Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

Solidariteit

Episodes 61
Avg. Duration 18m
Activity Highly Active
Apple Rating 5.0 (1)
Since Sep 2025
Latest Episode Jun 2026

Publishing Details

Schedule
Weekly
Format
Episodic
Consistency
76%
Hosting
anchor.fm

Contact & Outreach

About This Podcast

Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.

Explore Statistics

Recent Episodes

S1E61 Ep 61 - WerfNet: Goeie mense, goeie werk.

Jun 11, 2026 15m

WerfNet is meer as net ʼn werwingsmaatskappy; dit is jou vennoot in die werwingsproses. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Dané Visser, direkteur van WerfNet, oor die belangrikheid van…

S1E60 Ep 60 - Die ANC is lief vir politieke teater

Jun 04, 2026 25m

Terwyl die ANC politieke teater speel, word regte mense se lewens elke dag geraak. Vir die regering mag dit dalk net speel-speel wees, maar die gevolge is werklik: Duisende mense verloor hul werk en…

S1E59 Ep 59 - Jan se huis en die F-woord in Europa

May 29, 2026 29m

In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die F-woord: federalisme. Hulle was onlangs op ʼn toer na Europa, waar hulle meer oor federalisme en die…

S1E58 Ep 58 - Wat is die prys vir ons vryheid?

May 21, 2026 5m

Die reg om self te besluit – hoe lyk dit werklik? Solidariteit het wéér ʼn klagte by die IAO teen die regering ingedien, omdat hulle steeds ons keuses in die werkplek wil beheer. Hierdie klagte gaan…

S1E57 Ep 57 - ʼn Aankondiging wat die onderwyswêreld gaan verander

May 14, 2026 14m

Die onderwyswêreld staan op die drempel van onsekerheid. Daarom wil Solidariteit ʼn oplossing bied. In hierdie week se episode maak ons ʼn aankondiging wat die onderwyswêreld gaan verander. Johan Botha…

S1E56 Ep 56 - Is daar ʼn toekoms vir onderwys?

May 07, 2026 5m

Die siel van ons gemeenskap is moedertaalonderrig, en die hart daarvan is onderwys. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor die toekoms van onderwys en of dit…

S1E55 Ep 55 - BKO: Só verander jong mense die samelewing

May 07, 2026 15m

Jong mense wat hul studentelewe geniet is iets om te ervaar en by Bo-Karoo Opleiding is dit presies wat jy gaan teëkom. Dié studente kan asemhaal en ʼn ander tipe vryheid ervaar. In die week se…

S1E54 Ep 54 - Waarom bid ons as dit vreemd is?

Apr 23, 2026 13m

Ons is eerder vreemd en bid, as “normaal” sonder gebed. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor geloof, geborgenheid en jou verantwoordelikheid in dié verband.…

S1E53 Ep 53 - Almal praat oor die Afrikaner, maar wie is hulle werklik?

Apr 16, 2026 22m

Die feit bly staan, Afrikaners is ʼn diverse groep mense. Wie is hulle werklik en wat dryf hulle elke dag? Daarom die vraag: Hoe dink Afrikaners oor dit wat in die wêreld aangaan? En wat lei hulle…

S1E52 Ep 52 - Werk is meer as net swart en wit

Apr 09, 2026 13m

Gaan dit oor hoe jy lyk of wat jy weet? Volgens die regering is dit net jou ras wat saak maak! In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann oor rasvereistes wat in posadvertensies gelys word. Die…

S1E51 Ep 51 - Van brandstofpryse tot die oorlog in Iran: Wat is die lang- en korttermynpyn?

Apr 02, 2026 18m

Is dit ’n wyse besluit om korttermynoplossings vir ’n moontlike langtermynpyn te bied? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann, met Connie Mulder, oor wat om te doen in hierdie onsekere tye.…

S1E50 Ep 50 - Cyril, ons sal nie geboelie word nie!

Mar 27, 2026 9m

Ons moet die rasbuffel stop – die tyd is nou! In hierdie week se 50ste episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor hoe die rasbuffel Suid-Afrikaners al bykans 30 jaar lank kniehalter.…

S1E49 Ep 49 - Alles oor die oorlog en hoe dit jou raak!

Mar 19, 2026 22m

Lê daar ʼn Derde Wêreldoorlog voor? In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Jaco Kleynhans oor die stand van sake in Iran en Amerika. Hulle delf dieper in hoe dit Suid-Afrika sowel as…

S1E48 Ep 48 - Jy is ʼn held!

Mar 12, 2026 9m

Solidariteit-lede is meer as net lede – julle is ʼn gemeenskap. Ons staan saam wanneer dit goed én sleg gaan en maak mekaar sterk in tye van nood. Julle is die wat die ekstra myl stap en almal se…

S1E47 Ep 47 - Akademia bou fondamente van hoop

Mar 12, 2026 18m

In onsekere tye het ons fondamente van hoop nodig. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann met Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton, oor hoe Akademia…

S1E46 Ep 46 - NGV – op ys?

Feb 26, 2026 17m

Jou gesondheid is goud werd, en die gevolge kan ernstig wees wanneer dit verswak. Die staat probeer reeds jare lank om jou gesondheidsorg te sentraliseer deur die Wet op Nasionale…

S1E45 Ep 45 - Die Derde Wêreldoorlog of nie?

Feb 20, 2026 23m

Mense vra: “Gaan daar ʼn Derde Wêreldoorlog wees?” In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die moontlikheid van ʼn oorlog wat kan uitbreek. Is lande besig om voorbereiding te tref…

S1E44 Ep 44 - Alternatiewe media – Solidariteit se storie, soos dit werklik is

Feb 12, 2026 18m

Skoenmaker (of is dit eerder hoofstroommedia), hou jou by jou lees! Oor die jare heen het Solidariteit allerlei nuus oor ons doen en late, en dit wat in ons gemeenskap gebeur op verskillende maniere…

S1E43 Ep 43 - Is mediahuise nog betroubaar?

Feb 05, 2026 20m

Die afgelope tyd moes 13 mediahuise verskoning vra vir waninligting wat oor Solidariteit en AfriForum gepubliseer is. In hierdie week se episode gesels Dirk Hermann met Susan Lombaard, uitvoerende…

S1E42 Ep 42 - Net 'n jaar van Trump en kyk wat het gebeur

Jan 29, 2026 21m

Wat ʼn jaar! Soos wat ons aan die begin van 2026 staan, kyk ons eers bietjie terug na die jaar wat was – met Donald Trump as president. Wat is sy groot plan? In hierdie week se episode gesels Dirk…

Frequently Asked Questions

How many episodes does Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann have?

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann has published 61 episodes since September 2025, covering topics in News, Politics.

Is Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann still active?

Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann is currently highly active with new episodes weekly. Average episode length is 18m.

How do I contact Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann for sponsorship or guest appearances?

Sign up on Grep.FM to access contact details for Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann, including email and social media links.

Similar Podcasts