Taaltoffie
Maroela Media
Publishing Details
Contact & Outreach
About This Podcast
Podcasting 2.0 Features
Social Media
Explore Statistics
Recent Episodes
Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek
Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal…
Biltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart
“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogie
Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil
“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op…
Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds
“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier
“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Addo se byna verlore olifante
Hoe lyk dit wanneer ʼn mens kies om nie verder te vernietig nie, maar eerder te help bewaar? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Liefde ontvlug die werklikheid in Parys
“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel
“Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’
Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek
“Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op…
Onthoukos uit ma, ouma se kombuis
Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op…
Só help jy jou kind om gereeld groente te eet
“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit
“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook ·…
‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink
“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af
“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertel
Kom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Geloof die goue draad in Karlien se storie
“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Frequently Asked Questions
Taaltoffie has published 150 episodes since January 2021, covering topics in Arts, Books.
Taaltoffie is currently highly active with new episodes every 2 weeks. Average episode length is 12m.
Sign up on Grep.FM to access contact details for Taaltoffie, including email and social media links.
Similar Podcasts
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
238 episodes
Bybelstories in Afrikaans
Carin Conradie
319 episodes
Ek Vaat Kahu! by Vedika Shah
VEDIKA SHAH
151 episodes
Bybelstories in Afrikaans
Carin Conradie
305 episodes
DOM POD
PATTY, CASH AND SPECIAL GUESTS
13 episodes
'n Ma & 'n Mikrofoon
Africa Podcast Network
105 episodes