Episodes 5
Avg. Duration 23m
Activity Dormant
Since May 2025
Latest Episode May 2025

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Hosting
rss.iono.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

In 2025 vier Afrikaans ‘n honderd jaar van amptelike erkenning, maar haar verhaal strek reeds eeue terug, en daar is dié wat glo haar storie begin nou eers wortel skiet. In dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks, delf Jacaranda FM Nuus se redakteur en nuusleser, Marlinée Fouché, in die ryk erfenis en geskiedenis van Afrikaans. Die eerste woorde is reeds in 1559 opgeteken, die eerste alfabet is in Arabies geskryf en aanvanklike pogings om die taal in eie reg te erken, was lewensgevaarlik. Kom luister saam na Afrikaans se geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheidswêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen die taal op pad is.

Podcasting 2.0 Features

alternateEnclosure episode person season source updateFrequency

Explore Statistics

Recent Episodes

Só stuur ons Afrikaans die toekoms in

May 27, 2025 23m

Afrikaans se verjaarsdag maand is amper op sy kop, maar die toekoms wink en ons waag ‘n paar voorspellings in die finale episode van ‘n 100 Jaar van Afrikaans. Ons lag ook saam met bekende sanger, Jo…

100 Jaar van ligte, kamera en rolprent aksie!

May 20, 2025 24m

Teater, rolprente en TV in Afrikaans is sinoniem met hoe dié kultuur by die dag meer divers en kleurvol raak. Die aantal stories wat deesdae op die verhoog en die groot en klein skerm vertel word, is…

Hoe rugby en gholf Afrikaans nuwe woorde gegee het

May 13, 2025 24m

In Afrikaans se verjaarsdag maand vier ons sport se bydrae tot die skep van nuwe woorde. Dit was juis 'n toets tussen die Springbokke en Nieu-Seeland meer as 'n honderd jaar terug wat noodgedwonge…

Hiér lê Afrikaans se wortels

May 08, 2025 21m

Afrikaans vier in 2025 ’n honderd jaar as amptelike landstaal. Terwyl daar makietie gehou word, is dit egter nie duidelik presies wanneer en waar Afrikaans gebore is nie. Die eerste kommunikasie…

Afrikaans word 100, en ons hou makietie!

May 06, 2025 0m

Ter viering van Afrikaans se 100ste verjaarsdag as amptelike landstaal, dra Jacaranda FM Nuus dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks op aan Afrikaans se diverse erfenis en eeue-oue verhaal. Kom…

Frequently Asked Questions

How many episodes does 100 Jaar van Afrikaans have?

100 Jaar van Afrikaans has published 5 episodes since May 2025, covering topics in News, News Commentary.

Is 100 Jaar van Afrikaans still active?

100 Jaar van Afrikaans is currently dormant with new episodes weekly. Average episode length is 23m.

How do I contact 100 Jaar van Afrikaans for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for 100 Jaar van Afrikaans, including email and social media links.

Similar Podcasts