#GROOTtrauma
GROOTfm 90.5
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
#GROOTtrauma - 13 Mei 2026
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en…
#GROOTtrauma - 6 Mei 2026
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste…
#GROOTtrauma | 22 April
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter chroniese toestand ontstaan wanneer maagsuur gereeld in die slukderm…
#GROOTtrauma - 15 April
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter proteïen vorm die grootste deel van menslike hare? >Life Esidimeni: NVG bevestig vervolging in…
#GROOTtrauma | 8 April
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat is die mediese term vir “grootmens waterpokkies”? >Wêreldgesondheidsdag 2026 >Tattoos en Jou…
#GROOTtrauma | 1 April
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR/ONWAAR - Blou lippe kan ’n teken wees van lae suurstofvlakke in die bloed. >Nuwe operasie laat…
#GROOTtrauma | 25 Maart
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan gebruik die meeste suurstof? >Jong vrou sterf ná sy weens pankreatitis gehospitaliseer…
#GROOTtrauma | 18 Maart
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm? >National Drug and Alcohol Facts…
#GROOTtrauma | 11 Maart
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om…
#GROOTtrauma | 4 Maart
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan…
#GROOTtrauma | 25 Februarie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap? >Eric Dane verloor sy stryd teen…
#GROOTtrauma | 18 Februarie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer…
#GROOTtrauma | 11 Februarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies…
#GROOTtrauma | 4 Februarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en…
#GROOTtrauma | 28 Januarie
>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker…
#GROOTtrauma | 21 Januarie
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe…
#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas? >Aantal babas wat gedurende die feesseisoen…
#GROOTtrauma | 17 Desember
#GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is…
#GROOTtrauma | 10 Desember
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname? >Leer om te dans…
#GROOTtrauma | 3 Desember
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waarvoor help kaneel — ’n gewilde Kersfees-spesery — volgens navorsing om natuurlik te…
Frequently Asked Questions
#GROOTtrauma has published 150 episodes since December 2022, covering topics in Documentary, News.
#GROOTtrauma is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 38m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for #GROOTtrauma, including email and social media links.