Episodes 61
Avg. Duration 14m
Activity Highly Active
Since Oct 2020
Latest Episode May 2026

Publishing Details

Schedule
Monthly
Format
Episodic
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

AfriPod is ’n weeklikse aflewering van belangrike nuus en inligting wat jou raak. Elke week gesels ons aanbieders met kenners sodat jy toegerus kan wees met inligting en goeie raad. Jy kan uitsien na onderwerpe soos grondgrype en wat jou te doen staan, onteiening sonder vergoeding, hoe om jouself binne die raamwerk van die wet te beskerm en nog baie meer. Vrae en voorstelle kan gestuur word na [email protected].

Explore Statistics

Recent Episodes

AfriForum veg vir privaat vuurwapenbesit

May 28, 2026 14m

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se jaarverslae toon sedert 2020-2021 ’n skerp toename in die aantal vuurwapenlisensie-aansoeke. Jacques Broodryk, AfriForum se hoofwoordvoerder vir…

NWU weier om die sing van “Kill the Boer” te veroordeel

Oct 30, 2025 9m

Die dreunsang “Kill the Boer” is op 22 September 2025 tydens ’n EFF Student Command-protesaksie by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gesing. AfriForum het die NWU gevra om die…

Tshwane kry weer bloedneus in die hof oor stadsreinigingsheffing

Aug 27, 2025 12m

Die Tshwane-metro het Maandag vir ’n tweede keer bloedneus in die hof gekry oor die omstrede stadsreinigingsheffing wat op omtrent 250 000 munisipale rekeninge aangebring is. Dit volg nadat die metro…

Ultimate Marksmanship Championship kom op AfriForumTV

Aug 15, 2025 17m

Suid-Afrika se beste skuts word gesoek vir die Ultimate Marksmanship Championship wat vir ’n TV-reeks op AfriForumTV opgeneem sal word. Groot prysgeld is in dieonderskeie afdelings op die spel met…

AfriForum soek swaarder strawwe vir kabeldiewe

Jun 25, 2025 10m

Koperkabeldiefstal veroorsaak elke jaar miljarde rande se skade en ongerief. Eskom en Transnet loop die ergste deur en die belastingbetaler moet boonop vir die skade opdok.AfriForum doen daarom ’n…

Wanneer mag jy skiet? (Deel 2)

Jun 06, 2025 18m

In hierdie episode van AfriPod word die gesprek met Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, voortgesit oor wanneer ’n vuurwapen vir selfverdediging binne die raamwerk van die wet…

Wanneer mag jy skiet? (Deel 1)

Jun 06, 2025 28m

Wanneer mag ’n wettige vuurwapeneienaar sy of haarvuurwapen in selfverdediging gebruik? Mag ek skiet wanneer ek in my huis oorval word? Het ek die reg om te skiet wanneer ek gekaap word? Marnus…

AfriForum en Tshwane-metro se samewerking gaan steeds voort

May 29, 2025 13m

AfriForum het verlede jaar kort voor die nasionale verkiesing ’n memorandumvan verstandhouding met die Tshwane-metro onderteken. Die koalisieregering onderdie DA is egter intussen uit die kussings…

AfriForum teen stadsreinigingsheffing in Tshwane gekant

May 22, 2025 7m

Die Tshwane-metro beplan om op 1 Julie 2025 ’n omstrede stadsreinigingsheffing in te stel. Hiervolgens sal inwoners wat nie van die stad se vullisverwyderingsdienste gebruik maak nie, bykans R200 per…

160 jaar van vriendskap: Afrikaners en die Seleka Barolong

Apr 10, 2025 26m

’n Vriendskap van 160 jaar tussen Afrikaners en die Seleka Barolong van Thaba Nchu is onlangs gevier. Barend Uys, hoof van Interkulturele Verhoudings en Samewerking by AfriForum, gesels in hierdie…

Vuurwapens: Só werk die aansoekproses

Apr 03, 2025 25m

Die aansoek om ’n vuurwapenlisensie kan ’n gekompliseerder proses word as ’n mens nie weet waarom te begin nie. Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, verduidelik in hierdie episode…

Só gaan die NGV jou raak

Mar 14, 2025 19m

Sedert die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aangekondig is bly dié stuk wetgewing ’n warmpatat vir die regering. In hierdie episode van AfriPod verduidelik Louis Boshoff, veldtogbeampte by…

AfriForum vra minister om in belang van kultuurgemeenskappe op te tree

Mar 06, 2025 25m

AfriForum het kommentaar ingedien op die Wetsontwerp opTradisionele en Khoi-San-leierskap en ’n brief is ook aan die minister van Samewerkende Regering en TradisioneleSake gestuur waarin ’n beroep…

Onteieningswet: Wat jy moet weet

Jan 31, 2025 10m

Daar is nog baie onduidelikheid rakende die nuwe Onteieningswet. Rindt Pretorius, regs- en risikobeampte by AfriForum, verduidelik in hierdie episode van AfriPod hoe dié wetgewing Jan Alleman kan…

AfriForumTV

Dec 10, 2024 10m

Die Desember-vakansie is net om die draai en of jy nou weggaan of met Jan Tuisbly se karretjie ry, AfriForumTV het iets vir jou. Shinelle Brewis, koördineerder by AfriForumTV, gesels vandag oor hoe…

AfriForum se Vakansiegids propvol veiligheidswenke

Dec 06, 2024 31m

AfriForum het ’n vakansiegids aanlyn beskikbaar gemaak met veiligheidswenke vir die vakansietyd. In hierdie episode van AfriPod gesels Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, oor die…

Vuurwapens uit boedels: Dís hoe dit werk

Nov 20, 2024 21m

Vuurwapens wat in ’n boedel agtergelaat word kan maklik in ’n tameletjie ontaard as die regte prosedure nie gevolg word nie. Daar was selfs onlangs gevalle waar die Suid-Afrikaanse Polisiediens…

Die Bela-wet, moedertaalonderrig en 2024 se grootste optog

Oct 30, 2024 14m

Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette oftewel die Bela-wet hou ’n groot bedreiging in vir moedertaalonderrig en skole se taal- en toelatingsvereistes. Die Solidariteit Beweging hou op 5…

Platsak tot stinkryk

Oct 17, 2024 11m

Sluit aan by Katinka Oosthuizen in Platsak tot stinkryk op ’n opwindende reis deur Suid-Afrika! Sy ontdek die land se buitengewone toeriste-ervarings, van die goedkoopste na die mees luukse. Ervaar…

NUUSKOMMENTAAR: Migrasie-uitdagings en wysigings aan die Suid-Afrikaanse immigrasiewetgewing

Apr 04, 2024 6m

In aanloop tot die verkiesing is migrasie een van die kwessies wat heelwat aandag geniet. Van die kandidate maak uitlatings wat gevaarlik na aan xenofobie klink, terwyl ander Suid-Afrikaners…

Frequently Asked Questions

How many episodes does AfriPod have?

AfriPod has published 61 episodes since October 2020, covering topics in News, News Commentary.

Is AfriPod still active?

AfriPod is currently highly active with new episodes monthly. Average episode length is 14m.

How do I contact AfriPod for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for AfriPod, including email and social media links.

Similar Podcasts