Bybelstories in Afrikaans
Carin Conradie
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!
Podcasting 2.0 Features
Explore Statistics
Recent Episodes
S6E12 Boeke van die profete 12: Jesaja 1 tot 12
In die eerste deel van Jesaja word vertel hoe God sy volk gaan oordeel en die hoop wat daar is as hulle gaan terugkom na Hom toe. Die kern is Jesaja 1: 18: "Kom nou, laat ons die saak uitmaak, sê…
S6E11 Boeke van die profete 11: Die boek Jesaja
In hierdie episode gee ons 'n oorsig oor die boek Jesaja en vertel van sy roeping as profeet.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E9 Wysheids- en gedigteboeke 9: Hooglied
In hierdie episode gesels ons oor die boek Hooglied: 'n boek wat vertel van die liefde tussen 'n man en vrou. Dit help ons om te verstaan hoe ons met ons hele lewe voor God moet leef hier op…
S7E8 Wysheids- en gedigte boeke 8: Prediker
In hierdie episode probeer ons verstaan wat die Prediker skrywer vir ons wil sê as hy skryf: "alles is 'n gejaag na wind".Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E7 Wysheids- en gedigte boeke 7: Die boek Spreuke - deel drie
In hierdie episode vertel ons meer van Spreuke 30 en 31 en wie die skrywers was. Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E6 Wysheids- en gedigte boeke 6: Die boek Spreuke - deel twee
Ons praat oor Spreuke 10 - 30 en lig enkele spreuke uit. Baie spreuke vertel hoe wysheid die teenoorgestelde is van dwaasheid.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E5 Wysheids- en gedigte boeke 5: Die boek Spreuke - deel een
Ons begin met die boek Spreuke : hoofstukke 1 - 9. Daarin leer ons dat die boek ons wysheid wil leer en: wysheid begin met die dien van die Here.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E4 Wysheids- en gedigteboeke 4: Die Psalms
Vandag gesels ons verder oor die wonder van die Psalms wat vir ons behoue gebly het.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E3 Wysheids- en gedigteboeke 3: Die boek van die Psalms
Die boek van die Psalms is gedigte wat gesing of gebid is. Dis handige, klaar uitgeskryfde gebede wat ons vandag nog elke dag kan gebruik.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
Kersfees 2025
'n Kort kersboodskap vir 2025.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S7E2 Wysheids- en gedigteboeke 2: Job leer in sy lyding
Hierdie storie handel oor die tweede en laaste deel van Job. Hy het baie geleer van God. En nadat hy vir sy vriende gebid het, het God sy lewe herstel. Ons lees dit in Job 3 tot 42.Boodskappe per…
S7E1 Wysheids-en gedigteboeke 1: Die man Job
In hierdie storie begin vertel ons van Job soos in Job 1 en 2. Job, Spreuke en Prediker word wysheidliteratuur genoem.Ons sal die Boeke van die profete later verder vertel.Boodskappe per epos is…
S6E10 Boeke van die profete 10: 'n Nuwe wet help die Jode
In ons laaste storie uit die boek Ester (Ester 8 - 10) hoor ons hoe die Jode hulleself kon beskerm op die dag wat die vyand hulle aangeval het.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S6E9 Boeke van die profete 9: Die tweede ete van koningin Ester
Haman wou die Jode uitwis, maar in hierdie storie hoor ons hoe hy tot 'n val gekom het. Ons lees dit in Ester 5 tot 7.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S6E8 Boeke van die profete 8: Haman wil die Jode doodmaak
In Ester 2 tot 5 lees ons van Haman wat net niks van Mordegai gehou het nie. Die gevolg was dat hy die koning gevra het om 'n wet te skryf dat die Jode op 'n sekere dag almal uitgewis kon…
S6E7 Boeke van die profete 7: Ester word koningin
Ons begin vertel die storie van Ester, 'n jong Jodin wat die koning van die Mediërs en Perse se vrou geword het. Ons lees dit in Ester 1 en 2.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S6E6 Boeke van die profete 6: Nehemia kom weer terug na Jerusalem
In Nehemia 13 lees ons hoe kwaad Nehemia vir die Judeërs geword het omdat hulle dinge gedoen het wat hulle weet verkeerd was.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S6E5 Boeke van die profete 5: Juda vier fees
In Nehemia se tyd het die volk gehonger na die wet van die Here en het vir ure daarna geluister. Hulle het byeengekom en die huttefees gevier en 'n vasdag gehou. Die muur is ook ingewy met 'n…
S6E4 Boeke van die profete 4: Jerusalem se muur word klaar gebou
In Nehemia 5 tot 7 lees ons hoe die Judeërs deur al die moeilikheid tog die muur klaar gebou het in net twee en vyftig dae.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
S6E3 Boeke van die profete 3: Nehemia gaan na Jerusalem
In Nehemia 1 - 4 lees ons hoe dit gekom het dat Nehemia na Jerusalem is en die mense aangemoedig het om die muur rondom die stad te begin herbou.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
Frequently Asked Questions
Bybelstories in Afrikaans has published 305 episodes since November 2019, covering topics in Arts, Books.
Bybelstories in Afrikaans is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 9m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Bybelstories in Afrikaans, including email and social media links.
Similar Podcasts
Bybelstories in Afrikaans
Carin Conradie
319 episodes
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
238 episodes
Taaltoffie
Maroela Media
150 episodes
Ek Vaat Kahu! by Vedika Shah
VEDIKA SHAH
151 episodes
DOM POD
PATTY, CASH AND SPECIAL GUESTS
13 episodes
Radio Scriptura
scriptura.co.za
395 episodes