Episodes 386
Avg. Duration 56m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (11)
Since Nov 2011
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
28%
Hosting
www.omnycontent.com

Contact & Outreach

About This Podcast

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Explore Statistics

Recent Episodes

AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)

Jun 11, 2026 1h 29m

Antonio Salieri is die afgetrede hofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely... Hy vertel van sy eerste ontmoeting met 'n ander komponis,…

FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)

Jun 11, 2026 29m

Frank skakel die telefoondiens wat die korrekte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die ander kant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gladys! Hy besluit om die gebou wat hierdie diens…

EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels

Jun 04, 2026 56m

Wanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se werklikheid begin verbrokkel, word die jy…

HARTSAKE deur Joe Kleinhans

May 28, 2026 58m

In die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die hospitaal beland, vervaag die grense tussen fiksie…

SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet

May 21, 2026 1h 7m

Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en lede van die tronkbendes. Die hiërargie op…

GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg

May 14, 2026 56m

Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik te kan vul. Sy weet egter…

‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids

May 07, 2026 42m

Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare tevore verlaat het. Zelda…

BLOED VAN MY deur JJ Roberts

Apr 30, 2026 45m

Meyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy sy laaste twee jaar op skool voltooi.…

KALAHARI STERRE deur Adam Willemse

Apr 23, 2026 58m

Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op ‘n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net ‘n gewone reis te wees nie, maar ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n reis na self, na identiteit en aanvaarding.…

SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn

Apr 16, 2026 49m

Carolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie…

GEBAKTE PERE deur Karin du Toit

Apr 09, 2026 51m

Marnus se eerste dag op universiteit kon nie met ’n groter skok begin het nie. Emma daag ná maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus dat hy die pa van ’n…

DIE HERBERGIER deur Esta Steyn

Apr 03, 2026 49m

Die herbergier van Betlehem wat vir Maria en Josef skuilplek gegee het en saam met sy gesin die geboorte van Jesus meegemaak het, woon in Jerusalem by sy oudste seun toe Jesus 33 jaar later gekruisig…

MEEU-RUS deur Jana Nortier

Apr 02, 2026 54m

Stefan, Dawid de Kock se buite-egtelike kind, erf die familieplaas ná sy afsterwe. Elna en Hein, Dawid se kinders uit sy huwelik, betwis die testament, en roep die hulp in van Landi Arendse. Landi…

'N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers

Dec 25, 2025 54m

Die “wonderwerk” in hierdie drama is gebasseer op 'n werklike gebeurtenis. Dit het regtig so gebeur dat tannie Bettie Nysschen, 'n bekende en geliefde figuur van buite Wildernis, haar huisdeur se…

PENDORING (EDMS) BEPERK deur Ampie van Straten

Dec 18, 2025 46m

Die eksentrieke kopieskrywer, Gert Klopper se passie, Afrikaans, wat hy liefderik as sy “meisie” beskryf, bots met konvensionele taalreëls. Sarie, ’n jong vrou wat by Gert kom werk, is geboei deur sy…

MISVERSTAND deur Anene Loots

Dec 11, 2025 51m

Elna probeer haar wankelrige huwelik red deur vir haar man, Bert, ‘n verrassingspartytjie te reël om sy 60ste te vier. Bert raak agterdogtig, en kom tot sy eie gevolgtrekkings... Die spelers is…

VLUGVOOS deur Ronel Mostert

Dec 04, 2025 52m

Die weduwee Cumi was maar vir enkele maande met André getroud voor sy hom dood op die sitkamervloer aangetref het. Hulle het mekaar in Viëtnam ontmoet waar sy op vakansie was, en is ná ‘n…

VERMIS, OPHELIA deur Maria Vos

Nov 27, 2025 52m

Nella kuier op ’n klein kusdorp om haar ouers te help intrek, maar nadat sy met die uitpakslag ’n klompie glase breek, besluit haar ma sy wat Nella is moet eerder die plaaslike kerkbasaar se reëlings…

EINDFLUITJIE deur Albert Short

Nov 20, 2025 57m

Waar was jy tydens die 1995 Rugby Wêreldbeker-eindstryd? Onthou jy nog Stransky se skepskop? Regisseur Johan Rademan was saam met Heinrich Marnitz 30 jaar gelede in die kommentaarspan, en al die…

DESEMBERSTERRE deur Helena Hugo

Nov 13, 2025 58m

Die lewe van bekende sepiesterre prikkel die verbeelding van Jan Alleman. Voorblaaie vertel die stories van hulle lewe agter die kameras. Deesdae neem sterre die storie in hulle eie hande, en deel…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Radioteater have?

Radioteater has published 386 episodes since November 2011, covering topics in Arts, Performing Arts.

Is Radioteater still active?

Radioteater is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 56m.

How do I contact Radioteater for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Radioteater, including email and social media links.

Similar Podcasts