Nóú pra’ jy
Maroela Media
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
Chris Chameleon: Die skoonheid van kommunisme
Deur Chris Chameleon Wat is dit dan van ʼn oorgang na kommunisme wat die neiging tot geweld so pertinent vervat? Ek dink dis weens die skoonheid van kommunisme.
Chris Chamelen: Die dood van patriotisme
Deur Chris Chameleon Terug by patriotisme – nie die soort patriotisme wat kunsmatig aangeblaas word deur die lang gekoesterde gedeelde religie van verwyt of kortstondige sportprestasies nie, maar die…
Chris Chameleon: Hoekom vroue nie vry mag wees nie
Deur Chris Chameleon Gevolglik, is die vryste, en daarmee ook die gevaarlikste vrou, die vrou wat deur haar man beskerm en onderhou word.
Chris Chameleon: Die vierde wens
Deur Chris Chameleon Die oggendson breek deur my wimpers en die blonde krulleglans van twee pragtige dogtertjies wat oor die ontwakende lyf van my vrou by ons bed staan en ons wakker roep. Die kamer…
Chris Chameleon: Die oorborrelende seepkissie
Deur Chris Chameleon Die seepkissie het wel in sekere opsigte nie die kaf van die koring kon skei nie, in soverre diegene met goeie menings nie gehoor was as hulle nie goeie stemme gehad het nie, en…
Chris Chameleon: Jesus wen alweer
Kersdag is dalk die belangrikste dag in die Christelike geloof. Sommige sal sê dis Paasfees, ander weer Hemelvaart. Dit maak nie so baie saak nie. Wat saak maak is dat almal genooi is.
Chris Chameleon: Waarom is kunstenaars so ‘woke’?
Deur Chris Chameleon Hierdie toedrag van sake verlei kunstenaars dikwels tot die waan dat die wêreld ʼn meestal vriendelike plek is, waar vreemdelinge jou ken en liefhet, waar jy waardeer word en…
Chis Chameleon: Die koning
Deur Chis Chameleon Want waar leiers voor die landbourewolusie deur die gemeenskap gekies is, het leiers sedert die landbourewolusie hulleself verkies.
Chris Chameleon: Kokaïne in die pap
Deur Chris Chameleon Dis toe dat ek die regte vrae begin vra het, vrae wat die knoop tussen die baksteen en die voet losgemaak het en die waarheid soos ʼn lyk wat nie gevind moes word nie, na bo laat…
Chis Chameleon: Om jou los te wikkel van ontwikkeling
Deur Chris Chemeleon Uiteindelik stoom die ontwikkeling onverpoosd, onstuitbaar voort, of jy deelneem of nie. Maar jy kan jou vereenselwiging daarmee, dit wat jy daaruit neem en hoe jy dit aanwend…
Chris Chameleon: Die wêreld brand en ek hoor ʼn gejuig
Deur Chris Chameleon Die werklikheid van geweld lê selde in die oomblik van geweld (uit eie ervaring weet ek dat ʼn mens dan nie veel voel of dink nie). Die werklikheid van geweld lê in die nadraai:…
Prentjie-mooi Kasjmir deur konflik geteister
Deur Freek Robinson Daar moet ʼn tyd kom wat honderde toeriste, aand na aand, die skemer-taferele van die meer met sy boothotelle kan beleef – en ʼn glasie klink op vrede.
Chris Chameleon: Die kompliment
Deur Chris Chameleon Die gesprek swaai dan in die rigting van die vreemde draaie wat die lewe loop om ʼn mens op te saal met die lot van jou omstandighede…
Van Mandela na Trump
Deur Freek Robinson Suid-Afrika was met die oorgang na demokrasie in 1994 ʼn boesemvriend van die VSA. Drie dekades later is die Amerikaanse president, Donald Trump, op slegter voet met Suid-Afrika as…
Chris Chameleon: Die toets vir Afrikanerskap
Deur Chris Chameleon In sommige opsigte is Afrikanerskap soos Christenskap – dis iets wat jy bloot bely. As jy sê jy’s een is dit al genoeg om deur die samelewing getel te word as een.
Mosambiek en die grondverskuiwing in Afrika-politiek
Deur Freek Robinson Met die geweld wat bedaar het, wil gerugte dit hê dat Venancio Mondlane bereid sou wees om saam met Frelimo in ʼn regering van nasionale eenheid te dien. Hopelik sal die geknelde…
Chris Chameleon: As alles verander, behalwe die nukke
Deur Chris Chameleon Dit het soms dalk kon lyk na ʼn begeerte om bloot anders te wees, maar met die wysheid van terugskouing kan ek sê die andersgeit was reeds dáár, die anders wéés was ʼn aanpassing…
Chris Chameleon: ʼn Kersfees vir tant Poppie
Deur Chris Chameleon Iemand (nie een van haar kinders nie – beide van hulle sit in Australië) het vir tant Poppie by die ouetehuis afgelaai. Sy was gedaan en vol skete en alhoewel sy eens mooi was,…
Chris Chameleon: Vir ewig joune
Deur Chris Chameleon En dis toe dat ek die oggend vroeg opstaan, my deftige pak klere aantrek en my aanstaande knielend wakker maak en vra om vir ewig myne te wees, sodat ek vir ewig hare kan wees en…
Die absurditeit van oorlog
Deur Freek Robinson ʼn Mens kan jou indink watter geweldige impak dit gehad het op die gemoed van jong seuns. Sulke voorvalle het bygedra tot die ontmensliking van die manne. Van die begin af, met…
Frequently Asked Questions
Nóú pra’ jy has published 68 episodes since September 2022, covering topics in News, News Commentary.
Nóú pra’ jy is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 6m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Nóú pra’ jy, including email and social media links.