10

Jun 07, 2026 17m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Spook in die Kerktoring (Soos vertel deur Burg. Gerrie de Wet) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 30

Jun 04, 2026 12m

'n Grys winternag, 'n stil dorp, en 'n kerkklok wat presies om twee-uur uit die bloute begin lui. Spook dit in die toring, of loop 'n ou wag nog net sy rondtes? Skakel in vir hierdie episode van Oom…

Moord in die Klein Karoo | Maggie Cloete

May 31, 2026 12m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Inkommers (Soos vertel deur Wimpie van die koöperasie) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 29

May 28, 2026 9m

"Ek tel van die dag af wat hulle besluit om op te gee, nie van die dag wat die 'Te Koop' bord opgaan nie," het Oom Eldee gesê.Wanneer stadsmense met groot planne en ‘n blinknuwe bakkie platteland toe…

Die Vlinder-mense van Joplin | Onder die Lamplig - Ep. 9

May 24, 2026 15m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Man met die Rooi Hand (Soos vertel deur Dominee Visser) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 28

May 21, 2026 7m

Was hy die duiwel… of net 'n man met 'n gebrande hand?Die dorp het hom lewendig begrawe. Nou fluister hulle sy naam by elke begrafnis.Dominee Visser vertel ons van Die Man met die Rooi Hand.Welkom…

Drie Lepels Suiker | Lourens Joubert

May 17, 2026 14m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Hallusinasies (vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 27

May 14, 2026 12m

Tannie Lenie vertel hoe Gwynnie Thunberg Oom Eldee by die kerkraad aangekla het omdat sy “Elikser” mense laat hallusineer en selfs ’n bok die Ou Transvaalse Volkslied laat sing en wegvlieg! Maar soos…

Die Krugersdorp Kult-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 8

May 10, 2026 18m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Vrye Uur (soos vertel deur Mr. Sybrand Botha, Oudefontein Laerskool) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 26

May 07, 2026 12m

Hoekom groei onkruid beter as tamaties?Omdat niemand dit meet nie...Maar toe die stilste seun in die klas met 'n stuk tou en 'n swartbordjie die hoof se tuin binnegaan, begin dinge skeefloop.Een vrye…

Ep. 1 - 10 (Samestelling) | Oom Eldee se Wêreld (Bonus)

Apr 30, 2026 1h 28m Bonus

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Merk in die Sand | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 4

Apr 26, 2026 15m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Lem Coetzer se Les (Soos vertel deur Oom Eldee) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 25

Apr 23, 2026 19m

Die groot vleiskenner van Riversdal het gedink hy weet alles van kos…Tot die aand by die vuur op die plaas.Lem Coetzer vat 'n hap en sê trots:"Dít… dít is hoe spek moet smaak!"Die res van ons kon net…

Die verdwyning van die Beaumont-kinders | Onder die Lamplig - Ep. 7

Apr 19, 2026 21m

Onder ’n helder somersonhet drie kinders verdwyn.Geen antwoord.Geen einde.Net dekades se stilte.Onder die LampligWelkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse…

Idiome en Onreg ( Soos vertel deur Juf. Ingrid Venter) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 24

Apr 16, 2026 14m

Klein Eldee het sy juffrou se vae opdrag gebruik om die hele skoolstelsel op sy kop te draai.’n Storie oor vindingrykheid, ’n kwaai juffrou, en die dag toe die skoolinspekteur moes ingryp.Oom Eldee…

Die Seinwagter | Charles Dickens

Apr 12, 2026 34m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Urukonde (Soos vertel deur Juf. Sannie Kleynhans) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 23

Apr 09, 2026 12m

Juffrou Sannie Kleynhans was Eldee Jaubert se Graad Een juffrou en vertel ons die verhaal van die Urukonde. Sy het Eldee net een jaar geleer. Maar sy het iets gesien wat niemand anders gesien het nie…

Die Jogurtwinkelmoorde | Onder die Lamplig - Ep. 6

Apr 05, 2026 19m

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur…

Die Verdeelde Dorp (Soos vertel deur Jong Dominee Weyers) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 22

Apr 02, 2026 8m

Oom Eldee droom van ’n dorp met twee kerke…Niemand vra vrae nie. Almal kies net kant.Selfs Ta’ Mientjie en Ta’ Katrientjie stap in by twee verskillende deure.Een prediker. Twee waarhede.Luister na…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Slaapstories Vir Grootmense have?

Slaapstories Vir Grootmense has published 238 episodes since September 2023, covering topics in Arts, Books.

Is Slaapstories Vir Grootmense still active?

Slaapstories Vir Grootmense is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 24m.

How do I contact Slaapstories Vir Grootmense for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Slaapstories Vir Grootmense, including email and social media links.

Similar Podcasts